{"id":21475,"date":"2014-01-24T08:19:50","date_gmt":"2014-01-24T06:19:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21475"},"modified":"2014-01-24T08:19:50","modified_gmt":"2014-01-24T06:19:50","slug":"twee-anc-dokters-by-raad-vir-gesondheidsberoepe-aangekla","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21475","title":{"rendered":"Twee ANC-dokters by Raad vir Gesondheidsberoepe aangekla"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_21476\" aria-describedby=\"caption-attachment-21476\" style=\"width: 259px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/ramlakan.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-21476\" alt=\"Dr Ramlakan, regs\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/ramlakan.jpg\" width=\"259\" height=\"194\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-21476\" class=\"wp-caption-text\">Dr Ramlakan, regs<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee ANC-dokters gaan by die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGSA) weens onetiese gedrag aangekla word weens hul berokkenheid by terreur teen burgerlikes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Klagtes is teen lt.genl. Veejay Ramlakan, voormalige geneesheer-generaal, en dr. Sibongiseni Dhlomo, KwaZulu-Natalse LUR vir gesondheid, ingedien, het Beeld berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel die twee in 2001 amnestie by die Waarheid-en-Versoeningskommissie (WVK) gekry vir bomme wat hulle in 1985 in opdrag van Umkhonto weSizwe (MK) geplant het,\u00a0was hulle destyds in 1985 praktiserende dokters.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle is steeds op die RGSA se rol as mediese dokters geregistreer.<\/p>\n<p>Dr Wouter Basson se straf sal eersdaags bekend word, nadat hy vroe\u00ebr deur die RGSA aan onetiese gedrag skuldig bevind is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramlakan was ten nouste betrokke by terreur tydens MK se Operasie Butterfly. Hy was ook Nelson Mandela se geneesheer.<\/p>\n<p>Operasie Butterfly het die ANC se gewapende politieke terreurveldtog teen onskuldige burgerlikes gemik deur\u00a0supermarkte, poskantore en winkelsentrums met bomme te teiken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het die bomme glo in opdrag van hul bevelvoerders geplant.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Basson het as hoof van die chemiese en biologiese oorlogvoeringprogram eweneens die opdragte van sy bevelvoerders uitgevoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die WVK het\u00a0die twee MK-lede se optrede as geregverdig verklaar.\u00a0\u201cHulle het dalk roekeloos opgetree en ontploffings veroorsaak waarin mense dood of beseer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is een van die tragedies van \u2019n vryheidstryd dat daar altyd ongevalle sal wees,\u201d lui die verslag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hieruit is dit steeds nie duidelik hoe die Boeremag se optrede nie die WVK se goedkeuring wegdra nie<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitvoerende hoof van die RGSA het bevestig dat die klagte teen die twee MK-operateurs ontvang is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee ANC-dokters gaan by die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGSA) weens onetiese gedrag aangekla word weens hul berokkenheid by terreur teen burgerlikes. Klagtes is teen lt.genl. Veejay Ramlakan, voormalige geneesheer-generaal, en dr. Sibongiseni Dhlomo, KwaZulu-Natalse LUR vir gesondheid, ingedien, het Beeld berig. Alhoewel die twee in 2001 amnestie by die Waarheid-en-Versoeningskommissie (WVK) gekry vir bomme wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21475\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee ANC-dokters by Raad vir Gesondheidsberoepe aangekla&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21476,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15370,15371,15368,15367,15366,15369],"class_list":["post-21475","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dr-sibongiseni-dhlomo","tag-kwazulu-natalse-lur-vir-gesondheid","tag-lt-genl-veejay-ramlakan","tag-onetiese-gedrag","tag-raad-vir-gesondheidsberoepe-rgsa","tag-voormalige-geneesheer-generaal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21475","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21475"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21475\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21476"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21475"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21475"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21475"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}