{"id":21352,"date":"2014-01-21T17:13:16","date_gmt":"2014-01-21T15:13:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21352"},"modified":"2014-12-30T17:16:10","modified_gmt":"2014-12-30T15:16:10","slug":"afrikaner-aktivis-le-beslag-op-80-rekenaars-by-sa-polisiehoofkantoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21352","title":{"rendered":"Afrikaner-aktivis l\u00ea beslag op 80 rekenaars by SA Polisiehoofkantoor"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_21353\" aria-describedby=\"caption-attachment-21353\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/jaap_kelder.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-21353\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/jaap_kelder-300x239.jpg\" alt=\"'Met trane in sy helder blou o\u00eb' l\u00ea Jaap Kelder op die rekenaars in die SA Polisiehoofkantoor beslag\" width=\"300\" height=\"239\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/jaap_kelder-300x239.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/jaap_kelder.jpg 838w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-21353\" class=\"wp-caption-text\">&#8216;Met trane in sy helder blou o\u00eb&#8217; l\u00ea Jaap Kelder op die rekenaars in die SA Polisiehoofkantoor beslag<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Jaap Kelder, die verbete munisipale aktivis en voorsitter van die Nasionale Belastingbetalersunie, het so pas op 80 rekenaars in Wachthuis, die polisie se hoofkantoor in Pretoria, beslag gel\u00ea. Die beslaglegging kom nadat &#8216;n polisievoertuig in April 2007 in die motor van mev. Elke Kelder, Jaap se gade, vasgery het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hof het mev. Kelder gelyk gegee dat dit die polisie se skuld was en dat sy op R10 800 skadevergoeding geregtig was. Maar intussen het die polisie gesloer om uit te betaal en daarom het mnr. Jaap Kelder reeds verlede jaar &#8216;n beslagleggingsbevel namens sy vrou teen die polisie se rekenaars verkry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die polisie egter weer probeer om &#8216;n hofsaak te maak, maar dit is met koste van die hand gewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Jaap Kelder s\u00ea: &#8220;Intussen het een of ander slimkop besluit dat hulle sal my prokureurskoste betaal maar dat dit eintlik my skuld was en ek in die polisie voertuig vasgery het. Die saak het verlede jaar weer in die hof gedraai maar op die verhoordatum was die polisie se regsverteenwoordiger nie eers teenwoordig nie.\u00a0\u00a0 Hulle saak is toe met koste van die hand gewys.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kelder is nou vasbeslote om die polisie se rekenaars te verkoop. &#8220;Nou is daar weereens op die polisierekenare beslag gel\u00ea en hierdie keer <b>gaan hulle betaal<\/b> of die rekenare sal verkoop word,&#8221; s\u00ea hy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die aanvanklike skade was \u2018n raps oor die R 10\u00a0000 terwyl die huidige getakseerde bedrag reeds R 22\u00a0000 beloop en die vermorste regskoste, wat reeds betaal is, meer as R 13\u00a0000 beloop het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Nou vra ek met trane in my helder blou o\u00eb hoe \u2018n land vooruit kan gaan met sulke kabouters in beheer?&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr. Jaap Kelder, die verbete munisipale aktivis en voorsitter van die Nasionale Belastingbetalersunie, het so pas op 80 rekenaars in Wachthuis, die polisie se hoofkantoor in Pretoria, beslag gel\u00ea. Die beslaglegging kom nadat &#8216;n polisievoertuig in April 2007 in die motor van mev. Elke Kelder, Jaap se gade, vasgery het. Die hof het mev. Kelder &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21352\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikaner-aktivis l\u00ea beslag op 80 rekenaars by SA Polisiehoofkantoor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[15296,15298,4853,15297,6368],"class_list":["post-21352","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-beslaglegging","tag-elke-kelder","tag-jaap-kelder","tag-rekenaars","tag-sa-polisie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21352","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21352"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21352\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21352"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21352"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21352"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}