{"id":21528,"date":"2014-01-27T09:10:14","date_gmt":"2014-01-27T07:10:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21528"},"modified":"2014-01-27T09:10:14","modified_gmt":"2014-01-27T07:10:14","slug":"zuma-fokus-op-grond-voorvaders-tenders","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21528","title":{"rendered":"Zuma fokus op grond, voorvaders, tenders"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-21530\" alt=\"zuma\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma.jpg\" width=\"300\" height=\"168\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-70x40.jpg 70w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>President Jacob Zuma het duisende ANC-lede in Dutywa in die Oos-Kaap toegespreek tydens die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes in die provinsie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ges\u00ea die grondliggende oorsaak van armoede, werkloosheid en ander maatskaplike probleme is gesetel in die wette van die apartheidsregime.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hom was wette doelbewus so ontwerp om swartes uit die sosio-ekonomiese aktiwiteite van die land te sluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aan die skare van 35.000 ges\u00ea dat sy regering &#8220;hand en tand veg&#8221; oor die grondkwessie met grondeienaarskap wat steeds in die hande van net &#8216;n paar gekonsentreer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verteenwoordigers van die ANC se alliansievennote, die SAKP en Cosatu, het ook die byeenkoms toegespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ontevrede ANC-lede gewaarsku teen diegene wat die party verlaat, en ges\u00ea hulle sal die toorn van die voorvaders ontlok.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is verkeerd om die ANC te verlaat. Trouens, dit is koud en rof buite die ANC. Mense moet intern in die party bly en probeer om dinge op te los, want . . diegene wat uitloop, sal die toorn van die voorvaders ontlok, wat ook sal meebring dat daardie persoon slegte geluk sal aantrek.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ges\u00ea hy verwelkom meer as 100 lede wat van die United Democratic Movement oorgeloop het asook van COPE.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee ANC-lede wat oorgeloop het n\u00e1 die ANC se Polokwane-konferensie in 2008 is ook terug.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ook gepraat oor die stryd teen korrupsie wat een van die party en die regering se grootste vyande is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om korrupsie in die regering uit te skakel, het hy ges\u00ea die ANC is in die proses om tenders af te skaf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Tenders is die wortel van korrupsie in die regering. Hulle het ons land opgemors. Ons kyk na die sentralisering van die tenderproses deur &#8216;n sentrale tenderraad ,&#8221; het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het duisende ANC-lede in Dutywa in die Oos-Kaap toegespreek tydens die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes in die provinsie. Zuma het ges\u00ea die grondliggende oorsaak van armoede, werkloosheid en ander maatskaplike probleme is gesetel in die wette van die apartheidsregime. Volgens hom was wette doelbewus so ontwerp om swartes uit die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21528\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma fokus op grond, voorvaders, tenders&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21530,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5480,4946,11143,15410,15411,7396],"class_list":["post-21528","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-armoede","tag-grondhervorming","tag-president-jacob-zuma","tag-tenders","tag-toorn-van-die-voorvaders","tag-werkloosheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21528","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21528"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21528\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21530"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21528"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21528"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21528"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}