{"id":207,"date":"2007-03-17T09:43:53","date_gmt":"2007-03-17T09:43:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=207"},"modified":"2007-03-17T09:43:53","modified_gmt":"2007-03-17T09:43:53","slug":"mbeki-kla-oor-rassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=207","title":{"rendered":"Mbeki kla oor rassisme"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mbeki se kommentaar oor rassisme is gebaseer op &rsquo;n verslag wat hy onlangs gesien het oor &rsquo;n arbeidsdispuut in &rsquo;n maatskappy waar die blanke bestuurder na swartes as &ldquo;Kusiete&rdquo; verwys, asook op blanke bure se vrees as swart gesinne in hulle buurt intrek. Hy verwys voorts na &rsquo;n brief wat onlangs op die internet gesirkuleer het waarin &rsquo;n 22-jarige swart werknemer van Investec oor rassisme by sy kantoor kla.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die president verwys ook na &rsquo;n artikel van Christopher Shea wat op 22 Mei 2005 in die Boston Globe verskyn het. Volgens Shea het prof. Jerry Kang van UCLA in the Harvard Law Review beweer dat oormatige dekking van stedelike misdaad deur plaaslike TV-stasies een van die hoofdryfvere van rassisme in die VSA is. Hy vind die plaaslike nuusdekking so teen-produktief dat hy glo die regering behoort op te hou om die aantal ure wat &rsquo;n TV-stasie aan plaaslike nuus afstaan as bewys van die stasie se bydrae tot &ldquo;openbare belang&rdquo; te beskou. Volgens Kang is die plaaslike nuus, met &ldquo;die parade van beelde van stedelike misdaad&rdquo; &rsquo;n &ldquo;Trojaanse perd&rdquo; of &ldquo;virus&rdquo; wat rassisme by Amerikaners aanblaas.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mbeki het dr Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus, aangehaal, wat ges&ecirc; het: &ldquo;Ons ken mekaar nie en debatteer nie met mekaar nie. Twee minuut-lange toesprake vanaf hierdie podium is geen debat nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Die voorneme om onsself te leer om nie te vinnig te wees om die besorgdheid en uitdrukkings van enige groep as onwettig af te maak nie, moet ook &rsquo;n voorneme insluit om nie die besorgdheid en uitdrukkings van die Afrikane af te maak as onwettig nie. Die Afrikane is die historiese slagoffers van rassisme en hulle is steeds diep beswaard dat sommige in magsposisies nog dink dit is normaal om na hulle as &lsquo;kaffers&rsquo; te verwys en dat ander van ons wit landgenote dink dit is natuurlik om die vraag te vra: &lsquo;Aangesien hulle swart is, hoe weet ons hulle is nie misdadigers nie?&rsquo;&rdquo;<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0442\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Mbekisw.JPG\" width=\"100\" height=\"100\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Al weer rassisme<\/div>\n<\/div>\n<p>Die uitdaging van rassisme moet &ldquo;eerlik en vreesloos&rdquo; aangespreek word, meen pres. Thabo Mbeki in gister se weeklikse ANC Today-nuusbrief. Volgens hom is rassisme &ldquo;&rsquo;n daaglikse verskynsel in ons lewens, &rsquo;n demoon wat uitgedryf moet word&rdquo; ter wille van nasionale versoening.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Die gunsteling woorde wat gebruik word om enige bespreking van rassisme in hierdie land te be&euml;indig of te verhoed, is &lsquo;moenie die rassekaart speel nie,&rsquo;&rdquo; het hy voorts ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Daar is steeds &rsquo;n betekenisvolle aantal mense in die wit minderheid, maar nie noodwendig alle blankes nie, wat nog in vrees vir die swart (veral Afrikane) meerderheid leef.&rdquo; Mbeki skryf verder dat &rsquo;n regeringskollega onlangs die retoriese vraag gestel het: Waarom is die blankes so vasbeslote om hulleself bang te maak? Die president se antwoord hierop is soos volg: &ldquo;Die probleem is dat gevestigde rassisme dikteer dat regverdiging gevind moet word vir die voortgesette blanke vrees vir die &lsquo;swart gevaar.&rsquo;&rdquo; Misdaadvoorvalle bied volgens hom hierdie regverdiging.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[353,21089,182],"class_list":["post-207","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-mbeki-kla-oor-rassisme","tag-nuus","tag-streeksnuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/207","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=207"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/207\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=207"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=207"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=207"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}