{"id":21356,"date":"2014-01-21T19:58:40","date_gmt":"2014-01-21T17:58:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21356"},"modified":"2014-01-21T19:58:40","modified_gmt":"2014-01-21T17:58:40","slug":"anc-skop-burgemeester-speaker-en-sweep-van-madibeng-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21356","title":{"rendered":"ANC skop burgemeester, speaker en sweep van Madibeng uit"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_21357\" aria-describedby=\"caption-attachment-21357\" style=\"width: 194px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/poppi.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-21357\" alt=\"Poppi Magongwa\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/poppi.jpg\" width=\"194\" height=\"259\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-21357\" class=\"wp-caption-text\">Poppi Magongwa<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se provinsiale Werkkomitee in Noordwes het drie amptenare aangestel om waar te neem as burgemeester, speaker en hoofsweep in die Madibeng-munisipaliteit in Brits.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die burgemeester Popi Magongwa, die speaker Buti Makhongela en die hoofsweep Solly Malete is van hulle poste te onthef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se provinsiale sekretaris Dakota Legwete het die aankondiging gedoen by &#8216;n mediasessie in Brits, het RSG berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die drie is afgedank omdat die munisipaliteit nie die verslag van die voormalige minister van Samewerkende Regering, Richard Baloyi in werking gestel het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag het aangedui dat grootskaalse korrupsie en wanadministrasie in die munisipaliteit voorkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede week is vier mense dood in skermutselings met die polisie tydens betogings oor die gebrek aan water by Motlutlung en Damsonville.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cosatu in Noordwes het verklaar dat die polisie wat na bewering in Mothutlung naby Brits op betogers geskiet het, nie kon opgetree het sonder dat dit deur senior persone beveel is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Cosatu moet die voorval deeglik ondersoek word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vakbondfederasie s\u00ea hy is geskok dat die dodetal tydens betogings oor watertekorte, gestyg het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vierde persoon is gister by die George Mokhari-hospitaal in Garankuwa oorlede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Enoch Seimelane is volgens berigte verlede week Maandag geskiet in botsings tussen die betogers en polisie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Poppy Magongwa was verlede jaar in die moeilikheid oor &#8216;n water krisis wat gemeenskappe in die gebied teister.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na &#8216;n noodvergadering tussen waarnemende LUR vir plaaslike regering en tradisionele sake Paul Sebegoe , die burgemeester en raadslede oor besoedelde water wat die afgelope drie jaar nie aangespreek word nie, is &#8216;n vinnige reaksiespan aangewys om die waterprobleem te takel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die watersuiweringsaanleg in die gebied sal opgegradeer word . Gesteelde elektrisiteit transformators in\u00a0waterpompstasies sal vervang word en die [pompe] wat nie werk nie sal herstel word om genoeg waterkapasiteit te verseker na reservoirs,&#8221; het Sebegoe\u00a0ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons doen &#8216;n beroep op gemeenskappe nie hierdie fasiliteite te steel nie want dit ontneem gemeenskappe die reg aan water.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners het toe ges\u00ea hulle is vol vertroue dat die nuutgestigte span die waterprobleem sal oplos.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC se provinsiale Werkkomitee in Noordwes het drie amptenare aangestel om waar te neem as burgemeester, speaker en hoofsweep in die Madibeng-munisipaliteit in Brits. Die burgemeester Popi Magongwa, die speaker Buti Makhongela en die hoofsweep Solly Malete is van hulle poste te onthef. Die ANC se provinsiale sekretaris Dakota Legwete het die aankondiging gedoen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21356\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC skop burgemeester, speaker en sweep van Madibeng uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21357,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15299,15300,2300,6104,15302,15301,5250],"class_list":["post-21356","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc-se-provinsiale-werkkomitee","tag-burgemeester-popi-magongwa","tag-korrupsie","tag-noordwes","tag-richard-baloyi","tag-voormalige-minister-van-samewerkende-regering","tag-wanbestuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21356","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21356"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21356\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21357"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21356"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21356"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21356"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}