{"id":21401,"date":"2014-01-23T07:57:00","date_gmt":"2014-01-23T05:57:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21401"},"modified":"2014-01-23T07:57:00","modified_gmt":"2014-01-23T05:57:00","slug":"vuil-water-ons-voorland-waarsku-tlu","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21401","title":{"rendered":"Vuil water ons voorland, waarsku TLU"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/dirtywater.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-21402\" alt=\"dirtywater\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/dirtywater.jpg\" width=\"250\" height=\"250\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/dirtywater.jpg 250w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/dirtywater-150x150.jpg 150w\" sizes=\"auto, (max-width: 250px) 85vw, 250px\" \/><\/a>Die President van TLU SA, mnr. Louis Meintjes waarsku dat die land afstuur op \u2018n situasie dat die krane in die huise wel water sal lewer, maar dat daardie water totaal onbruikbaar sal wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAs die Staat homself as die beskermer van die water wil aanstel, moet hy ook toesien dat hy daardie rol vervul. Nou word ons gedwing om vir vuil en onbetroubare water te betaal en dit is onaanvaarbaar.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Meintjes het ges\u00ea dat daar gepraat word van Grondwetlike regte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie landbou het ook \u2018n Grondwetlike reg op skoon water om voedsel te produseer. Die regering sal moet besef dat die gebeure verlede week in Brits net die oortjies van die seekoei sal wees in vergelyking met wat kan kom as hy nie vinnig ingryp nie. Die gebeure by Brits belig die feit dat drie of vier mense gedood is deur die polisie. Wat egter verdere aandag benodig, is dat honderde, indien nie duisende, mense sterf as gevolg van besoedelde water in die land,\u201d s\u00ea mnr. Meintjes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cNadat die water na Britse se woongebiede herstel is, het inwoners juis gekla dat dit water nie drinkbaar was nie. Dit is juis die probleem waarmee die land, en landbou, sit. Waterbronne, wat op sigself reeds skaars is, word toenemend besoedel, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cTLU SA het etlike jare gelede hierdie saak reeds op die hoogste vlak aangespreek en selfs strafregtelike klagtes teen betrokke ministers gel\u00ea wat volgens TLU SA hulle plig versaak en nie toesien dat waterbronne beskerm word teen besoedeling nie. Ter wille van voedselsekerheid en voedselveiligheid is dit krities belangrik dat water skoon moet wees. Talle boere kan nie meer rivierwater of selfs boorgatwater gebruik vir besproeiing of vir veesuiping nie,\u201d het die TLU SA president ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die President van TLU SA, mnr. Louis Meintjes waarsku dat die land afstuur op \u2018n situasie dat die krane in die huise wel water sal lewer, maar dat daardie water totaal onbruikbaar sal wees. \u201cAs die Staat homself as die beskermer van die water wil aanstel, moet hy ook toesien dat hy daardie rol vervul. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21401\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vuil water ons voorland, waarsku TLU&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21402,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4849,15334,5380,15331,4111,15333,15330,7437,8576,10064,15332],"class_list":["post-21401","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-besoedeling","tag-boorgatwater","tag-dienslewering","tag-drinkwater","tag-landbou","tag-rivierwater","tag-swak-bestuur","tag-tlu","tag-voedselsekerheid","tag-vuil-water","tag-waterbronne"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21401","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21401"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21401\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21402"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21401"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21401"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21401"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}