{"id":21296,"date":"2014-01-20T11:27:43","date_gmt":"2014-01-20T09:27:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21296"},"modified":"2014-01-20T13:12:47","modified_gmt":"2014-01-20T11:12:47","slug":"swart-nazi-jansen-op-heksejag-teen-veilige-verblyf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21296","title":{"rendered":"Swart Nazi Jansen op heksejag teen veilige verblyf"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/kovsieverblyf.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-21297\" alt=\"kovsieverblyf\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/kovsieverblyf-300x190.jpg\" width=\"300\" height=\"190\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/kovsieverblyf-300x190.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/kovsieverblyf.jpg 630w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Naspers-liefling en die rektor van die\u00a0Universiteit van die Vrystaat Jonathan Jansen het weer sy totalit\u00eare, swart rasseheerskappy oor die kampus bevestig deur wittes opnuut van rassisme aan te kla.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Koerantadvertensie waarin &#8220;nie-regstellende aksie&#8221; verblyf vir vroulike studente in Bloemfontein aangebied word, het Jansen genoop om sy swart, ondemokratiese voorkeure uit te stal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy gaan &#8216;n klagte by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie indien teen &#8216;n privaatonderneming wat veilige verblyf vir wit damestudente aanbied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Twiet wat gerig was aan Jansen Saterdag oor die advertensie sal die klagte vergesel, nadat hy sy lyf speurder gehou het om die &#8220;rassiste&#8221; uit te lok.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie jongste voorval dui ongelukkig weer eens daarop dat Jansen hoegenaamd nie vrye keuse van assosiasie, &#8216;n reg wat veronderstel is om in die veelgeprese Grondwet vervat te wees, sal duld nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen was ook instrumenteel in die versinsels van rassisme teen die Reitz 4 wat tot hulle skorsing gelei het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Voorspelbaar is aan die swart studente vertel dat hulle vol is met &#8216;n lang waglys , en aan die wit studente dat daar natuurlik akkommodasie beskikbaar is,&#8221; het Jansen ges\u00ea na hul &#8220;ondersoek&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het rekord gehou van die interaksies en sal verslag van hierdie private woning aan die toepaslike owerhede doen.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die advertensie in Afrikaans lui: &#8220;&#8216;n Veilige studente-akkommodasie vir nie-regstellende aksie vroulike Kovsies in veilige studentehuise. Loop afstand vanaf die UV-kampus.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen het sy &#8220;skok en teleurstelling&#8221; in die advertensie\u00a0uitgespreek, s\u00ea die &#8220;blatante aard&#8221; daarvan is &#8220;baie skaars&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mense wat verblyf aan studente bied is meer bekommerd is oor die maak van geld as oor die kleur van die geld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is die eerste keer dat ek sulke blatante rassisme te\u00ebkom,&#8221; het Jansen ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Slegs 20% van die studente word geakkommodeer by die instelling se koshuise.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Werknemer by die Universiteit het op voorwaarde van anonimiteit ges\u00ea hulle kan nie alles nagaan nie omdat daar groot aanvraag vir behuising aan die begin van die jaar is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Naspers-liefling en die rektor van die\u00a0Universiteit van die Vrystaat Jonathan Jansen het weer sy totalit\u00eare, swart rasseheerskappy oor die kampus bevestig deur wittes opnuut van rassisme aan te kla. &#8216;n Koerantadvertensie waarin &#8220;nie-regstellende aksie&#8221; verblyf vir vroulike studente in Bloemfontein aangebied word, het Jansen genoop om sy swart, ondemokratiese voorkeure uit te stal. Hy gaan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21296\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart Nazi Jansen op heksejag teen veilige verblyf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21297,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[4892,15268,12942,266,15271,5813,10624,4750,15270,15269],"class_list":["post-21296","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-jonathan-jansen","tag-nie-regstellende-aksie","tag-ondemokraties","tag-rassisme","tag-reitz4","tag-rektor","tag-suid-afrikaanse-menseregtekommissie","tag-universiteit-van-die-vrystaat","tag-vrye-keuse-van-assosiasie","tag-wit-damestudente"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21296","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21296"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21296\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21297"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21296"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21296"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21296"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}