{"id":20786,"date":"2014-01-06T08:03:40","date_gmt":"2014-01-06T06:03:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20786"},"modified":"2014-01-06T08:03:40","modified_gmt":"2014-01-06T06:03:40","slug":"matriek-2013-uitslae-vanaand-bekend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20786","title":{"rendered":"Matriek 2013: Uitslae vanaand bekend"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_20787\" aria-describedby=\"caption-attachment-20787\" style=\"width: 275px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/matriek2013.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-20787\" alt=\"matriek2013\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/matriek2013.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-20787\" class=\"wp-caption-text\">Matriek 2013 se uitslae het gearriveer<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sal die uitslae van die 2013 matriekeksamen Maandagaand om sesuur bekend maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorspelling is dat die algehele slaagsyfer sal verbeter van 2012 se 73,9%.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 500 000 voltydse matrikulante het vir die finale eksamen in 2013 geregistreer en die resultate sal\u00a0Dinsdagoggend\u00a0in die media bekend gemaak word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder van die Departement, Elijah Mhlanga, s\u00ea die uitslae van die 576.000 voltydse en 130.000 deeltydse matrikulante sal m\u00f4re in koerante, aanlynmedia, deur sms en deur die Departement se webwerf versprei word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Matrieks kan ook &#8216;n draai by hulle skole of eksamensentrums maak om die uitslae te kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Leerlinge wat twee of meer vakke druip, kan hulle vir die aanvullingseksamen laat registreer wat aanstaande maand sal plaasvind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van verwagtinge dat die algehele slaagsyfer sal verbeter, het Lesiba Tefo en Jonathan Jansen ges\u00ea die slaagsyfer moet word verhoog na 50%.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rektor van die Vrystaatse Universiteit, Jansen, s\u00ea regeringskole moet die slaagsyfer verhoog om die land se onderwysstelsel te verbeter. Hy het bygevoeg dat selfs &#8216;n verbeterde algehele slaagsyfer misleidend is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea alhoewel 50% steeds laag is, behoort alle vakke dit as &#8216;n minimum te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen het ook sy kommer uitgespreek oor dat die sowat 500.000 wat vir Graad een ingeskryf het nooit Matriek voltooi het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die top 30 matrikulante word vandag in Johannesburgse hotelle onthaal terwyl die land wag op die matriekuitslae.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se slimste 30 matrikulante weet egter nog nie wat hulle bereik het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle weet nog nie hoeveel onderskeidings hulle behaal het nie of selfs wie is die toppresteerder gaan wees nie. Sommige toppresteerders s\u00ea hulle weet nie waar hulle presies in die top 30 inpas nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een het ges\u00ea dat hulle dink hulle het A&#8217;s in Wiskunde behaal. &#8220;Ek dink dit is Wiskunde en Natuur- en Skeikunde. Ek is seker daaroor.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sal die uitslae van die 2013 matriekeksamen Maandagaand om sesuur bekend maak. Die voorspelling is dat die algehele slaagsyfer sal verbeter van 2012 se 73,9%. Meer as 500 000 voltydse matrikulante het vir die finale eksamen in 2013 geregistreer en die resultate sal\u00a0Dinsdagoggend\u00a0in die media bekend gemaak word. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20786\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Matriek 2013: Uitslae vanaand bekend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20787,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14964,14965],"class_list":["post-20786","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-matriek-2013","tag-uitslae"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20786","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20786"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20786\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20787"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20786"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20786"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20786"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}