{"id":20729,"date":"2014-01-02T11:51:42","date_gmt":"2014-01-02T09:51:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20729"},"modified":"2014-01-02T11:51:42","modified_gmt":"2014-01-02T09:51:42","slug":"natuurliefhebbers-ontstoke-dat-olifantbul-vankant-gemaak-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20729","title":{"rendered":"Natuurliefhebbers ontstoke dat olifantbul vankant gemaak is"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/elephantattack.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-20730\" alt=\"elephantattack\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/elephantattack.jpg\" width=\"281\" height=\"179\" \/><\/a>Natuurliefhebbers is ontstoke oor die Nasionale Krugerwildtuin se besluit om &#8216;n olifantbul vankant te maak nadat &#8216;n paartjie aangeval is in hulle voertuig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanval het by &#8216;n watergat by Pretoriuskop gebeur terwyl die twee die olifant afgeneem het. Die paartjie is ongedeerd maar die man is vir skok behandel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 30-Jarige Britse toeris is Maandag saam met haar 32-jarige Suid-Afrikaanse vriend deur die bul bestorm en 400m ver gestoot in die bosse in.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kenners meen olifante toon dikwels agressiewe gedrag in die paarseisoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid Afrika se Nasionale Parke of SANParke s\u00ea die olifant is uitgesit omdat hy voorheen soortgelyke aggressiewe gedrag getoon het en dus as &#8216;n bedreiging vir ander toeriste beskou is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle s\u00ea die olifant het onverwags omgedraai, op hulle voertuig afgestorm en verskeie kere met sy tande gesteek terwyl hy blou VW in die bosse in gerol het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betrokke olifant was kort tevore glo in &#8216;n geveg met &#8216;n ander bul betrokke. Jong olifante probeer in die trop indring om met die wyfies te paar en word deur die ouer olifante uitgehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Natuurbewaarders s\u00ea dit lei tot groot frustrasie wat die jong bul maklik elders kan uithaal. Toeriste behoort te alle tye &#8216;n gesonde afstand te handhaaf van die diere.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Natuurliefhebbers is ontstoke oor die Nasionale Krugerwildtuin se besluit om &#8216;n olifantbul vankant te maak nadat &#8216;n paartjie aangeval is in hulle voertuig. Die aanval het by &#8216;n watergat by Pretoriuskop gebeur terwyl die twee die olifant afgeneem het. Die paartjie is ongedeerd maar die man is vir skok behandel. Die 30-Jarige Britse toeris is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20729\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Natuurliefhebbers ontstoke dat olifantbul vankant gemaak is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20730,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9553,14932,2846],"class_list":["post-20729","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-krugerwildtuin","tag-olifantbul","tag-toeriste"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20729","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20729"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20729\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20730"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20729"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20729"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20729"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}