{"id":20669,"date":"2013-12-30T10:14:58","date_gmt":"2013-12-30T08:14:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20669"},"modified":"2013-12-30T10:15:32","modified_gmt":"2013-12-30T08:15:32","slug":"selfmoordbomaanval-verskerp-vrese-oor-winterspele","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20669","title":{"rendered":"Selfmoordbomaanval verskerp vrese oor Winterspele"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/volvograd.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-20670\" alt=\"volvograd\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/volvograd-300x170.jpg\" width=\"300\" height=\"170\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/volvograd-300x170.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/volvograd-70x40.jpg 70w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/volvograd.jpg 450w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Tien mense is dood in &#8216;n ontploffing op &#8216;n trolliebus in die Russiese stad Wolgograd in die tweede dodelike terreuraanval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens berigte is tien mense dood en tien is beseer in die jongste aanval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Selfmoordbomaanval het die stad se hooftreinstasie &#8216;n dag vantevore geruk waarin minstens 17 mense omgekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het vrese laat ontstaan oor veiligheid in Rusland ses weke voor die Olimpiese Winterspele in Sotsji.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bus is glo heeltemal vernietig in die ontploffing. Russiese nuusagentskappe berig dat plaaslike owerhede glo dat die ontploffing nog &#8216;n terreuraanval was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die krag van die ontploffing het byna geen spoor van die trolliebus agtergelaat nie. Die bus was gepak met pendelaars in die vroe\u00eb oggend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vensters van die nabygele\u00eb huise is ook vernietig, het die staatstelevisie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Swart See-oord Sotsji is sowat 690 kilometer suidwes van Wolgograd gele\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog &#8216;n bron het aan die ITAR-TASS nuusagentskap ges\u00ea dat die ontploffing kon veroorsaak gewees het deur &#8216;n selfmoordbomaanval maar dit is nog nie bevestig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Militante optrede is reeds deel van die daaglikse lewe in die hoofsaaklik Moslemgesinde Noord-Kaukasus .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die Wolgograd-aanval is veral &#8216;n probleem vir die owerhede want die stad met meer as een miljoen mense is in die Russiese hartland .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dokoe Oemarof, die leier van die militante groep wat &#8216;n Islamitiese staat in Rusland se hele noordelike Kaukasus eis, het belowe om die Winterspele te ontwrig deur burgerlikes te teiken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sondag se ontploffing was die dodelikste in Rusland sedert &#8216;n selfmoordbomaanval op Moskou se Domodedovo Lughawe die lewens van 37 mense in Januarie 2011 ge\u00ebis het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ondersoekbeamptes het ges\u00ea die selfmoordbomaanvaller was vermoedelik &#8216;n vrou gewees. Daar word na hulle in Russies verwys as &#8220;swart weduwees&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tien mense is dood in &#8216;n ontploffing op &#8216;n trolliebus in die Russiese stad Wolgograd in die tweede dodelike terreuraanval. Volgens berigte is tien mense dood en tien is beseer in die jongste aanval. &#8216;n Selfmoordbomaanval het die stad se hooftreinstasie &#8216;n dag vantevore geruk waarin minstens 17 mense omgekom het. Dit het vrese laat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20669\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Selfmoordbomaanval verskerp vrese oor Winterspele&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20670,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14897,14896,14894,14893,14895],"class_list":["post-20669","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-moslemgesinde-noord-kaukasus","tag-selfmoordbomaanval","tag-sotsji","tag-winterspele","tag-wolgograd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20669","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20669"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20669\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20670"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20669"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20669"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20669"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}