{"id":21094,"date":"2014-01-14T17:27:16","date_gmt":"2014-01-14T15:27:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21094"},"modified":"2014-01-14T17:27:16","modified_gmt":"2014-01-14T15:27:16","slug":"tergende-vrae-oor-mandela-se-verbintenis-tot-geweld-teen-blankes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21094","title":{"rendered":"Tergende vrae oor Mandela se verbintenis tot geweld teen blankes"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_21095\" aria-describedby=\"caption-attachment-21095\" style=\"width: 280px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/verne.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-21095\" alt=\"'n Bietjie Mandela-doepa\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/verne.jpg\" width=\"280\" height=\"180\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-21095\" class=\"wp-caption-text\">Harris gee &#8216;n bietjie Mandela-doepa<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nelson Mandela-stigting se vrystellingsdatum van &#8216;n manuskrip geskryf deur die voormalige president Nelson Mandela, is vir\u00a0Stephen Ellis, professor van sosiale wetenskappe aan die Vrye Universiteit, Amsterdam &#8216;n raaisel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dokument van 627 bladsye is skynbaar aanlyn geplaas net &#8216;n paar dae voor Mandela se dood op 5 Desember. Die dokument is reeds in 1977 uit die gevangenis gesmokkel, maar nooit openbaar gemaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ellis s\u00ea <a href=\"http:\/\/www.politicsweb.co.za\/politicsweb\/view\/politicsweb\/en\/page71619?oid=509092&amp;sn=Detail&amp;pid=71616\">in &#8216;n artikel<\/a> dis nie duidelik waarom so &#8216;n belangrike en selfs plofbare teks aanlyn geplaas is op daardie tydstip nie en die sentrum het selfs geen poging aangewend om die publikasie aan te kondig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stigting het Ellis se beweringe ontken en ges\u00ea die manuskrip is die eerste keer op sy webwerf geplaas op 4 November 2011.<\/p>\n<figure id=\"attachment_21096\" aria-describedby=\"caption-attachment-21096\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/stengel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-21096\" alt=\"Stengel by sy seun se peetpa\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/stengel-300x224.jpg\" width=\"300\" height=\"224\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/stengel-300x224.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/stengel.jpg 634w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-21096\" class=\"wp-caption-text\">Stengel by sy seun se peetpa<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die argief van die aangetekende gesprekke tussen Mandela en die invloedryke Joodse redakteur\u00a0<a href=\"http:\/\/newsbusters.org\/blogs\/tim-graham\/2013\/11\/25\/joining-obama-time-boss-richard-stengel-forced-staffers-out-while-taking\">Richard Stengel<\/a>, is gemaak tydens die werk wat hulle onderneem het ter voorbereiding van die <em>Long Walk to Freedom<\/em> se manuskrip<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ellis s\u00ea in sy kritiek dat iets aan die broei is, naamlik hoe die geskiedenis van die stryd so vaardig weggesteek is vir so lank om die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party en sy bondgenote die geleentheid te gun om die strategiese gebruik van misleiding en propaganda te ontplooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Ellis het ges\u00ea daar is groot verskil tussen die 1970-manuskrip en Mandela se 1994-boek . Hy beweer dat die manuskrip belangrike inligting bevat oor die gewapende stryd in 1960.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ellis meen verder dat Mandela heel duidelik in sy memoirs\u00a0een van die mees uitstaande kenmerke van Marxisme-Leninisme volledig omhels het: Dat dit moreel toelaatbaar is om geweld te pleeg as dit sal help met &#8220;die stryd&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela het in die openbaar die formele ANC-beleid wat geweld verwerp, verdedig, terwyl hy, soos nou bekend is, in sy hoedanigheid as &#8216;n senior lid van die SAKP besig was om voor te berei vir presies die teenoorgestelde!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die medeskrywer van Mandela se outobiografie, Richard Stengel het hierdie ongerieflike feite verberg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kommerwekkend is ook Mandela se duidelike anti-wit-houding.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sommige gedeeltes in die Robbeneiland-teks raak die onderwerp van die geweld teen blankes heel heftig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela beklemtoon sy bitterheid jeens Suid-Afrikaanse blankes in die algemeen. Hy wil sien dat hulle &#8220;deur &#8216;n Isandhlwana&#8221; (bladsy 194) uitgedelg word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is natuurlik &#8216;n verwysing na die bloedige nederlaag van die Britse troepe deur &#8216;n Zoeloe-oormag in 1879.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Suid-Afrikaanse blankes&#8221;, s\u00ea Mandela in &#8216;n ander gedeelte, &#8220;het op rassisme geteer vir 3 eeue, en blote toesprake alleen &#8230;. sal nooit maak dat hulle oorgee en politieke mag en die natuurlike rykdom van die land met die swartes deel nie.&#8221; (bladsy 399).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/kent.bates.edu\/librarynews\/node\/467\">Verne Harris<\/a>, Mandela se hoofargivaris. kon nie vir kommentaar bereik word nie.<\/p>\n<p>Terwyl Harris by die Universiteit van die Witwatersrand werksaam was is hy gevra om Mandela se dokumente &#8220;te help regmaak&#8221;.<\/p>\n<p>Harris beskryf homself as &#8216;n ideoloog eerder as &#8216;n argivaris en hy s\u00ea in &#8216;n <a href=\"http:\/\/hraroundtable.wordpress.com\/2013\/03\/10\/five-questions-for-verne-harris\/\">onderhoud <\/a>hy wou\u00a0die argief se &#8220;politieke moontlikhede uitbuit&#8221;.<\/p>\n<p>Hy het ook vroe\u00ebr <a href=\"http:\/\/www.vocfm.co.za\/index.php\/news\/gaza\/item\/11561-no-truth-to-israeli-report\">Mandela se bande met Israel<\/a> te sterkste ontken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nelson Mandela-stigting se vrystellingsdatum van &#8216;n manuskrip geskryf deur die voormalige president Nelson Mandela, is vir\u00a0Stephen Ellis, professor van sosiale wetenskappe aan die Vrye Universiteit, Amsterdam &#8216;n raaisel. Die dokument van 627 bladsye is skynbaar aanlyn geplaas net &#8216;n paar dae voor Mandela se dood op 5 Desember. Die dokument is reeds in 1977 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21095,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[1665,2149,15148,8009,11644],"class_list":["post-21094","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geweld","tag-mandela","tag-richard-stengel","tag-sakp","tag-stephen-ellis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21094","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21094"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21094\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21095"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21094"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21094"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21094"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}