{"id":2130,"date":"2008-07-07T04:00:55","date_gmt":"2008-07-07T04:00:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2130"},"modified":"2008-07-07T04:00:55","modified_gmt":"2008-07-07T04:00:55","slug":"afrikaners-behoort-almal-na-weskus-te-trek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2130","title":{"rendered":"Afrikaners behoort almal na Weskus te trek"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Laat ons nou nie toelaat dat dit by die een oor in en by die ander oor uitgaan  nie.&nbsp; Laat ons &#39;n gesonde debat voer oor die onderwerp. <\/p>\n<\/div>\n<p>Net soos die Jode, wat yl verspreid oor die hele  aardbol woon, is die Afrikanervolk ook yl verspreid oor die grootste deel van  Suider-Afrika. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p>Ons leuse van &quot;Eendrag Maak Mag&quot; kan nooit tot sy  reg kom as dit so aangaan nie. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Ons moet, soos dr Dan Roodt s&ecirc;, nader aan mekaar  beweeg.&nbsp; Dit kan nie, en sal ook nie, oornag gebeur nie, maar laat ons  minstens &#39;n begin maak. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p>Indien &#39;n mens die demografie van Suid-Afrika in  die oppervlakte van die land sou indeel, kry jy so plus minus 60 000 vk km wat  aan die Afrikaner\/Boerevolk toekom. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\">Ek besef dat die meerderheid Afrikaners sal nou  onmiddellik protesteer en s&ecirc; ons verdien meer as 5% van die land se oppervlakte,  maar mense, besef julle nie dat &#39;n halwe eier beter as &#39;n le&euml; dop is  nie?!!!&nbsp; Ons kan aan die ANC, en aan die w&ecirc;reld daar buite s&ecirc;:&quot;Ons eis  MINSTENS 60 000 vk km., maar ons veg vir veel meer, omdat ons m&eacute;&eacute;r as dit  verdien.&quot;&nbsp; Die motivering kan later in detail uitgespel word, waarom ons  meer verdien, maar die punt wat ek wil maak, is dat ons minstens op &#39;n minimum  van 60 000 vk km moet voet by stuk hou, omdat dit &quot;demokraties&quot; geregverdig  is.<\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Oor die ligging van daardie 60 000 vk km kan (en  MOET) daar nog lank oor geredeneer word.&nbsp; Histories behoort die Wes-Kaap  gesamentlik aan die bruinmense en die Afrikaner.&nbsp; Die Voortrekkers het  Noord-Natal Wettiglik van die Zoeloevolk gekoop.&nbsp; Die Vrystaat en die ZAR  was internasionaal erken as soewereine Boere republieke.&nbsp; En so kan ons  aangaan.&nbsp; Elke individu het sy\/haar eie voorwaardes en definisies van  watter grond aan die Boerevolk behoort.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Die feit&nbsp;is egter dat demografie nog altyd die  Afrikaner se grootste vyand was.&nbsp; Ons kan s&ecirc; Gauteng behoort aan ons, of  Noord-Natal, of watter deel van die land ook al, maar as daar in Natal 10  miljoen swartes is, teenoor 300 000 Afrikaners, dan is die demografie verkeerd,  en beteken historiese of sentimentele oorwegings NIKS.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p>In die lig daarvan, sou die Karoo ons beste keuse  wees.&nbsp; Of dit nou &#39;n gewilde besluit gaan wees of nie, in die Karoo is die  demografie aan die Afrikaner se kant.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p>Indien &#39;n gebied afgebaken word wat van die Weskus  tot by Orania strek, wat &#39;n breedte van 100 km het, kom &#39;n mens min of meer by  &#39;n sommetjie van 60 000 vk km uit.&nbsp; So &#39;n gebied sal dan oor 3 baie  belangrike eienskappe beskik: &#39;n gunstige demografie, &#39;n kuslyn, en &#39;n  varswaterbron &#8211; die Oranjerivier.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\">As mens &#39;n reguitlyn van Orania af tot by die  Olifantsriviermond sou trek, sal die R63-teerpad min of meer die gebied se  ruggraad vorm.&nbsp; Die enigste stukkie pad wat nog nie geteer is nie, is die  twee bergpasse tussen Vosburg en Carnarvon.&nbsp; &#39;n Afstand van sowat 100  km.<\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p>Afrikaners&nbsp;wat elders in Suid-Afrika woon,  behoort hulle in groot getalle in daardie gebied te vestig.&nbsp; Sowat 50 km na  weerskante van die teerpad, van Orania tot by Strandfontein, moet as  Afrikanergebied verklaar word, en moet fisies deur volkstaatgesinde Afrikaners  beset word.&nbsp; Die volgende dorpe is ter sprake: Strandfontein, Vredendal,  Lutzville, Koekenaap, Klawer, Vanrhynsdorp, Nieuwoudtville, Calvinia, Williston,  Carnarvon, Vosburg, Britstown, Strydenburg, Hopetown en Orania.&nbsp; Dit is ons  enigste redding!!!<\/p>\n<\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p>&#39;n Ander gebied wat oorweeg kan word, is die  Tuinroete.&nbsp; Mosselbaai en Jeffreysbaai is tradisioneel die twee  belangrikste Afrikaner-vakansieoorde, en daar woon ook reeds baie  Afrikaners.&nbsp; Ongelukkig woon daar net soveel swartes en bruinmense in  daardie streek, wat dit demografies&nbsp;moeilik maak.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p>Die Xhosa het eintlik geen regte in daardie gebied  nie, aangesien die Afrikaner en die Xhosa mekaar eers in 1771&nbsp;by die  Gamtoosrivier (oos van Jeffreysbaai) ontmoet het.&nbsp; Wes van die Gamtoos is  Afrikaner en Kleurlinggebied.&nbsp; Die&nbsp;Breederivier kan as wesgrens van &#39;n  Afrikanergebied beskou word.&nbsp; Die kus is die natuurlike suidgrens, en die  N1-pad by Touwsrivier tot by Hanover kan die noordgrens vorm.&nbsp; &#39;n Kleiner  gebied, wat slegs&nbsp;tot by die berge strek, sal ook aanvaarbaar wees.&nbsp;  Dit sluit distrikte soos Ladismith, Oudtshoorn, Willowmore, en Graaff-Reinet in,  terwyl die&nbsp;plat w&ecirc;reld van die Groot Karoo dan uigesny word.&nbsp; Op  George is &#39;n groot lughawe wat tot &#39;n Internasionale lughawe ontwikkel kan  word.&nbsp; Oudtshoorn, waar die Nasionale Kunstefeeste gehou word, is in die  middel van die gebied.&nbsp; Mosselbaai, Suid-Afrika se belangrikste  Afrikaner-vakansieoord, is daar naby.&nbsp; Knysna, wat &#39;n internasionaal  bekende toeristeparadys is, is daar naby.&nbsp; Swellendam, wat een van die  eerste Boere-republieke was, is daar naby.&nbsp; Die Langkloof, wat die land se  grootste produsent van appels is, is daar naby.&nbsp; Jeffreysbaai, waar reeds  duisende Afrikaners gevestig is, en wat w&ecirc;reldbekend is vir sy  branderplankryers, is daar naby.<\/p>\n<\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Die gebied tussen die Breederivier en die  Gamtoosrivier, het dus geweldig baie pluspunte, maar daar is derduisende  volksvreemdes wat die gebied met ons mense deel.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p>Die derde keuse is die gebied tussen Pretoria en  Nelspruit.&nbsp; Ek is nie goed bekend met daardie streek nie, en weet dus nie  wat al die voor- en nadele is nie.&nbsp; Dr Roodt sal beter kan oordeel oor  daardie gebied.&nbsp; Wat ek wel weet, is dat die Ho&euml;veld geweldig baie swartes  het, en na my persoonlike mening onaanvaarbaar is.&nbsp; Maar, dit is  Suid-Afrika se rykste streek.<\/p>\n<\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Navorsing wat deur dr Willem van Heerden van  Morgenzon gemaak is, toon dat die gebied tussen Welkom&nbsp;en Nelspruit (die  gebied loop in &#39;n halfmaan van Welkom, oor Standerton, Ermelo, tot by  Lydenburg)&nbsp; ons land se rykste streek is.&nbsp; Van landbouprodukte,  mynbou, elektrisiteit, tot&nbsp;steenkool is volop in daardie streek.&nbsp; (Ek  het met die tong in die kies vir dr Van Heerden ges&ecirc;:&quot;Willem, daar is nog iets  wat hierdie &#39;Hartland&#39; van jou die meeste het, dis swartes!&quot;)&nbsp; Ons wat  in&nbsp;Kaapland gewoon het, ken die Kleurlinge, maar die miljoene swartes wat  mens in die noordelike provinsies te&euml;kom, ken ons nie in die&nbsp;westelike deel  van die land nie.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Maar, die Gautengers en die mense van Mpumalanga  moet self hul gebied propageer, en motiveer waarom hulle dink dit is die beste  plek vir &#39;n volkstaat.&nbsp; Ek beveel aan dat lesers dr Willem van Heerden se  boekie, &quot;Hartland van die Afrikaner&quot; sal lees.&nbsp; Lees ook &quot;Afrikanerland &#8211;  &#39;n Gebiedsaanduiding&quot;, deur Bruwer, Verwoerd, Van den Berg, Van Heerden en  Fischer.&nbsp; In laasgenoemde boekie word Richardsbaai, Utrecht en Vryheid by  die Welkom-Nelspruit-gebied bygevoeg, om sodoende &#39;n stukkie kusgebied in te  sluit.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Elke keer wanneer &#39;n Afrikaner vermoor, verkrag,  gemartel en getraumatiseer word, moet ons die familie en vriende van die  slagoffers bearbei en versoek om dit te oorweeg om na &#39;n gebied e verhuis waar  dit veiliger is.&nbsp; In die proses sal ons mense begin konsolideer en in  groter getalle nader aan mekaar beweeg.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\">Ek s&ecirc; weer, die woestyn is &#39;n ongewilde keuse, maar  dit is die veiligste plek om te wees in tye van oorlog, geweld en misdaad.&nbsp;  Maak die Weskus en die Karoo u keuse.&nbsp; Kies reg! Stem Weskus!<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/russian-bakes-build\/\">\u043d\u0435\u0434\u043e\u0440\u043e\u0433\u0438\u0435 \u043f\u0435\u0447\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/12.02.2017\/v_harkovskoy_oblasti_naznachen_rukovoditel_mestnoy_prokuratury\/\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Ek wil die redaksie van Praag gelukwens met die hoofartikel &#39;n week gelede, <a href=\"index.php?option=com_content&amp;task=view&amp;id=2123&amp;Itemid=196\">Olieprys skep ook politieke vrae vir Afrikaners<\/a>, want dit is myns insiens een van  die&nbsp;belangrikste stellings wat nog hier gemaak is.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[2012,21096,21093,2011],"class_list":["post-2130","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-afrikaners-behoort-almal-na-weskus-te-trek","tag-s10-briewe","tag-s7-menings","tag-peter-murray"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2130","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2130"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2130\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2130"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2130"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2130"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}