{"id":2114,"date":"2008-07-04T02:37:06","date_gmt":"2008-07-04T02:37:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2114"},"modified":"2008-07-04T02:37:06","modified_gmt":"2008-07-04T02:37:06","slug":"mugabe-die-afrikademokraat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2114","title":{"rendered":"Mugabe, die Afrikademokraat"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Wat mens ook al vandag oor Verwoerd mag dink, gee toe dat hy eenhonderdpersent reg was!<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Mugabe is ook nie die eerste Afrikaleier wat &lsquo;n eens florerende ekonomie tot &lsquo;n val kon bring nie. Voor hom was daar Mosambiek onder Machel, Tanzani&euml; onder Nyerere, Zambi&euml; onder Kaunda, die Ivoorkus onder Gbagbo, Oeganda onder Amin, die Kongo onder Mobutu en so kan ons aangaan.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Op een vlak kan mens egter Mugabe en Zanu-PF se frustrasie met die Westerse media verstaan. Hulle het verkiesing gehou op die Afrikamanier. Iets soos 87 mense is dood en &lsquo;n verdere aantal beseer.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Dis veel minder as wat in die Keniaanse verkiesings van Desember 2007 dood is en ook veel minder as wat in Suid-Afrika in 1994 omgekom het. Tydens die 1994-verkiesing in Suid-Afrika toe ANC-hegemonie met geweld gevestig is, het 1000 mense gesterf. Nietemin het die w&ecirc;reld dit as &lsquo;n wonderwerk van verdraagsaamheid gesalueer. ANC-lede steek mekaar met messe of trek hul broeke af by politieke vergaderings. Politieke sluipmoorde in Kwazulu-Natal is redelik algemeen.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Dieselfde geld vir Kenia waar &lsquo;n koalisieregering wat onder buitelandse dwang n&aacute; 1000 verkiesingsterftes en 300 000 ontworteldes tot stand gekom het, as model vir die hele Afrika voorgehou word.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Sowel Kenia as Suid-Afrika word deur die Westerse moondhede en hul media as modeldemokrasie&euml; beskou. Die ongebreidelde moord, roof en verkragting in Suid-Afrika ten spyt.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Solank as wat die stemvee elke vyf jaar in toue by stembusse staan, kan daar maar geweld, taal- of rassediskriminasie, etniese suiwering en ekonomiese agteruitgang wees. Om te stem, of die demokratiese verkiesingsritueel, heel alles.<\/p>\n<div align=\"justify\">  Aan Afrikastandaarde gemeet, is Mugabe beslis &lsquo;n demokraat. Geen wonder dat hy nie kan begryp waarom hy vir sanksies uitgesonder word terwyl Kenia en Suid-Afrika opgehemel word nie.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/kontrolno_izmeritelnoe_oborudovanie\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/101otzyv.ru\/object\/topcargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\">Dat Robert Mugabe die ekonomie van Zimbabwe geru&iuml;neer het, verbaas eintlik nie. Dr. Hendrik Verwoerd het reeds in 1965 voorspel dat die destydse Rhodesi&euml; onder swart meerderheidsregering binne twintig jaar hongersnood sou beleef.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[1995,21107,21093,1994],"class_list":["post-2114","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-die-afrikademokraat","tag-c33-hoofartikels","tag-s7-menings","tag-mugabe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2114","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2114"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2114\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2114"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2114"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2114"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}