{"id":21469,"date":"2014-01-24T07:45:41","date_gmt":"2014-01-24T05:45:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21469"},"modified":"2014-01-24T07:45:41","modified_gmt":"2014-01-24T05:45:41","slug":"da-probeer-stemme-werf-uit-geweld-in-hoofrifgebied","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21469","title":{"rendered":"DA probeer stemme werf uit geweld in Hoofrifgebied"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/roodepoort.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-21470\" alt=\"roodepoort\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/roodepoort.jpg\" width=\"259\" height=\"194\" \/><\/a>Die DA het &#8216;n geleentheid vir stemwerwing raakgesien in South Deep in Roodepoort aan die Wes-Rand nadat een persoon Donderdag doodgeskiet tydens &#8216;n oproer oor uitsettings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oproerige is na bewering deur die polisie in die bors geskiet nadat inwoners geprotesteer het oor uitsettingsbevele deur Dino Properties wat hul teen die einde van die maand uit hul huise\u00a0sal dwing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tshepo Babuseng is na bewering in die bors geskiet toe hy en &#8216;n groep oproermakers op &#8216;n wetstoepassingsbeampte afgestorm het. Hy is dood verklaar met sy aankoms by die hospitaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede week het vier mense het gesterf in botsings met die polisie op Brits in Noordwes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die inwoners s\u00ea hulle het nie &#8216;n heenkome as hulle teen Vrydag 31 Januarie hul woonplekke moet ontruim nie.\u00a0Hulle het die strate ingevaar en begin klippe gooi na verbygaande motoriste nadat uitsettingsbevele op hulle beteken is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na gister se noodlottige botsing met wetstoepassing, het die ontevrede gemeenskap onder aanmoediging van die DA ges\u00ea verteenwoordigers van die regering verwaarloos hulle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wyksraadslid is glo afwesig en daar is kragvoorsieningsprobleme. Dit was nie voorheen geopper nie. Die DA het die dood van die oproermaker en klagtes aangegryp en sal &#8216;n hofinterdik aanvra om die uitsetting te keer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 party probeer stemme werf deur die gemeenskap se griewe te oorbeklemtoon en hulle tot onverantwoordelike gedrag aan te spoor by monde van die\u00a0premierskandidaat in Gauteng, Musi Maimane.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maimane s\u00ea hy het die gebied op versoek van van die gemeenskap besoek.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA het &#8216;n geleentheid vir stemwerwing raakgesien in South Deep in Roodepoort aan die Wes-Rand nadat een persoon Donderdag doodgeskiet tydens &#8216;n oproer oor uitsettings. Die oproerige is na bewering deur die polisie in die bors geskiet nadat inwoners geprotesteer het oor uitsettingsbevele deur Dino Properties wat hul teen die einde van die maand &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21469\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA probeer stemme werf uit geweld in Hoofrifgebied&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21470,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15364,15363,12316,5169,15365,14156],"class_list":["post-21469","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dino-properties","tag-hoofrifgebied","tag-roodepoort","tag-sapd","tag-south-deep","tag-verkiesing-2014"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21469","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21469"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21469\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21470"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21469"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21469"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21469"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}