{"id":20558,"date":"2013-12-23T10:28:01","date_gmt":"2013-12-23T08:28:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20558"},"modified":"2013-12-23T10:46:06","modified_gmt":"2013-12-23T08:46:06","slug":"n-kultuuroorlog-breek-uit-in-vsa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20558","title":{"rendered":"&#8216;n Kultuuroorlog breek uit in VSA"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_20559\" aria-describedby=\"caption-attachment-20559\" style=\"width: 284px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/duckdynasty.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-20559\" alt=\"duckdynasty\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/duckdynasty.jpg\" width=\"284\" height=\"177\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/duckdynasty.jpg 284w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/duckdynasty-148x92.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/duckdynasty-31x19.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/duckdynasty-38x24.jpg 38w\" sizes=\"auto, (max-width: 284px) 85vw, 284px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-20559\" class=\"wp-caption-text\">Phil Robertson met gevoude arms<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dinge tussen die Republikeine en Demokrate wat ras betref lyk al sedert die inhuldiging van die VSA se eerste swart president nie te waffers nie. Daar heers &#8216;n ongemaklikheid en &#8216;n gemor oor gesondheidswetgewing, die skuldplafon en &#8216;n anti-wit klimaat wat posgevat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Republikeine sal aanstons weens immigrasie nie meer &#8216;n pro-wit-beleid openlik kan voer nie en die rassekwessie prut deurentyd onder die oppervlak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar nou het &#8216;n volskaalse kultuuroorlog uitgebreek oor &#8216;n gewilde TV-reeks wat die ou Noord-Suid verdeling soos tydens die Amerikaanse burgeroorlog teen mekaar opgestel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mededingende faksies het die Grand Canyon van Amerika se politieke kloof oopgemaak met &#8216;n nasionale gesprek oor <em>Duck Dynasty<\/em>, waarvan die rolspelers baie op helde uit die <em>Confederacy<\/em>, die pro-wit Suide, lyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Duck Dynasty<\/em> is &#8216;n Amerikaanse realiteitsreeks op A &amp; E.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit wys die lewens van die Robertson-gesin, wat ryk geword het uit hul familie-saak, <em>Duck Commander<\/em>, wat hulle uit Wes-Monroe, Michigan, bedryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Robertsons maak produkte vir eendjagters, veral die eendfluit. Die Robertson-broers Phil, Si, en Phil se seuns Jase, Willie , en JEP , is bekend vir hul lang baarde en hulle Christelike standpunte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die besigheid het in &#8216;n skuur begin, waar Phil Robertson 25 jaar lank eendfluite uit Louisiana se sederhout vervaardig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy seun Willie is nou die hoof-uitvoerende beampte van die maatskappy en hul daaglikse doen en late word uitgesaai op die realiteitsreeks.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die reeks het al verskeie gewildheidsrekords op beide A &amp; E en kabeltelevisie as &#8216;n geheel gebreek, met die vierde seisoen se premi\u00e8re wat &#8216;n ongelooflike 11.800.000 kykers gelok het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is loshande die gewildste reeks in die geskiedenis, maar op 18 Desember 2013 het A &amp; E aangekondig dat hy Phil Robertson onbepaald gaan skors as gevolg van anti-gay kommentaar wat hy gemaak in &#8216;n GQ-onderhoud.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En boonop het Robertson die Bybel as bewys gebruik en hy weier botweg om verskoning te maak vir sy vergelyking dat gay-wees iets met bestialiteit in gemeen het. Dit is genoeg van &#8216;n rooi vlag vir &#8220;progressiewes&#8221; in die VSA om rasend te raak van veroordeling en &#8216;n nuwe anti-wit koors.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duidelik het diesulkes uiteindelik &#8216;n rede gevind om die gewildheid wat regse idees in Amerika het, met vars ywer te beveg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Robertson het in die onderhoud ges\u00ea:\u00a0&#8220;Alles vervaag oor wat reg en wat verkeerd is&#8230; Sonde word aanvaarbaar. Dit begin met homoseksuele gedrag en beklad net alles&#8230; Bestialiteit, rondslaap met hierdie vrou en daardie vrou en dan daardie mans.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was waarskynlik net &#8216;n kwessie van tyd voordat die ster sy idees in die openbaar sou weergee om te bots met die &#8220;progressiewe houdings&#8221;, lees totalit\u00eare en onverdraagsame vooroordele, van Amerika se Hoofstroomnuusnazi&#8217;s.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dinge tussen die Republikeine en Demokrate wat ras betref lyk al sedert die inhuldiging van die VSA se eerste swart president nie te waffers nie. Daar heers &#8216;n ongemaklikheid en &#8216;n gemor oor gesondheidswetgewing, die skuldplafon en &#8216;n anti-wit klimaat wat posgevat het. Republikeine sal aanstons weens immigrasie nie meer &#8216;n pro-wit-beleid openlik kan voer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20558\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;n Kultuuroorlog breek uit in VSA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20560,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[14822,14819,14821,12099,14820],"class_list":["post-20558","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-confederacy","tag-duck-dynasty","tag-eendfluite","tag-kultuuroorlog","tag-phil-robertson"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20558","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20558"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20558\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20560"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20558"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20558"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20558"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}