{"id":2037,"date":"2008-06-26T04:40:49","date_gmt":"2008-06-26T04:40:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2037"},"modified":"2008-06-26T04:40:49","modified_gmt":"2008-06-26T04:40:49","slug":"vryheidsfront-geskok-oor-metropolisieoptrede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2037","title":{"rendered":"Vryheidsfront geskok oor metropolisieoptrede"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Hierdie  optrede kom minder as &lsquo;n week nadat adv. Anton Alberts, Vryheidsfront  Plus-raadslid in die Johannesburg Metroraad, die gedrag, toegewydheid en  opleiding van die Metropolisie in die raadsvergadering van 19 Junie 2008  gekritiseer het. LBK Phakathi het tydens die vergadering aggressief gereageer op  adv. Alberts se kritiek en hom daarvan beskuldig dat hy nie weet wat die  werklike stand van sake is nie. Hy het verder adv. Alberts daarop gewys dat die  Johannesburgse Metropolisie hierdie jaar &lsquo;n prys gewen het vir die beste  polisie-eenheid in die land. &ldquo;LBK Phakathi kon eenvoudig nie glo dat ek dit waag  om die JMPD te kritiseer nie&rdquo;, s&ecirc; Adv Alberts. &ldquo;Ek was die enigste stem in die  hele raad wat dit gewaag het om die JMPD se swak optrede en opleiding bloot te  l&ecirc;.&rdquo;<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&ldquo;Nou  blyk my kritiek geregverdig te wees, maar in &lsquo;n veel erger omvang as waarvan ek  kon droom&rdquo;, adv. Alberts ges&ecirc;. &ldquo;Hoe is dit moontlik dat twee polisie-eenhede in  &lsquo;n skietgeveg met mekaar betrokke kan raak? Hoe v&ecirc;r het die JMPD se opleiding,  dissipline en selftrots gedaal om tot op hierdie plek te kom? Dit is duidelik  dat Johannesburg terug is in die ou dae van die Wilde Weste waar die geweer die  reg is en geregtigheid nie bestaan nie&rdquo;, het adv. Alberts verder kommentaar  gelewer.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Volgens hom sal die  enigste oplossing wees om alle JMPD-lede wat deelgeneem het aan die staking  summier te ontslaan. Diegene wat hulle skuldig gemaak het aan onwettige optrede,  moet gearresteer word. Die enigste oplossing is om nou voorbeelde te maak van  diegene wat veronderstel is om die publiek te beskerm.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u043a\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die  Vryheidsfront Plus het sy skok en afkeer uitgespreek oor die optrede van die  Johannesburgse Metropolisie (JMPD) gister waar die Metropolisie-lede in &lsquo;n  poging om te staak, hulleself gewend het tot misdadige optrede deur hoofpaaie in  Johannesburg wederregtelik af te sper. Dit het uiteindelik gelei tot &lsquo;n  skermutseling tussen die JMPD en SAPD.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,1922],"class_list":["post-2037","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-vryheidsfront-geskok-oor-metropolisieoptrede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2037","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2037"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2037\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2037"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2037"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2037"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}