{"id":20480,"date":"2013-12-19T14:56:13","date_gmt":"2013-12-19T12:56:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20480"},"modified":"2013-12-19T14:56:13","modified_gmt":"2013-12-19T12:56:13","slug":"nuwe-bankreels-verwater-europese-soewereiniteit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20480","title":{"rendered":"Nuwe bankre\u00ebls verwater Europese soewereiniteit"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/brussel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-20481\" alt=\"brussel\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/brussel-300x160.jpg\" width=\"300\" height=\"160\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/brussel-300x160.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/brussel.jpg 307w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die EU se ministers van Finansies het Woensdag &#8216;n bankunie-ooreenkoms bereik wat Brussel ongekende nuwe magte sal gee om te verhoed dat banke wat ineenstort die ekonomie knou, het amptelike bronne ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Bron binne die Franse ministerie van finansies het ges\u00ea n\u00e1 &#8216;n lang dag van harde gesprekke, wat gekenmerk is deur skerp verskille oor sleutelelemente van die nuwe regulerende stelsel, is &#8216;n ooreenkoms bereik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe Enkelresolusiemeganisme sal banke sluit voor hulle die bre\u00ebr ekonomie kan benadeel en saam met &#8216;n nuwe toesighoudende regime, vorm dit die bankunie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die re\u00ebls sal die nuwe liggaam banke kan sluit sodat dit nie in duie stort en finansi\u00eble krisisse soos in Ciprus, Ierland en Spanje veroorsaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is opgestel in reaksie op die finansi\u00eble en skuldkrisisse wat byna die eurosone op sy knie\u00eb gedwing met regerings wat gered moes word n\u00e1 red hul hul leners te hulp gesnel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe raamwerk beteken &#8216;n groot verwatering van soewereiniteit en &#8216;n groot stap in die rigting van die EU se uitgebreide gesag. Dit verduidelik deels waarom die gesprekke oor &#8216;n jaar geneem het om tot hierdie besluit te kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Belangrike knelpunt, veral tussen Frankryk en Duitsland, was wie die finale s\u00ea sal h\u00ea in die besluit om &#8216;n bank te sluit en hoe dit betaal moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die plan is om die banke te kry om by te dra tot &#8216;n spesiale fonds vir hierdie doel, ingefaseer oor 10 jaar, sodat die belastingbetaler sal nie meer opdok nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens &#8216;n konsep-dokument kan oorbrugginsfinansiering kom van lidlande van die eurosone of van die EU se eie reddingsfonds, die Europese stabiliteitsmeganisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Leiers van 28 Europese Unie-lande is tans vir &#8216;n beraad in Brussel byeen om die nuwe bankregulasies te bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die EU se ministers van Finansies het Woensdag &#8216;n bankunie-ooreenkoms bereik wat Brussel ongekende nuwe magte sal gee om te verhoed dat banke wat ineenstort die ekonomie knou, het amptelike bronne ges\u00ea. &#8216;n Bron binne die Franse ministerie van finansies het ges\u00ea n\u00e1 &#8216;n lang dag van harde gesprekke, wat gekenmerk is deur skerp verskille &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20480\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe bankre\u00ebls verwater Europese soewereiniteit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20481,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14773,14772,14775,4869,14776,14774],"class_list":["post-20480","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bankreels","tag-brussel","tag-enkelresolusiemeganisme","tag-eu","tag-skuldkrisis","tag-soewereiniteit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20480","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20480"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20480\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20481"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20480"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20480"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20480"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}