{"id":20489,"date":"2013-12-20T09:45:08","date_gmt":"2013-12-20T07:45:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20489"},"modified":"2013-12-20T09:45:08","modified_gmt":"2013-12-20T07:45:08","slug":"ivp-apc-sal-nie-koalisie-met-kd-aangaan-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20489","title":{"rendered":"IVP, APC sal nie koalisie met KD aangaan nie"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_20490\" aria-describedby=\"caption-attachment-20490\" style=\"width: 275px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/buthelezi.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-20490\" alt=\"IVP-leier Buthelezi\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/buthelezi.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-20490\" class=\"wp-caption-text\">IVP-leier Buthelezi<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die leier van die <em>African People&#8217;s Convention<\/em>, Themba Godi s\u00ea sy party sal nie by die opposisie-koalisie, die Kollektief vir Demokrasie aansluit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Godi s\u00ea sy party se politieke program verskil van di\u00e9 van Kollektief vir Demokrasie onder aanvoering van Mosiuoa Lekota.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die KD wat uit &#8216;n paar marginale partye bestaan, beplan om saam te werk met die oog op aanstaande jaar se verkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skaars &#8216;n dag na die aankondiging dat die IVP ook deel uitmaak van die groep, het die IVP ges\u00ea hulle was geskok om uit te vind dat hulle by die kollektief aangesluit het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die leierskap van die IVP was geskok om te leer in die media, dat die IVP &#8216;n formele koalisie vir die komende 2014 aangegaan het om die\u00a0nasionale en provinsiale verkiesing te betwis,&#8221; het die party se sekretaris-generaal, Sibongile Nkomo, ges\u00ea in &#8216;n verklaring Woensdag .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die IVP het nog nie sy se\u00ebn gegee vir &#8216;n nuwe party wat gevorm moet word nie, en het ons ingestem om as &#8216;n deel van &#8216;n formele opposisie aan die koalisie vir die 2014 verkiesings deel te neem,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nkomo ges\u00ea haar party is versigtig vir alliansies na die rampspoedige ervaring in 2004, toe hulle die noodlottige Koalisie vir Verandering met die Demokratiese Alliansie in KwaZulu-Natal aangegaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het gelei tot &#8220;meer as 250.000 bedorwe stembriewe (wat) die diepte van verwarring aangedui het onder voetsoolvlakondersteuners, wat vir beide partye op die stembrief gestem het,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit was tot die IVP se nadeel,&#8221; s\u00ea Nkomo, en het bygevoeg dat dit bygedra het dat die party beheer van KwaZulu-Natal aan die ANC afgestaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die IVP het beklemtoon dat hulle nie &#8216;n koalisie aangegaan het nie, maar &#8216;n strategiese samewerkingsooreenkoms is vir die 2014-verkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Demokratiese Allaince (DA ) het na bewering &#8216;n uitnodiging om aan te sluit van die hand gewys.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leier van die African People&#8217;s Convention, Themba Godi s\u00ea sy party sal nie by die opposisie-koalisie, die Kollektief vir Demokrasie aansluit nie. Godi s\u00ea sy party se politieke program verskil van di\u00e9 van Kollektief vir Demokrasie onder aanvoering van Mosiuoa Lekota. Die KD wat uit &#8216;n paar marginale partye bestaan, beplan om saam te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20489\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;IVP, APC sal nie koalisie met KD aangaan nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20490,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14781,11376,9445,14730,14780,14779],"class_list":["post-20489","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-2014-verkiesing","tag-african-peoples-convention","tag-ivp","tag-kollektief-vir-demokrasie","tag-mosiuoa-lekota","tag-themba-godi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20489","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20489"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20489\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20490"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20489"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20489"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20489"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}