{"id":21291,"date":"2014-01-20T10:54:28","date_gmt":"2014-01-20T08:54:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21291"},"modified":"2014-01-20T10:54:44","modified_gmt":"2014-01-20T08:54:44","slug":"inklusiewe-afrikaans","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21291","title":{"rendered":"&#8216;Inklusiewe&#8217; Afrikaans"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/akkerblaar.png\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-21292\" alt=\"akkerblaar\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/akkerblaar-300x99.png\" width=\"300\" height=\"99\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/akkerblaar-300x99.png 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/akkerblaar.png 940w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Deur Thys Human<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In\u00a0<a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/nuus\/2014-01-18-inklusiwiteit-sal-afrikaans-almal-se-taal-maak\">Beeld <\/a>en Burger is daar weer &#8216;n berig oor &#8216;n klompie akademici of iets wat pleit dat Afrikaans &#8220;inklusief&#8221; gemaak word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek kon nie mooi uit die berig agterkom presies wat hulle daarmee bedoel nie, maar ek het so &#8216;n vuil spesmaas dat hulle eintlik wil h\u00ea dat alle Afrikaanssprekendes as &#8220;Afrikaners&#8221; bestempel moet word &#8211; en dan word ons een groot &#8220;h\u00eappie f\u00eamily&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoekom hierdie mense &#8211; met Le Cordeur en sy makkers van die Stigting vir Afrikaans of so iets &#8211; nog hierdie ou refrein sing, kan ek nie verstaan nie want dit is duidelik dat hulle mense &#8211; die Bruines &#8211; besig is om vinnig te verengels en vermoedelik te verswart. US is natuurlik uitmuntende bewys daarvan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Feit is dat Afrikaners &#8211; dis nou etniese, kultureelgebonde, volkseie Afrikaners &#8211; nie die minste belangstel om met enige ander groep &#8220;inklusief&#8221; te raak nie. Ons verwelkom dit as daar nog van die ander groepe is wat Afrikaans praat en trots is om dit te praat en ons is bereid om &#8216;n lang pad saam met hulle te loop, maar as dit kom by die volkseie, by selfbeskikking vir die Afrikaner wat deel van &#8216;n AfrikanerVOLK wil wees, verkies ons om ons eie pad te loop &#8211; al dwaal daar heelwat van ons eertydse volksgenote van die pad af &#8211; en verdwyn!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Seker my grootste probleem met die konsep van inklusiwiteit is dat ons dan weer mense soos Lina Spies, Max du Preez, Juri van den Heever, Anton van Niekerk en hulle geesgenote in ons geledere &#8211; as Afrikaners &#8211; moet verwelkom, maar natuurlik met &#8216;n afgewaterde, flou, banggat, verskonende, negatiewe konsep van &#8220;Afrikaner&#8221;. Daarvoor sien ek wragtag nie kans nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis natuurlik nie verbasend dat Naspers se koerante hierdie oproepe tor inklusiwiteit steeds groot aandag verleen nie &#8211; hulle strewe na volle integrasie tussen wit Afrikaner en Bruin Afrikaanssprekende kom &#8216;n baie lang pad &#8211; ek vermoed daar van kort na DF Malan se uittrede as leier van die NP en premier van die land. Dit is onder Verwoerd vir &#8216;n wyle onder die mat ingevee (of onder die kombers versteek?) maar selfs in sy laaste jare het die wiele binne Naspers vir &#8220;inklusiwiteit&#8221; weer begin draai. Lees pas weer \u00earens dat daar vertel word hoe Schalk Pienaar glo doer in vroee sestigs al gepraat het oor die &#8220;verskille&#8221; binne die NP wat nog tot uiting gaan kom: Dit was alles net oor die idee van inklusiwiteit, van versmelting tusssen Wit Afrikaner en Bruines. En dit tier steeds in hul koerante se nuus- en kommentaarkolomme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek wou op Beeld en DB se webblad kommentaar lewer, maar ek het alweer my gratis kwota nuusberigte vir die maand opgebruik! Dink ek sal nou maar hierdie brief aan Praag ook sommer effe aanpas en vir albei koerante stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">NS Na aanleiding van my artikel verlede week oor Hans die Vloeker, het ek vanoggend weer vir hom &#8216;n kopie van &#8216;n berig in die Daily Despatch oor nog &#8216;n plaas (of landelike) aanval gestuur. Toe ek dit nou die dag met die plaasmoord by Barkly-Oos gedoen het, het hy my gevra om tog nie meer met hom te gesels nie. Gesels? Die arme &#8220;dd&#8221; besef nie ek gesels nie graag met sy tipe nie &#8211; ek voer hulle net inligting tot hulle dik word daarvan!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Thys Human In\u00a0Beeld en Burger is daar weer &#8216;n berig oor &#8216;n klompie akademici of iets wat pleit dat Afrikaans &#8220;inklusief&#8221; gemaak word. Ek kon nie mooi uit die berig agterkom presies wat hulle daarmee bedoel nie, maar ek het so &#8216;n vuil spesmaas dat hulle eintlik wil h\u00ea dat alle Afrikaanssprekendes as &#8220;Afrikaners&#8221; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21291\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Inklusiewe&#8217; Afrikaans&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21292,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[],"class_list":["post-21291","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21291","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21291"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21291\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21292"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21291"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21291"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21291"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}