{"id":21147,"date":"2014-01-15T13:10:46","date_gmt":"2014-01-15T11:10:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21147"},"modified":"2014-01-15T13:18:39","modified_gmt":"2014-01-15T11:18:39","slug":"om-die-verkeerde-probleem-op-te-los","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21147","title":{"rendered":"Om die verkeerde probleem op te los"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial; font-size: small;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-15429\" alt=\"delport_manfred_600\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg\" width=\"300\" height=\"245\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><\/span><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><em>deur Manfred Delport<\/em><\/a><\/p>\n<p>[followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volg Manfred op\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/manfred.delport\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons gaan eersdaags weer, soos elke jaar, van die Kaapse pers verneem hoe dit baie beslis hierdie jaar die Kaapse span se jaar in die Super 15 gaan wees, n\u00e1dat die Stormers \u2018n paar wedstryde vroeg in die seisoen wen. En dan, iewers in Mei, gaan die Stormers weer vasval teen iemand, soos wat hulle laasjaar teen die Haaie vasgeval het in die eindstryd, teen die Bulle in Soweto en ook weer teen die Haaie in \u2018n ander halfeindstryd.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroeg in 2015 gaan Allister Coetzee en sy afrigtingspan dus opnuut kajuitraat hou, vir die soveelste keer, en besluit om aan die Stormers se verdediging te werk. Die probleem is uiteraard dat, alhoewel dit goed en wel is om effektief te kan verdedig, rugbyspanne punte m\u00f3\u00e9t kan aanteken, veral in eindstryde wanneer die ander spanne ook hul eie verdediging opskerp. Allister Coetzee verstaan dus nie net die fundamentele probleem nie, maar mors boonop ook tyd om die verkeerde probleem te wil oplos, deur op verdediging te fokus. Jaar n\u00e1 jaar sukkel die Stormers se 60kg-tuinkaboutertjies in sy agterlyn gevolglik om drie\u00eb aan te teken, en elke jaar styg die drankverkope op Nuweland soos hul ondersteuners toenemend gefrustreerd raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Stormers se afrigters se wanbegrip oor die aard van die probleem, en hul pogings om die verkeerde probleem op te los, word ook in die res van Suid-Afrika weerspie\u00ebl.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Almal wil byvoorbeeld as op hul hoofde strooi oor die swak matriekuitslae. Die probleem word dan moedswillig misverstaan (\u2018n gebrek aan voorskoolse opleiding) en die verkeerde oplossings (\u2018n addisionele 2 jaar voor skool) word oorweeg. Niemand het die politieke moed om eerlik te wees oor die ware probleme nie. \u2018n Akademiese matriek is byvoorbeeld nie vir almal beskore nie. Veral nie in Suid-Afrika nie. Die feit dat die meerderheid leerlinge uitsak voor matriek, toon aan dat daar deur die groot gros skoliere en hul ouers\u00a0onrealistiese verwagtinge gekoester word. Veel minder as 10% van alle leerlinge in SA hoort enigsins op universiteit of selfs in \u2018n akademiese matriek. Selfs in \u2018n ontwikkelde land soos Duitsland word diegene wat duidelik nie universiteit toe sal kan gaan nie, na meer gepaste opleiding gekanaliseer. So ook is die SADOU-vakbond \u2018n reusefaktor in die Madibatopiese skole se onderprestasie, maar om politieke redes sal SADOU nie geneutraliseer kan word nie. \u2018n Werkbare oplossing vir die probleem, synde die hokslaan van SADOU asook meer gepaste tipes opleiding as \u2018n akademiese matriek vir die groot meerderheid, word nie eens oorweeg nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As gevolg van rassistiese RA en kaderontplooiing is die meeste plaaslike owerhede se infrastruktuur op breekpunt. Die inwoners van Brits gooi gevolglik klippe, want hulle sit dae lank al sonder water. As die bewind bloot begryp het dat, om \u2018n onbevoegde kader stadsingenieur te maak, die grondoorsaak van die probleem is, het Brits vandag drinkwater gehad. Die regering se reaksie, na die tipiese fatsoen van \u2018n sadistiese regime, is egter nie om die grondoorsaak \u2013 rassistiese aanstellings van onbevoegde kaders \u2013 aan te spreek nie, maar om gewapende polisie in te stuur om sy eie kiesers bokveld toe te skiet. Die ware probleem word dus ge\u00efgnoreer en die verkeerde probleem word op totaal die verkeerde wyse, met koe\u00ebls, aangespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek kan so aangaan; daar is byvoorbeeld nie te veel werkloosheid in die land nie, maar eerder \u2018n ooraanbod van hopeloos te veel onopleibare mense asook miljoene onwettige immigrante. Die regering sal egter nie die ware probleem aanspreek soos China gemaak het nie, deur die geboortekoers te beperk, meer gepaste onderrig op skool te verskaf of die grense effektief te polisieer nie, maar sal eerder die spreekwoordelike weermag kry om gate te grawe wat die werkloses dan moet opvul, en dan aanspraak maak daarop dat hy miljoene werksgeleenthede geskep het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se kampioene met die wanbegrip oor die ware probleem, en die gepoogde oplossing van die verkeerde probleem, is egter nie Allister Coetzee of die ANC-bewind nie. Nee, dit is eerder die blanke kiesers, wat steeds hul hoop op die een-bok-tien-leeus-demockracy vestig. Mens hoor dikwels hoe die blanke kiesers sug dat, as die ANC se stemvee net beter opgevoed was, daar hoop sou wees vir die Madibatopiese demockracy. Gelukkig het onlangse verwikkelinge binne die DA, spesifiek die DA se omhelsing van rassistiese RA en SEB, daardie illusie heeltemal vernietig, want \u2018n DA-regering sal net so rassisties soos die ANC wees, omdat anti-blanke rassisme uiters gewild onder swart kiesers is. Daar is eweneens geen rede om te dink dat \u2018n DA-kader wat na Brits ontplooi word, hom beter van sy taak sou kwyt as \u2018n ANC-kader sou maak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jou en my vriende, gesin en familie begryp dus nie die ware aard van die probleem \u2013 Afrika-regerings \u2013 nie, maar bluf hulself boonop dat deelname aan \u2018n Afrika-demokrasie op een of ander wyse Madibatopi\u00eb se probleme gaan oplos. Die enigste werkbare oplossing vir blankes, selfbeskikking, word nie net doodgeskree as sogenaamde rassisme nie, maar is ook \u2018n moeitevolle punt om te bereik en sal onkonvensionele denke vereis. Daarom gaan die meeste blanke volstruise weer eens hul koppe in die sand begrawe, en in 2014 aan die sinnelose demockracy deelneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir hulle s\u00ea ek: Gaan stem gerus, as dit jou dan beter laat voel. Julle gaan wel op een of ander stadium moet begin eerlik wees en die ware probleem moet konfronteer. Hopelik v\u00f3\u00f3r dit te laat is.<\/p>\n<p>[followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p>Volg Manfred op\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/manfred.delport\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Manfred Delport [followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;] Volg Manfred op\u00a0Facebook. Ons gaan eersdaags weer, soos elke jaar, van die Kaapse pers verneem hoe dit baie beslis hierdie jaar die Kaapse span se jaar in die Super 15 gaan wees, n\u00e1dat die Stormers \u2018n paar wedstryde vroeg in die seisoen wen. En dan, iewers in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":15429,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[15181,15183,5311,5227,15182,4817,222,11591,6420],"class_list":["post-21147","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-allister-coetzee","tag-anti-blanke-rassisme","tag-china","tag-duitsland","tag-madibatopie","tag-onderwys","tag-regstellende-aksie","tag-sadou","tag-stormers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21147","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21147"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21147\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15429"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21147"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21147"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21147"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}