{"id":20791,"date":"2014-01-06T08:52:29","date_gmt":"2014-01-06T06:52:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20791"},"modified":"2014-01-06T08:53:14","modified_gmt":"2014-01-06T06:53:14","slug":"swartes-betoog-oor-israel-se-aanhouding-van-immigrante","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20791","title":{"rendered":"Swartes betoog oor Israel se aanhouding van immigrante"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/israelswart.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-20792\" alt=\"israelswart\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/israelswart.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a>Duisende swart immigrante het Sondag in Tel Aviv betoog teen &#8216;n nuwe aanhoudingswet wat toelaat dat immigrante na &#8216;n woestyntronk toe gestuur word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betogings in Israel het gelei tot &#8216;n seldsame en sterk bewoorde verklaring van die VN se vlugtelingagentskap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verklaring s\u00ea dat die aanhouding van immigrante wat broodwinners insluit, &#8220;swaarkry en lyding&#8221; veroorsaak en &#8220;nie in lyn is met&#8221; die w\u00eareldverdrag van 1951 oor die behandeling van vlugtelinge nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Menseregtegroepe s\u00ea meer as 300 mense is in hegtenis geneem omdat die wet toelaat dat die owerhede immigrante sonder &#8216;n geldige visum onbepaald aanhou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is drie weke gelede deur Israel se parlement aangeneem.\u00a0Premier Benjamin Netanyahu het ges\u00ea hy beskou die teenwoordigheid van die groot aantal swartes as &#8216;n bedreiging vir Israel se Joodse sosiale struktuur .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dosyne swartes word voorts gedagvaar tot aanhouding, onder hulle mans met vroue en kinders s\u00ea aktiviste en die UNHCR, die VN se ho\u00ebkommisariaat vir vlugtelinge<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 60.000 immigrante , hoofsaaklik uit Eritrea en Soedan , stroom sedert 2006\u00a0oor &#8216;n poreuse grens met Egipte na Israel, het die Israeliese owerhede ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie woon in die arm gebiede van Tel Aviv en s\u00ea hulle soek asiel en veilige hawe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Israeliese grensheining keer die swart instroming uit Egipte sedert 2012, maar immigrante wat reeds oorgesteek het, word na &#8216;n oop gevangenis in Israel se suidelike woestyn gestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe fasiliteit &#8211; wat die brandpunt van die protes deur sowat 10 000 mense in Tel Aviv was &#8211; is soortgelyk aan &#8216;n halfweghuis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gevangenes kan die plek gedurende die dag verlaat, maar moet terug wees in die aand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Immigrante kan daar gehou word sonder &#8216;n tydsbeperking hangende vrywillige repatriasie, en die implementering van deportasiebevele of die resolusie van hul asielversoeke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n skriftelike verklaring s\u00ea Walpurga Englbrecht, die UNHCR se verteenwoordiger in Israel, sy is &#8220;besonder onrustig&#8221; oor die nuutste Israeliese fasiliteit wat &#8220;klaarblyklik funksioneer as &#8216;n aanhoudingsentrum van waar daar is geen vrystelling is nie. Dit beteken in effek onbepaalde aanhouding&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het Israel aangemoedig om nuwe oplossings te soek, en ges\u00ea dat die &#8220;bewaringsplekke&#8221; vir vlugtelinge is in stryd met die 1951 vlugtelingverdrag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Englbrecht ook Israel se etikettering van baie immigrante as &#8220;infiltreerders&#8221; afgemaak, en ges\u00ea die meeste is vlugtelinge of verdien internasionale beskerming .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die plasing van asielsoekers in dwang wat hulle dwing om te kies om terug te keer sonder om hul asieleise te\u00a0ondersoek,\u00a0kan neerkom op &#8216;n skending van die vlugtelingkonvensie,&#8221; het sy ges\u00ea .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Hotline for Migrant Workers<\/em>\u00a0&#8216;n organisasie wat swartes ondersteun, beskuldig Israel dat hulle druk toepas op honderde aangehoudenes in hul bewaringsfasiliteite om uitbetalings te aanvaar om die land te verlaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as &#8216;n dosyn het vroe\u00ebr vanjaar teruggekeer na Eritrea om vrylating uit die plekke van bewaring te verseker.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duisende swart immigrante het Sondag in Tel Aviv betoog teen &#8216;n nuwe aanhoudingswet wat toelaat dat immigrante na &#8216;n woestyntronk toe gestuur word. Die betogings in Israel het gelei tot &#8216;n seldsame en sterk bewoorde verklaring van die VN se vlugtelingagentskap. Die verklaring s\u00ea dat die aanhouding van immigrante wat broodwinners insluit, &#8220;swaarkry en lyding&#8221; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20791\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swartes betoog oor Israel se aanhouding van immigrante&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20792,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14975,6438,14972,5174,14973,14969,9468,14968,2260,14966,14967,14970,8562,14976,14971,14974],"class_list":["post-20791","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aanhoudingsentrum","tag-asiel","tag-eritrea","tag-israel","tag-israeliese-grensheining","tag-joodse-sosiale-struktuur","tag-menseregte","tag-premier-benjamin-netanyahu","tag-soedan","tag-swart-immigrante","tag-tel-aviv","tag-unhcr","tag-vlugtelinge","tag-vlugtelingkonvensie-1951","tag-vn-se-hoekommisariaat-vir-vlugtelinge","tag-woestyntronk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20791","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20791"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20791\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20792"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20791"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20791"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20791"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}