{"id":214,"date":"2007-03-20T07:31:30","date_gmt":"2007-03-20T07:31:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=214"},"modified":"2007-03-20T07:31:30","modified_gmt":"2007-03-20T07:31:30","slug":"die-weste-se-vernedering-in-irak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=214","title":{"rendered":"Die Weste se vernedering in Irak?"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Met die mag en invloed van die Persiese Ryk op <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> hoogtepunt in 480 v.C., neem die Keiser Xerxes sy magte en vloot op <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> ekspedisie om die Grieke te verower.&nbsp; Die ekspedisie is uiteindelik rampspoedig en is die eerste teken dat <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> magtige Empaaier krake kan wys nog lank voor sy onvermydelike ondergang.&nbsp; Die hubris van Xerxes en die Perse ken egter geen perke nie en Xerxes se opmars oor Klein Asi&euml; tot in Griekeland begin met <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> selfversekerde mag wat eers deur die Grieke gestuit en toe verslaan word. Eeue later komponeer H&auml;ndel die Opera <em>Xerxes<\/em> oor die gebeure en dit word deur sommige kritici as <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> studie in hubris beskou.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Met die onlangse vrystelling van die film &ldquo;300&rdquo; deur Hollywood (direkteur Zack Snyder, en gebaseer op die boek &ldquo;300&rdquo; deur Frank Miller) word aspekte van die Persiese Ryk weereens in die Westerse kuns ondersoek.&nbsp; Die film vertel die verhaal van die Slag van Thermopylae, wat in die jaar 480 v.C. plaasvind.&nbsp; Xerxes se magtige le&euml;r (met tienduisende soldate) kom teen net 300 Spartane te staan, wat vir drie dae hardnekkig teenstand bied.&nbsp; Die Spartane se poging gee hulle bondgenote (Athene) tyd om hulle vloot voor te berei en Xerxes se vloot oortuigend in die Slag van Salamis af te ransel. Xerxes is hierna verplig om die aftog te blaas.&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Spesiale effekte wat gebruik word om atletiese soldate in brutale weergawes van oorlogsgeweld uit te beeld is tipies van die moderne Hollywood-genre.&nbsp; Nietemin word die historiese gebeure onderliggend aan die poging taamlik akkuraat weergegee.&nbsp; Die Spartane, wat as <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> minderheid teen <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> oorweldigende meerderheid veg, herinner aan Gideon en sy vegters in die Bybel wat net soos die Spartane onsterflike roem verwerf deur met min vegters <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> meerderheid aan te val en te verslaan.&nbsp; Die psigologiese verromantisering van Sparta se helde resoneer met <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> Westerse kultuur wat eeue reeds die enkele held (vanaf Achilles en Hektor tot by Superman en Batman) vereer en onthou.&nbsp; Die Westerse held wat in hopelose omstandighede veg, soms sterf, maar uiteindelik se&euml;vier, is grondliggend aan die Westerse psige, al is hy deesdae eerder <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> popster as <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> vegter in ons kammaw&ecirc;reld.&nbsp; Om di&eacute; rede sal &ldquo;300&rdquo; waarkynlik <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> suksesvolle film wees.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die vrystelling van die film veroorsaak ook internasionale politieke golwe in die huidige klimaat weens die onderliggende politieke boodskap wat dit skynbaar oordra. &ldquo;300&rdquo; word sterk deur die Iranese President Mahmoud Ahmadinejad veroordeel.&nbsp; Die Irani&euml;rs, wat hulleself steeds as Perse beskou, sien die film as <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> bedekte dreigement vanuit die VSA wat steeds dreig met milit&ecirc;re aksie om Iran te verhoed om <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> kernwapen te bou. Terwyl mens Ahmadinejad se dreigemente en uitsprake as die hallusinasies van <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> malmens wil veroordeel, is selfs <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> malmens soms korrek.&nbsp; Daar is inderdaad <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> sterk argument, wat onder andere in Israel uitgemaak word en wat insgelyks in Washington geopper word, dat Iran met alle mag verhoed moet word om <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> kernwapen te bou.&nbsp; En die enigste manier om dit te voorkom, is in elk geval milit&ecirc;re optrede. Terwyl die Israeli&rsquo;s sterk argumente opbou en selfs eensydig mag optree, is daar ook in die VSA <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> besef dat daar uiteindelik geen ander uitweg as <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> milit&ecirc;re inval mag wees nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Daar is egter verskeie ironiese onderstrome in die heen-en-weer-argumente tussen Iran, Hollywood en die Westerse magte.&nbsp; Daar is dalk selfs <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> analogie met gebeure in die antieke Persiese Ryk.&nbsp; Die Slag van Thermopylae het op die rand van die Empaaier plaasgevind op presies die stadium dat die Perse die w&ecirc;reld se enigste supermoontheid was.&nbsp; Die vernietiging van Xerxes se vloot het ook die begin van die einde van die Persiese Ryk beteken.&nbsp; Terwyl die Perse steeds vir honderde jare hulle omgewing sou oorheers, het hulle nooit oor die Grieke geheers nie.&nbsp; Die lesse by Thermopylae en Salamis het bewys dat die Perse nie onoorwinlik is nie en die psigologiese terugslag sou later uiting kry in die verlies van vitaliteit en selfversekerdheid onder die Perse.&nbsp; Die begin van die einde van <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> oorheersende empaaier sien mens ook dikwels in terugslae in die gebiede aan die rand van die empaaier; vir die Perse was dit in Griekeland, vir die Romeine was die eerste tekens die milit&ecirc;re rampe teen (ironies genoeg) Persiese groepe en later teen die Germane by Hadianopolis (in Klein Asi&euml;).<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Amerikaanse Empaaier (of eerder Angel-Saksiese of Westerse Empaaier) oorheers die w&ecirc;reld reeds vir 200 jaar.&nbsp; Die vermo&euml;ns van di&eacute; Empaaier moet nie onderskat word nie.&nbsp; Dit strek oor twee kontinente (Australi&euml; en Noord-Amerika) met belangrike ander bates (Brittanje, Nieu-Seeland, Israel, en ander vasalstate) en met sy sentrum in Washington gesetel.&nbsp; Die Empaaier het belangrike krisisse reeds oorleef, wat twee W&ecirc;reldoorlo&euml; insluit.&nbsp; Dit oorheers die w&ecirc;reld ekonomies en kultureel en gee die politieke toon internasionaal aan.&nbsp; Met ander woorde, dit verteenwoordig die moderne analogie van die Persiese Ryk.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">En soos die Perse het die Amerikaanse Empaaier begin om oorlo&euml; op die randgebied van sy invloedsfeer te verloor.&nbsp; Die eerste was die oorlog in Vi&euml;tnam, wat histories gesien verrassend was &ndash; dapper Vi&euml;tnamese vegters het die goed opgeleide en goed bewapende Amerikaanse soldaat nie fisies nie, maar psigologies met sy Spartaanse veglus verslaan.&nbsp; Vi&euml;tnam het die VSA se selfvertroue tot in sy fondamente geskud en het plaasgevind op die stadium dat die VSA en sy bondgenote ekonomies en milit&ecirc;r miskien op <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> hoogtepunt was.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Vi&euml;tnam illustreer ook aan die Weste se vyande dat die kolos verslaan kan word en binne twee dekades maak Osama bin Laden planne om <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> nuwe oorlog teen die Weste te begin. Sy berekening is eenvoudig: die Weste, reken Bin Laden, is kultureel uitgeput en kan nie <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> lang oorlog veg nie. En hierin blyk dit dat hy dalk korrek mag wees. Bin Laden se oorlog gaan in dekades of miskien selfs in eeue gemeet word en gaan langer as Bin Laden self duur. Dit gaan die Weste nog intens beproef.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Osama bin Laden se historiese aanval op 11 September 2001 het die Amerikaners in <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> oorlog op die rand van hulle invloedsfeer in Irak gedompel. Amerikaners, wat steeds deur Vietnam onsenu is, is halfhartig in die oorlog en in Washington is geduld besig om op te raak.&nbsp; Dit vertaal in die onttrekking van Amerikaanse magte binne die volgende jaar of twee en die de facto-oorwinning vir Islamitiese vegters in Irak. Dit gaan nog <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> illustrasie bied dat die getergte olifant uitgeput en ontsenu is, en dat bin Laden se ontleding in die kol is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit alles bring mens terug by Hollywood se fliek &ldquo;300&rdquo;, ook by Ahmadinejad en sy poging om <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> kernwapen te verkry en by die Westerse Empaaier wat skynbaar nog nie verstaan (en dalk nooit sal verstaan) dat voortbestaan op die langer duur nie vanselfsprekend is nie.&nbsp; Baie elemente in die Weste glo steeds nie, ten spyte van die aanvalle in 2001 en later, en in weerwil van die oorlog in Irak, dat hulle wel vyande het nie. Daarom wonder mens of Ahmadinejad se aantygings dat &ldquo;300&rdquo; <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> bedekte dreigement is dalk nie so misplaas is nie.&nbsp; Miskien is &ldquo;300&rdquo; eerder <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> boodskap aan die Weste, waar sommige elemente net soos Xerxes glo dat die Empaaier nooit sal ondergaan nie.&nbsp; <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Ons pyle gaan die son laat verduister&rdquo; s&ecirc; <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> Persiese soldaat aan <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> Spartaan in &ldquo;300&rdquo;, en die res is geskiedenis.&nbsp; Wie moet luister?<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/\">\u043f\u043e\u0433\u0440\u0443\u0436\u043d\u043e\u0439 \u0434\u043b\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/buksvanrensburgsw.JPG\" width=\"97\" height=\"136\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>&ldquo;&rsquo;n Wet van Mede en Perse&rdquo; s&ecirc; ons steeds as daar na &rsquo;n absolute wet verwys word.&nbsp; Waar kom die gesegde vandaan, en hoekom is dit steeds deel van ons taal?&nbsp; En waarom verwys die gesegde na die Perse, wat die beskaafde w&ecirc;reld meer as twee duisend jaar gelede oorheers het?<\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Persiese Ryk se oorsprong in ongeveer 650 v.C. is te vinde in die gebied wat vandag as Iran bekend staan.&nbsp; Die Empaaier groei vinnig en bereik sy hoogtepunt tussen 550 v.C. en 400 v.C.; dit oorheers die Midde-Ooste, Klein Asi&euml;, die Kaukasiese hinterland en Wes-Asi&euml;.&nbsp; So invloedryk word die Mede en Perse dat hulle <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> belangrike rol in die Ou Testament speel. Die naam &ldquo;Darius&rdquo; in die Bybel verwys na verskeie Persiese Keisers, en Dani&euml;l word waarskynlik deur die Persiese Keiser Cyrus in die leeukuil gegooi.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[44],"tags":[232,360,21092],"class_list":["post-214","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c25-buks-van-rensburg","tag-buks-van-rensburg","tag-die-weste-se-vernedering-in-irak","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/214","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=214"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/214\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=214"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=214"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=214"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}