{"id":20606,"date":"2013-12-27T08:03:09","date_gmt":"2013-12-27T06:03:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20606"},"modified":"2013-12-27T08:13:24","modified_gmt":"2013-12-27T06:13:24","slug":"russiese-forensiese-agentskap-se-arafat-aan-natuurlike-oorsake-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20606","title":{"rendered":"Russiese nuusagentskap s\u00ea dat Arafat aan natuurlike oorsake dood is"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/arafat.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-20609\" alt=\"arafat\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/arafat.jpg\" width=\"283\" height=\"178\" \/><\/a>Die Russiese forensiese agentskap s\u00ea die voormalige Palestynse leier, Yasser Arafat is aan natuurlike oorsake dood en nie aan vergiftiging deur bestraling nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aangehaal deur die staat se RIA Novosti-nuusagentskap, het die hoof van Rusland se Federale Mediese Biologiese Agentskap ( FMBA ), Vladimir Uiba , aangekondig dat die studie tot die gevolgtrekking gekom het dat Arafat &#8216;n &#8220;natuurlike dood gesterf het&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arafat se oorblyfsels is deur Switserse, Franse en Russiese kenners ondersoek. Die Franse het ook poloniumvergiftiging uitgesluit, terwyl die Switserse verslag ges\u00ea het dat ho\u00eb vlakke van radioaktiewe polonium gevind is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Switserse bevindings het aangedui dat derde party se betrokkenheid in Arafat dood in 2004 nie uitgesluit kan word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arafat se weduwee Suha Arafat het die Franse resultate vroe\u00ebr hierdie maand verwerp, en ges\u00ea sy is oortuig dat Arafat nie &#8216;n natuurlike dood gesterf het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die amptelike oorsaak van sy dood was beroerte. Switserse wetenskaplikes het verlede maand ges\u00ea monsters wat hulle getoets het, stem ooreen met poloniumvergiftiging.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die agentskap het later hulself gedistansieer van die kommentaar. &#8220;Die FMBA van Rusland het geen amptelike verklaring oor die resultate van die nadoodse ondersoek op Yasser Arafat nie,&#8221; het die FMBA se mediadiens ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Russiese ministerie van buitelandse sake het geweier om onmiddellike kommentaar te lewer, maar die staatsbeheerde nuusagentskap RIA het &#8216;n bron in die ministerie aangehaal wat s\u00ea die Palestynse owerhede sal besluit of hulle inligting oor die toetse sal vrystel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Russiese forensiese agentskap s\u00ea die voormalige Palestynse leier, Yasser Arafat is aan natuurlike oorsake dood en nie aan vergiftiging deur bestraling nie. Aangehaal deur die staat se RIA Novosti-nuusagentskap, het die hoof van Rusland se Federale Mediese Biologiese Agentskap ( FMBA ), Vladimir Uiba , aangekondig dat die studie tot die gevolgtrekking gekom het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20606\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Russiese nuusagentskap s\u00ea dat Arafat aan natuurlike oorsake dood is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20609,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14851,14855,14853,14854,14856,14852],"class_list":["post-20606","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-palestynse-leier","tag-poloniumvergiftiging","tag-ria-novosti-nuusagentskap","tag-rusland-se-federale-mediese-biologiese-agentskap-fmba","tag-switserse-ondersoek","tag-yasser-arafat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20606","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20606"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20606\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20609"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20606"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20606"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20606"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}