{"id":208,"date":"2007-03-17T10:34:23","date_gmt":"2007-03-17T10:34:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=208"},"modified":"2007-03-17T10:34:23","modified_gmt":"2007-03-17T10:34:23","slug":"brittanje-vra-vir-veiligheidsraadsessie-oor-humanitre-toestand-in-zimbabwe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=208","title":{"rendered":"Brittanje vra vir Veiligheidsraadsessie oor humanit?re toestand in Zimbabwe"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Zimbabwe se opposisieleier, Morgan Tsvangirai, wat verlede Sondag na bewering ernstig deur die polisie aangerand is, het gister huistoe gegaan na sy ontslag uit die hospitaal maar het steeds aan floutes gely, volgens sy personeel. Hy en ander leiers en aktiviste is gearresteer terwyl hulle &rsquo;n gebedsbyeenkoms van &rsquo;n opposisie-alliansie van kerklike, studente- en burgerlike groepe bygewoon het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">President Robert Mugabe se kritici beskuldig hom van verdrukking en korrupsie, en blameer hom vir ernstige voedseltekorte, asook die w&ecirc;reld se hoogste inflasiesyfer. Sondag se geweld het die toenemende spanning in die stedelike vestings van die opposisie verhoog en het vrae oor hoe lank die 83-jarige leier nog sy stywe greep op politieke mag kan behou, opnuut aan die orde gestel.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\">Mugabe het uitgevaar teen Westerse ondersteuning vir wat hy gewelddadige opposisie-aktiviste noem en het sy toenemende aantal kritici aanges&ecirc; om &ldquo;hulleself te gaan ophang&rdquo;. Hy het opposisie-militantes teen aanhitsing gewaarsku een ook gedreig: &ldquo;As hulle dit weer doen, sal ons hulle weer looi.&rdquo;<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Jones Parry het ges&ecirc; dat &ldquo;in die lig van die ekonomiese ineenstorting tesame met die politieke situasie en nou hierdie brutaliteit, dink ek dis reg dat ons so &rsquo;n voorligtingsessie aanvra&rdquo;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hy het ges&ecirc; dat daar geen teenkanting teen sy versoek was nie en &ldquo;my veronderstelling is dat dit gaan gebeur&rdquo;. Volgens Jones Parry is Zimbabwe formeel op die Veiligheidsraad se sakelys geplaas.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Suid-Afrika se ambassadeur, Dumisani Kumalo, die huidige Veiligheidsraadvoorsitter, het ges&ecirc; sy regering glo nie die Zimabwe-kwessie hoort by die Veiligheidsraad nie. &ldquo;Dis nie &rsquo;n saak wat internasionale vrede en veiligheid bedreig nie,&rdquo; het hy ges&ecirc;. &ldquo;Daarom is dit ongewoon om dit na hierdie raad te verwys. Maar al waarvoor daar gevra word is dat die sekretariaat die raad oor die situasie inlig sodra dit gereed is.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/latki_kamernye_kruglye\/\">\u043b\u0430\u0442\u043a\u0438 \u043a\u0430\u043c\u0435\u0440\u043d\u044b\u0435 \u043a\u0440\u0443\u0433\u043b\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\">Brittanje se VN-ambassadeur het gister vir &rsquo;n Veiligheidsraadvoorligtingsessie oor die humanit&ecirc;re situasie in Zimbabwe gevra, met verwysing na die onlangse aanval op die land se opposisieleier, aanhoudende verdrukking en &rsquo;n ekonomiese ineenstorting.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Emyr Jones Parry het ges&ecirc; dat hy voorligting van die VN-sekretariaat aanvra vanwe&euml; &ldquo;die onmoontlikheid van die situasie&rdquo;, wat &rsquo;n inflasiekoers van 1740 persent insluit, asook die implikasies vir die gewone mense van Zimbabwe en potensi&euml;le invloed op die streek.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In &rsquo;n ander verklaring het hy ges&ecirc; dat Brittanje &ndash; Zimbabwe se vorige koloniale heerser &ndash; ook &rsquo;n volle bespreking oor onlangse gebeure in die land by die VN-menseregteraad in Gen&egrave;ve aanvra.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[354,162,21089],"class_list":["post-208","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-brittanje-vra-vir-veiligheidsraadsessie-oor-humanitre-toestand-in-zimbabwe","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/208","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=208"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/208\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=208"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=208"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=208"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}