{"id":2158,"date":"2008-07-09T04:01:46","date_gmt":"2008-07-09T04:01:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2158"},"modified":"2008-07-09T04:01:46","modified_gmt":"2008-07-09T04:01:46","slug":"polisie-is-lafhartige-bliksems","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2158","title":{"rendered":"Polisie is lafhartige bliksems"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Mnr Kriel, ek hoop jy slaag daarin om die polisie suksesvol hof toe te neem en die mag vir miljoene te dagvaar.<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">Mag die meerderheid van die eerlike Jan Publiek die wapen opneem teen die polisiemag en hulle ook so aanrand, in groepsverband as dit moet, sodat daar geen vinger gewys kan word na een enkele persoon nie!<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">Ek besef dat ek in di\u00e9 verband geensins beter is as die gespuis wat die daad gepleeg het nie, maar hoe kan mens voortaan op die polisie vertrou om jou te beskerm as hulle ons goedsmoeds aanrand?<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">Soos verskeie studies al in die redelik onlangse verlede aangetoon het, bestaan \u2018n groot deel van die huidige polisiemag uit geharde misdadigers met misdaadrekords.<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">D\u00edt wat hulle aan jou gedoen het, was barbaars en hoewel ek voorheen van mening was dat geen mens dit verdien nie, begin ek nou voel dat die sogenaamde geregsdienaars wat so opgetree het dit aan eie lyf moet voel.<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">Mag hulle self eendag in die posisie verkeer waar hulle die slagoffers is, dat daar teen hulle op di\u00e9 wrede genadelose manier opgetree word.<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">Die feit dat daar nie melding gemaak word van die kriminele polisiebeamptes se ras nie maak dat mens met redelike sekerheid kan aanvaar dat dit swartes was wat die reg so verkrag het.<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">Mag die polisiekaptein wat aan hom ges\u00ea het dat hy die saak moet los self eendag voel wat hy aan die slagoffer vertel het. Dit sal net reg wees dat die bordjies verhang word en die dom, korrupte bliksem aan eie bas ervaar wat hy ander aandoen. \u2018n Oog vir \u2018n oog. Ek hoop dat sy woorde eendag in sy eie kop sal maal terwyl hy l\u00ea en soebat en smeek vir genade terwyl iemand hom ook verwoes. En daarna moet hy onthou wat hy aan mnr. Kriel ges\u00ea het: \u201cdis tog maar net menslik om foute te maak en dat hy die sakie moet vergeet\u201d.<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">In die kaptein se geval hoop ek dat hy ook maar net-net in die een of ander intensiewesorgeenheid deurgehaal word, maar hy moet die skade aan sy lyf elke liewe dag vir die res van sy lewe voel, die herinnering moet so by hom spook dat hy nie weer sy o\u00eb sal kan toemaak sonder om die drogbeelde te sien en elke hou van voor af te voel nie.<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">En mag hy daarna dink aan die woorde wat hy so maklik uiter: \u201clos maar die sakie net hier, daar sal niks van kom nie\u201d. Die vraag is net, was dit \u2018n waarskuwing of \u2018n dreigement, mens sal nooit weet nie, kaptein, net jy sal weet hoe jy dit bedoel het, maar ek hoop dat as dit \u2018n dreigement was, dit sal terugkom om jou tot selfmoord te dryf. Jy is nie \u2018n mens nie, jy is slegter as \u2018n dier en verdien nie die pos, salaris en verantwoordelike posisie wat jy tans in die samelewing beklee nie.<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil h\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravki-dlya-basseyna-kupit-s-dostavkoy\">\u0431\u043b\u0430\u043d\u043a \u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u0441\u0441\u0435\u0439\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p class=\"MsoNormal\">Di\u00e9 stuk skryf ek na aanleiding van die polisie se aanranding op mnr. Fanie Kriel van Pretoria.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[84],"tags":[21106,2040,1487],"class_list":["post-2158","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c75-sokrates-de-wet","tag-s33-blok","tag-polisie-is-lafhartige-bliksems","tag-sokrates-de-wet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2158","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2158"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2158\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2158"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2158"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2158"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}