{"id":21143,"date":"2014-01-15T12:38:58","date_gmt":"2014-01-15T10:38:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21143"},"modified":"2014-01-15T12:38:58","modified_gmt":"2014-01-15T10:38:58","slug":"amerikaanse-senaat-gee-israel-blanko-tjek-vir-oorlog-teen-iran","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21143","title":{"rendered":"Amerikaanse Senaat gee Israel blanko tjek vir oorlog teen Iran"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/iranq1.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-21145\" alt=\"iranq\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/iranq1.jpg\" width=\"290\" height=\"174\" \/><\/a>Die Amerikaanse Senaat sal vandag waarskynlik &#8216;n blanko tjek aan Israel oorhandig vir oorlog teen Iran.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Senaat se wetsontwerp S.1881 lui:\u00a0As Israel &#8220;verplig word tot milit\u00eare optrede in wettige selfverdediging teen Iran se kernwapenprogram,&#8221; moet die Verenigde State van Amerika &#8220;Israel ondersteun \u200b\u200ben voorsien van &#8230; diplomatieke , milit\u00eare en ekonomiese steun in die verdediging van sy gebied, mense en bestaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 wetsontwerp plaas die besluit vir milit\u00eare optrede\u00a0feitlik uitsluitlik in die hande van die Israelse premier Netanyahu wat op rekord is dat hy ges\u00ea het: &#8220;Dit is 1938, Iran is Duitsland &#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die eeufeesvieringe van die Eerste W\u00eareldoorlog nader, sal ons weereens lees van die baie flaters wat gelei het tot &#8216;n tragedie vir die Westerse beskawing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder hulle sal die blanko tjek wees wat Keiser Wilhelm II aan Wene oorhandig het n\u00e1 die moord deur &#8216;n Serwiese terroris op die Oostenrykse aartshertog Ferdinand Francis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As julle besluit om die Serwi\u00ebrs te straf, het die Keiser verklaar, is ons met julle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na aarseling wat weke geduur het, het Oostenryk Belgrado gebombardeer. Binne &#8216;n week daarna egter, was Duitsland en Oostenryk in &#8216;n oorlog met Rusland, Frankryk en Brittanje betrokke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oorlog\u00a0in die Persiese Golf, die w\u00eareld se petrolstasie,\u00a0is dus uitgekontrakteer aan die Likud-regime wie se leiers gereeld Iran met Nazi-Duitsland\u00a0vergelyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wetsontwerp beweer herhaaldelik dat Iran &#8216;n kernwapenprogram bedryf, maar in\u00a0beide 2007 en 2011 het die Amerikaanse intelligensie verklaar &#8220;met &#8216;n ho\u00eb mate van vertroue&#8221; dat Iran oor nie &#8216;n kernwapenprogram beskik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaners word dalk in die duister gehou dat die land afstuur op hul vyfde oorlog in &#8216;n generasie in die Midde-Ooste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit klink baie soos die misleiding en geliegery oor Irak se wapens van massavernietiging wat toe nooit opgespoor kon word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs die hervormers van Iran se Groen Revolusie van 2009 ondersteun hul land se reg tot &#8216;n vreedsame kernprogram, wat natuurlik verryking insluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat Israel betref is verryking egter nie &#8216;n opsie nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Senaat wetsontwerp S.1881 dreig ook met nuwe sanksies teen Iran by versuim om &#8216;n finale ooreenkoms te bereik binne ses maande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tog weet die Senaat dat Iran tydens onderhandelinge gestem het dat hulle weg van die tafel sal loop as nuwe sanksies dreig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit lyk dus na &#8216;n doelbewuste poging deur die oorlogsugtige Republikeinse Neo-Cons om die Geneefse samesprekinge tussen Teheran en die VSA te ontspoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien Afghanistan, Irak, Libi\u00eb sekere Republikeine nie van oorlogskoors laat afsien nie, moet die party onder kwarantyn geplaas word vir nog vier jaar, s\u00ea Pat Buchanan, self &#8216;n Republikein.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien S.1881 slaag, sal Obama sal dit kan veto. Hy behoort\u00a0die Amerikaanse intelligensiediens te kry om uiteindelik ook die waarheid oor Iran te vertel.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse Senaat sal vandag waarskynlik &#8216;n blanko tjek aan Israel oorhandig vir oorlog teen Iran. Die Senaat se wetsontwerp S.1881 lui:\u00a0As Israel &#8220;verplig word tot milit\u00eare optrede in wettige selfverdediging teen Iran se kernwapenprogram,&#8221; moet die Verenigde State van Amerika &#8220;Israel ondersteun \u200b\u200ben voorsien van &#8230; diplomatieke , milit\u00eare en ekonomiese steun in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21143\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerikaanse Senaat gee Israel blanko tjek vir oorlog teen Iran&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21145,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[15178,5227,12072,7402,4970,5174,15180,15179],"class_list":["post-21143","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-amerikaanse-senaat","tag-duitsland","tag-eerste-wereldoorlog","tag-irak","tag-iran","tag-israel","tag-keiser-wilhelm-ii","tag-wetsontwerp-s-1881"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21143","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21143"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21143\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21145"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21143"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21143"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21143"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}