{"id":20966,"date":"2014-01-11T07:24:17","date_gmt":"2014-01-11T05:24:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20966"},"modified":"2014-01-14T12:26:20","modified_gmt":"2014-01-14T10:26:20","slug":"bodem-5-die-berig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20966","title":{"rendered":"Bodem 5: Die berig"},"content":{"rendered":"<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/vlamtoring.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-20860\" alt=\"vlamtoring\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/vlamtoring-262x300.jpg\" width=\"262\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/vlamtoring-262x300.jpg 262w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/vlamtoring.jpg 634w\" sizes=\"auto, (max-width: 262px) 85vw, 262px\" \/><\/a><em>&#8216;n vervolgverhaal deur Gustav Venter<\/em><\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Lees eers <a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=20936\">Bodem 4: Konvooi<\/a> en <a title=\"Bodem deur Gustav Venter\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?page_id=21038\">alle vorige episodes<\/a><\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Die tweerigtingradio in die Nissan Patrol gee \u0149 kug en Daan-Dirk M\u00f6ller se stem rammel blikkerig daaroor: \u00a0\u201cAlle stasies, alle stasies, Charlie Papa, alle drywers, nou, ontmoet my by Alpha Hotel, ek herhaal by Alpha Hotel, ontmoet my nou vir \u0149 ordergroep, ek herhaal, alle drywers by Alpha Hotel nou. Charlie Papa uit.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Gielie Degenaar trek die mikrofoon van die haak op die paneelbord af, druk die stuurknoppie en s\u00ea: \u201cAlpha Hotel 2, copy, oor.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Hy haak die mikrofoon terug en sit agteroor in die bestuurdersitplek.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cKan hy nie nou maar net s\u00ea kry my by Andreas-hulle of sommer by die Unimog nie? Watse verskil maak al hierdie James Bond-stron&#8230; strooi? Luister die polisie in en is hulle so deur die ka&#8230; blare&#8230; so deur die blare dat hulle nie kan uitwerk om te kyk vir \u0149 spul mense wat bymekaar staan langs die pad nie? As daar nog polisie is.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cAg Hartjie,\u201d s\u00ea Tannie Alba, \u201cdis hoe julle dit by die GPF gedoen het. Moenie iets breek as dit nie stukkend is nie. As dit werk, werk dit. En Oom At het altyd ges\u00ea radioprosedures is \u0149 goeie ding. Dit lyk nie so, sommer so in die alledaagse verloop van dinge nie, maar in \u0149 druksituasie is dit \u0149 konstante en dit help om misverstande te vermy.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Daarmee maak sy haar veiligheidsgordel los en begin die passasiersdeur oopmaak.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa het ges\u00ea die drywers, Tannie.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cAg jong, elkeen van ons het \u0149 rol om te speel. Ek is die Tannie \u00a0Wat Nuuskierig is en Haar Neus Orals Insteek.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Nee Caruso!\u201d s\u00ea sy vir die spierwit krulhaarmalteser wat mik om uit te spring. Die hondjie sit terug en gee vir haar die bedremmelde kyk wat altyd werk.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cNou goed,\u201d s\u00ea sy. \u201cMaar dit re\u00ebn buite en jy gaan soos nat hond ruik. En pasop vir karre.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Caruso lyk nie te afgestoot deur die idee om soos \u0149 nat hond te ruik nie en wip uit.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Wanneer sy vorentoe loop val die Nissan se parkeerligte op haar. Sy is so skraal en fier soos \u0149 seekoeisambok, aangetrek in \u0149 kakieparka en \u0149 romp wat tot haar kuite net bo haar stapsteweltjies strek. Om haar lyf, bo-oor die baadjie het sy \u0149 bre\u00eb leergordel met haar Walther PPK in \u0149 toeknipskede en op haar kop is \u0149 swart laphoed. Alba Verhoef, 74 jaar oud, klein en taai in meeste geselskappe, is reg vir oorlog.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Gielie druk die knoppie op die deurhandvatsel en die venster sak met \u0149 neuriegeluid af. Hy steek sy kop in die sagte re\u00ebn in.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cMaar ek \u00eds die drywer, Tannie Alba.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Sy gaan staan, draai haar bolyf na sy rigting.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cNou kom dan!\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Die elf voertuigbestuurders en Tannie Alba versamel binne twee minute langs die Unimog. Andreas Holtzschuh, die kort Duitser met die grys volbaard, trek \u0149 ingeboude seildakkie langs die voertuig oop en Bart Kolver help hom om \u00a0die stutarms in plek te kry en die seil \u00a0in te haak. Die re\u00ebn riffel saggies op die afdak waaronder die groepie teen die re\u00ebn skuil.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cWat is die situasie, Daan-Dirk,\u201d vra Fred Bakkes die onderwyser en trek sy gordel, waaraan sy Beretta en \u0149 werklik ontsagwekkende mes in \u0149 leerskede hang, reg.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Daan-Dirk het homself so geposisioneer dat hy die res in die gesig kan kyk.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cDie situasie is d\u00edt,\u201d s\u00ea hy, \u201cons weet nie presies wat aangaan nie. Ek het vir Joubert getaak om op sy motorfiets te gaan kyk wat aangaan. Dit kan \u0149 ongeluk wees, dit kan net \u0149 padblokkade wees, dit kan&#8230; feit is, ons weet nie. Maar ons moet besluit wat ons gaan doen as dinge&#8230; Suid neuk.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cEn die moerse ontploffing?\u201d vra Chris Lourens.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cEk sal nie kan s\u00ea nie. Dit kan net \u0149 ongeluk wees. \u0149 Brandstoftenk wat aan die brand geraak het, of iets.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cDit kon \u0149 tenk gewees het,\u201d s\u00ea Bakkes.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201c\u0149 Tenk?\u201d vra Holtzschuh.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201c\u0149 Tenk ja. Met \u0149 kanon.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cDit was nie \u0149 tenk nie,\u201d s\u00ea Andreas Vermeulen.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cHoe weet jy?\u201d vra Bakkes.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cWant ons is nie naby \u0149 basis nie. Weet jy hoeveel werk dit is om \u0149 tenk aan te ry?\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201c\u00c1s daar nog \u0149 tenk is wat loop in hierdie army van Mickey Mouse,\u201d s\u00ea Bart Kolver en spoeg \u0149 vingerlitlengte pruimtwak op die teer en trap daarop asof hy probeer om \u0149 kokkerot uit te roei.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Ses van hulle het hulle draradio\u2019s by hulle en al die stelle raas skielik aan die gang.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cErrrmm&#8230; Charlie Papa, Charlie Papa, Charlie Papa Alfa&#8230;\u201d s\u00ea Brian oor die lug.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Daan-Dirk se radiostel is oombliklik voor sy lippe.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa stuur!\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa Alfa, ek herlei berig van Alfa Victor 2 Bravo. Hy s\u00ea daar is&#8230; groot stront daarvoor.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa, bevestig, het hy ges\u00ea \u2018stront?\u2019\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa Alfa, roger dit. Hy het ges\u00ea \u2018stront,\u2019 ek herhaal \u2018stront.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa, het hy enige verdere besonderhede oor genoemde \u2018stront?\u2019\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa Alfa, hy s\u00ea daar is \u0149 hoeveelheid milit\u00eare voertuie met manne wat die voertuie gestop het en van kar tot kar gaan en die mense uitpluk en rondruk.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa, het hy enige verdere inligting oor die ontploffing, ek herhaal, ontploffing, wat ons waargeneem het?\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa Alfa, hy reken dit was \u0149 RPG 7, ek herhaal, \u0149 Romeo Papa Golf nommer 7. Hulle het \u0149 petroltenker daarmee geskiet. Hy s\u00ea hy het gesien hoe hulle nog een of twee voertuie geskiet terwyl hy waargeneem het, maar dit was gewone voertuie.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa, copy dit. Het hy enige verdere inligting oor die milit\u00eare voertuie?\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Die groepie onder die seilafdakkie langs die Unimog staan in \u0149 stywer bondel terwyl hulle na die verwisseling luister. Brian herlei sy pa se vraag en daar volg \u0149 radiodialoog tussen hom en Joubert vir wie hulle net sporadies en onduidelik hoor.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa, Charlie Papa, Charlie Papa Alfa oor!\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa stuur.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa Alfa, volgens hom is dit milit\u00eare voertuie, ten minste ses vragmotors, \u0149 hoeveelheid bakkies en \u0149 paar motors. Hy s\u00ea dit is nie soldate in uniform nie. Hulle het gewone klere aan, herhaal, gewone klere.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa, bevestig gewone klere. Vra of dit bravomense is.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Brian hoef nie te vra nie. Hy antwoord dadelik.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cCharlie Papa Alfa, positief, zombies, almal van hulle. Meer as \u0149 honderd reken hy, meer as \u0149 honderd. Hulle beweeg met die ry af. Hy reken hulle is plus-minus 7 klieks van julle af, herhaal 7 klieks.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cBravomense?\u201d vra Tannie Alba.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cBravo vir \u2018black,\u2019 Tannie,\u201d s\u00ea Gielie reg agter haar. \u201cDit was hulle kode vir zombies by die GPF. Daar is meer as \u0149 honderd zombies daar.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cZombies?\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cSwartmense, Tannie. Swartes. \u0149 Horde swartes.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Voor Daan-Dirk die stuurknoppie op die radiostel kan druk verskyn Joubert se stem skielik duidelik en dringend.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cOom Daan-Dirk! Oom Daan-Dirk! Julle moet van die pad af kom! Daar is voertuie op pad julle kant toe!\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Uit die agtergrondgeruis en die geknal van die XT se een silinder is dit duidelik dat hy aan die beweeg is en omdat sy uitsending duideliker word, lei die groepie af dat hy op pad terug is.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Dis op daardie oomblik wat radioprosedures te veel van \u0149 beslommernis word.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cJoubert! Joubert! Watse voertuie?\u201d sis Daan-Dirk in die mondstuk. \u201cIs dit SAMIL\u2019s?\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cSAMIL\u2019s? Moer nee! Dis twee BMW\u2019s en \u0149 paar Hilux\u2019e. Ek dink hulle gaan die pad agter julle toemaak. Hulle ry dat die skuim op hulle sit. Kom van die pad af! Hierdie bliksems vat nie stront nie!\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Agter Tannie Alba kyk Gielie oor haar skouer af en sien hoe sy haar hand op die greep van haar Walther sit.<\/p>\n<div id=\"stcpDiv\"><em>Lees vervolgens <a title=\"Bodem 6: Die besluit\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=20983\">Bodem 6: Die besluit<\/a><br \/>\n<\/em><\/div>\n<div id=\"stcpDiv\" style=\"position: absolute; top: -1999px; left: -1988px;\">(Lees m\u00f4re die volgende episode van Bodem)<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 4: Konvooi en alle vorige episodes Die tweerigtingradio in die Nissan Patrol gee \u0149 kug en Daan-Dirk M\u00f6ller se stem rammel blikkerig daaroor: \u00a0\u201cAlle stasies, alle stasies, Charlie Papa, alle drywers, nou, ontmoet my by Alpha Hotel, ek herhaal by Alpha Hotel, ontmoet my nou vir \u0149 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20966\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bodem 5: Die berig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":20860,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[29,115],"tags":[167,15065,15024,15019,15043,15018,12919],"class_list":["post-20966","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-s32-feuilleton","category-c106-verhale","tag-afrikaans","tag-eboek","tag-fiksie","tag-gratis","tag-verhaal","tag-vervolgverhaal","tag-voertuie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20966","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20966"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20966\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20860"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20966"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20966"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20966"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}