{"id":20884,"date":"2014-01-08T09:38:16","date_gmt":"2014-01-08T07:38:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20884"},"modified":"2014-01-08T12:04:00","modified_gmt":"2014-01-08T10:04:00","slug":"rusland-se-terreur-volg-oral-dieselfde-patroon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20884","title":{"rendered":"Rusland s\u00ea terreur volg oral dieselfde patroon"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_20885\" aria-describedby=\"caption-attachment-20885\" style=\"width: 270px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/putinvolgograd.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-20885\" alt=\"Poetin besoek 'n slagoffer van die Wolgograd-aanval\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/putinvolgograd.jpg\" width=\"270\" height=\"187\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-20885\" class=\"wp-caption-text\">Poetin besoek &#8216;n slagoffer van die Wolgograd-aanval<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rusland s\u00ea misdadige terreuraanvalle volg oral in die w\u00eareld presies dieselfde patroon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die land se veiligheidsmagte het, &#8216;n maand voordat die winterspele in die Swartsee-oord, Sotsji begin, een van die grootste veiligheidsoperasies in die geskiedenis van die Olimpiese spele van stapel gestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die onlangse selfmoordbomaanvalle in Wolgograd toon dat dit tyd vir internasionale spelers is om op te hou om terroriste in &#8220;goeie&#8221; en &#8221; slegte&#8221; mense op grond van &#8216;n geopolitiese agenda in te deel, het Rusland se ministerie van buitelandse sake ges\u00ea .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die w\u00eareld moet verenig in &#8216;n stryd teen die bedreiging, het die ministerie bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die aanvalle, sinies beplan op die vooraand van die Nuwejaarsvieringe, is &#8216;n poging deur die terroriste om &#8216;n tuisfront oop te maak, paniek en chaos te veroorsaak, intergelooftwis en konflik binne die Russiese samelewing te saai,&#8221; het die ministerie in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ministerie het beklemtoon dat die Wolgogradaanvalle presies op dieselfde patroon as die afgelope terreuraanvalle in die VSA , Siri\u00eb , Irak , Libi\u00eb, Afghanistan , Nigeri\u00eb, en ander lande uitgevoer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die posisie van sommige politici en politieke strate\u00eb , wat nog steeds probeer om terroriste as &#8220;goeie&#8221; en &#8220;slegte&#8221; mense, afhangende van die huidige geopolitieke doelwitte, te verdeel, is duidelik slu,&#8221; het die ministerie beklemtoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Terrorisme is altyd &#8216;n misdaad en die straf daarvoor moet onvermydelik wees.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die owerhede het meer as 30.000 polisiebeamptes en troepe van die departement van binnelandse sake in die gebied ontplooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die grootste bron van kommer is &#8216;n moontlike aanval deur Islamitiese militante uit die Kaukasus wat deur Westerse belangegroepe befonds en bestuur word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede maand is twee dodelike bomaanvalle in die stad, Wolgograd uitgevoer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rusland s\u00ea misdadige terreuraanvalle volg oral in die w\u00eareld presies dieselfde patroon. Die land se veiligheidsmagte het, &#8216;n maand voordat die winterspele in die Swartsee-oord, Sotsji begin, een van die grootste veiligheidsoperasies in die geskiedenis van die Olimpiese spele van stapel gestuur. Die onlangse selfmoordbomaanvalle in Wolgograd toon dat dit tyd vir internasionale spelers is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20884\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rusland s\u00ea terreur volg oral dieselfde patroon&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20885,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15034,5440,2078,15033,14894,15032,7829,14893],"class_list":["post-20884","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-geopolitiese-agenda","tag-poetin","tag-rusland","tag-selfmoordbomaanvalle","tag-sotsji","tag-swartsee-oord","tag-terreur","tag-winterspele"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20884","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20884"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20884\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20885"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20884"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20884"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20884"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}