{"id":21464,"date":"2014-01-24T07:16:15","date_gmt":"2014-01-24T05:16:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21464"},"modified":"2014-01-24T07:16:15","modified_gmt":"2014-01-24T05:16:15","slug":"skietstaking-in-suid-soedan-onderteken","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21464","title":{"rendered":"Skietstaking in Suid-Soedan onderteken"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_21466\" aria-describedby=\"caption-attachment-21466\" style=\"width: 275px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/salvakiir.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-21466\" alt=\"Salva Kiir\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/salvakiir.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-21466\" class=\"wp-caption-text\">Salva Kiir<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die\u00a0Verenigde State, die Verenigde Nasies en die Veiligheidsraadregering het die ooreenkoms tussen partye in die konflik in Suid-Soedan verwelkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering van Suid-Soedan en die rebelle het &#8216;n skietstakingsooreenkoms onderteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 stap volg na vyf weke se gevegte wat die land nader aan &#8216;n burgeroorlog gebring het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gevegte tussen soldate lojaal aan president Salva Kirr en diegene wat die afgedankte visepresident, Riek Machar steun, het in Desember uitgebreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nagenoeg 10.000 mense is dood tydens die vyandelikhede en meer as &#8216;n halfmiljoen mense is ontheem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ooreenkoms wat in die Ethiopiese hoofstad Addis Abeba onderteken is, sal na verwagting binne 24 uur in werking tree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Soedan se president Salva Kiir het die VN-vredesending daarvan beskuldig dat hulle soos &#8216;n &#8220;parallelle regering&#8221; in sy land optree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy kommentaar kom nadat sy regering die VN beskuldig het dat hulle aan gewapende rebelle in hul kampe skuiling bied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 70.000 burgerlikes het in die VN se basisse regoor Suid-Soedan skuiling gesoek nadat gevegte uitgebreek het verlede maand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wrywing met die VN het gevolg na &#8216;n poging Sondag deur die minister van inligting om toegang te verkry tot die VN-basis in Bor, waar hulle glo gewapende rebelle skuil.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n verklaring, die VN se hoof Ban Ki-moon, het ges\u00ea hy is &#8220;bekommerd&#8221; en &#8220;ontsteld&#8221; deur die dreigemente teen personeel van die VN-sending in Suid-Soedan (Unmiss).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kiir het smalend ges\u00ea die VN &#8220;moet nog net\u00a0die hoof van Unmiss as &#8216;n mede-president van die Republiek van Suid-Soedan aanwys&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As dit die posisie van Ban Ki-moon is, moet hy dit duidelik maak dat hy wil h\u00ea die VN moet Suid-Soedan oorneem.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ooreenkoms, onderteken onder die vaandel van die Oos-Afrika-blok IGAD in Addis Abeba, word beskou nietemin as &#8216;n eerste stap in die rigting van vredesgesprekke tussen die Soedanese regering en die rebelle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA het vir die Suid-Soedan se leiers gevra om vinnig te werk in die rigting van &#8216;n inklusiewe politieke dialoog, terwyl die Veiligheidsraad die skietstilstand as &#8216;n eerste stap\u00a0verwelkom het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die\u00a0Verenigde State, die Verenigde Nasies en die Veiligheidsraadregering het die ooreenkoms tussen partye in die konflik in Suid-Soedan verwelkom. Die regering van Suid-Soedan en die rebelle het &#8216;n skietstakingsooreenkoms onderteken. Di\u00e9 stap volg na vyf weke se gevegte wat die land nader aan &#8216;n burgeroorlog gebring het. Die gevegte tussen soldate lojaal aan president Salva &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21464\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skietstaking in Suid-Soedan onderteken&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21466,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13477,1461,15361,15362,14857,15359,14803,15360,14817,5505],"class_list":["post-21464","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-addis-abeba","tag-ban-ki-moon","tag-ethiopiese-hoofstad","tag-oos-afrika-blok-igad","tag-salva-kiir","tag-skietstaking","tag-suid-soedan","tag-unmiss","tag-visepresident-riek-machar","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21464","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21464"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21464\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21466"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21464"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21464"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21464"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}