{"id":21778,"date":"2014-02-03T08:06:47","date_gmt":"2014-02-03T06:06:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21778"},"modified":"2014-02-03T10:58:05","modified_gmt":"2014-02-03T08:58:05","slug":"zille-se-koalisie-kaartehuis-stort-in-duie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21778","title":{"rendered":"Zille se koalisie-kaartehuis stort in duie"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_17429\" aria-describedby=\"caption-attachment-17429\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/zille2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-17429\" alt=\"Zille in haar kombuisbediende-mondering, sweep swart gemoedere op oor grond\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/zille2-300x187.jpg\" width=\"300\" height=\"187\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/zille2-300x187.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/zille2.jpg 400w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-17429\" class=\"wp-caption-text\">Zille in haar kombuisbediende-mondering, sweep swart gemoedere op oor grond<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA en Agang se openbare gesoenery het toe niks vermag nie.\u00a0Dr. Mamphela Ramphele en Helen Zille se baie kortstondige politieke bondgenootskap het binne net enkele dae in &#8216;n openbare vyandskap\u00a0ge\u00ebindig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg na \u2019n ultimatum wat Zille aan Ramphele gestel het om deel te neem aan &#8216;n optog na Luthuli-huis teen die ANC. Ramphele &#8211; wat waarskynlik na ANC-vermanings besef het dit sou tot geweld lei &#8211; was beslis dat sy nie tot so iets ingestem het nie<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het Mampi-Rampi daarvan beskuldig dat &#8220;sy nie vertrou kan word nie&#8221;. Die DA-leier het pas &#8216;n grootskaalse swartsmeerskinderveldtog teen haar &#8220;beste vriendin&#8221; van stapel gestuur in &#8216;n poging om haar eie voortvarende politieke onbeholpenheid toe te smeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA-leier, wat self met &#8216;n vertrouensprobleem en haar eie grootheidswaan worstel, het Sondagaand in \u2019n verklaring bevestig dat die DA en Agang SA se paaie gaan skei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die onverwagse vyandskap sal Maandag in afsonderlike nuuskonferensies in Johannesburg belig word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die DA het hulle nuutaangewese presidentskandidaat in die komende verkiesing die ooreenkoms tussen die twee partye verbreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ingeligte bronne binne die DA s\u00ea Zille is woedend omdat sy dit nie kon regkry om Mampi-Rampi se manipuleer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uiteraard sal dit beteken dat Mampi-Rampi ook nie meer die DA in die voorste gestoeltes in die komende algemene verkiesing sal verteenwoordig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramphele se woordvoerder, Andrew Gasnolar, het Sondagaand bevestig dat sy nie meer die DA se presidentskandidaat sal wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille s\u00ea Ramphele het die die media, Agang-ondersteuners en die DA mislei deur aan elkeen &#8216;n ander verhaal voor te hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In werklikheid het Zille haarself en haar party met haar eie ego\u00efstiese ywer en le\u00eb beloftes gesink.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het deurentyd names Ramphele besluite geneem terwyl sy nie tred gehou het met die anti-DA sentiment onder Agang se ondersteuners nie. Praag het verlede week oor die ontevredenheid onder Agang-kiesers oor die skielike samesmelting berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 onverkwiklike toestand wat deur Zille se aandagsug meegebring is, het die ooreenkoms tussen die twee vryers gou laat versuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beeld het Maandag Zille se beeld probeer red met &#8216;n emosiebelaaide, karakterskendende aanval teen Mampi-Rampi.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA en Agang se openbare gesoenery het toe niks vermag nie.\u00a0Dr. Mamphela Ramphele en Helen Zille se baie kortstondige politieke bondgenootskap het binne net enkele dae in &#8216;n openbare vyandskap\u00a0ge\u00ebindig. Dit volg na \u2019n ultimatum wat Zille aan Ramphele gestel het om deel te neem aan &#8216;n optog na Luthuli-huis teen die ANC. Ramphele &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21778\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zille se koalisie-kaartehuis stort in duie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17429,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13164,7599,6688,12203,10501,14156],"class_list":["post-21778","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-agang-sa","tag-da","tag-helen-zille","tag-luthuli-huis","tag-mamphela-ramphele","tag-verkiesing-2014"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21778","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21778"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21778\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17429"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21778"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21778"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21778"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}