{"id":20917,"date":"2014-01-09T09:43:33","date_gmt":"2014-01-09T07:43:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20917"},"modified":"2014-01-09T09:43:33","modified_gmt":"2014-01-09T07:43:33","slug":"pasop-vir-malaria-en-knokkelkoors","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20917","title":{"rendered":"Pasop vir malaria en knokkelkoors!"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_20918\" aria-describedby=\"caption-attachment-20918\" style=\"width: 273px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/dengue.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-20918\" alt=\"dengue\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/dengue.jpg\" width=\"273\" height=\"185\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/dengue.jpg 273w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/dengue-190x130.jpg 190w\" sizes=\"auto, (max-width: 273px) 85vw, 273px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-20918\" class=\"wp-caption-text\">Aedes aegypti-muskiet<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) moedig reisigers wat terugkeer van Mosambiek en ander malariabrandpunte aan om onmiddellik\u00a0&#8216;n dokter te raadpleeg as hulle &#8216;n koors het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar kan &#8216;n rekord aantal gevalle van malaria wees as gevolg van die swaar re\u00ebn oor die vakansieseisoen,&#8221; s\u00ea prof Lucille Blumberg, adjunk-direkteur van die instituut .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mosambiek het met &#8216;n aantal van sy malariaprogramme weggedoen, insluitende di\u00e9 wat binnenshuise bespuiting met insekdoders behels.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Re\u00ebn verhoog die kans vir malaria want selfs &#8216;n klein plassie kan &#8216;n teelaarde vir muskiete word,<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dikwels word koors, hoofpyn en naarheid wat malariasimptome is, verkeerdelik as griep gediagnoseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blumberg het ges\u00ea dat elke jaar sterf jong en gesonde mense van die siekte omdat hulle nie dadelik behandeling ontvang nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede jaar het &#8216;n man is siek geword van &#8216;n Gnathostoma-rondewurm .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het rou vis ge\u00ebet, &#8216;n lekkerny van die Karibameer tussen die grens van Zambi\u00eb en Zimbabwe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die parasiet in die vis wat hy ge\u00ebet het was weens &#8216;n ete wat nie gaargemaak was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het koors en diarree ontwikkel met sy terugkeer na Suid-Afrika en is getoets vir malaria. Die toetse was negatief.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was 1794 gevalle van malaria in Johannesburg verlede jaar, wat lei tot 23 sterftes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander reis-verwante siektes n\u00e1 die Kersvakansie sluit bilharzia en bosluisbytkoors in. Die bosluisbyte is moeilik om te sien en kan deur dokters gemis word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Reisigers wat terugkeer uit Suidoos-Asi\u00eb en Angola moet bewus wees dat hulle dalk blootgestel kon\u00a0gewees het\u00a0aan die virus wat knokkelkoors veroorsaak, wat soms ook noodlottig kan wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Knokkelkoors is &#8216;n infeksie wat deur muskiete in tropiese en subtropiese streke oorgedra word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Angola het &#8216;n uitbreking van die siekte in Mei gehad wat deur die W\u00eareldgesondheidsorganisasie aangeteken is en &#8216;n geval is in Namibi\u00eb aangeteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die infeksie veroorsaak simptome soortgelyk aan verkoue, maar ontwikkel soms in &#8216;n potensieel gevaarlike komplikasie wat as erge koors bekend staan. Die voorkoming van die siekte hang van voldoende oordragbeheermaatre\u00ebls af.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Aedes aegypti-muskiet die hoofdraer van die siekte en word dit na mense deur die byte van besmette vroulike muskiete oorgedra. N\u00e1 die virus se inkubasietydperk van vier tot tien dae, kan &#8216;n besmette muskiet die virus vir die res van sy lewe oordra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is geen spesifieke behandeling teen knokkelkoors nie, terwyl die handhawing van volume van pasi\u00ebnte met erge koors se liggaamvloeistof kritiek is. Daar is ook geen entstof teen die siekte nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Moontlike gevalle van knokkelkoors sluit volgens die ministerie &#8216;n ho\u00eb koors (40\u00b0C) tesame met twee van die volgende simptome in: erge kopseer, pyn agter die o\u00eb, spier- en gewrigpyne, naarheid, braking, geswelde kliere of &#8216;n uitslag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Simptome duur gewoonlik van twee tot sewe dae na &#8216;n inkubasietydperk van vier tot tien dae.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) moedig reisigers wat terugkeer van Mosambiek en ander malariabrandpunte aan om onmiddellik\u00a0&#8216;n dokter te raadpleeg as hulle &#8216;n koors het. &#8220;Daar kan &#8216;n rekord aantal gevalle van malaria wees as gevolg van die swaar re\u00ebn oor die vakansieseisoen,&#8221; s\u00ea prof Lucille Blumberg, adjunk-direkteur van die instituut . Mosambiek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20917\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pasop vir malaria en knokkelkoors!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20918,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5048,15059,13358,7392,15060,11974],"class_list":["post-20917","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-angola","tag-knokkelkoors","tag-malaria","tag-mosambiek","tag-muskiete","tag-swaar-reen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20917","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20917"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20917\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20918"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20917"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20917"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20917"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}