{"id":20356,"date":"2013-12-13T11:07:06","date_gmt":"2013-12-13T09:07:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20356"},"modified":"2013-12-13T11:07:06","modified_gmt":"2013-12-13T09:07:06","slug":"skokbewerings-oor-saringasaanval-in-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20356","title":{"rendered":"Skokbewerings oor Saringasaanval in Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_20360\" aria-describedby=\"caption-attachment-20360\" style=\"width: 259px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/theodorepostol.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-20360\" alt=\"Theodore Postol\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/theodorepostol.jpg\" width=\"259\" height=\"194\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-20360\" class=\"wp-caption-text\">Prof. Theodore Postol<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bekroonde joernalis Seymour Hersh het nog skokbewerings gemaak: President Obama was nie eerlik met sy landgenote toe hy die Siriese president Bashar al-Assad vir &#8216;n Saringasaanval wat honderde burgers gedood het, blameer het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Voormalige senior intelligensie-amptenaar s\u00ea die Obama-administrasie het die beskikbare inligting oor rebelle wat oor Sarin beskik, botweg ge\u00efgnoreer. Die administrasie is reeds in Junie daaroor gewaarsku.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In terme van tydsberekening en volgorde is ander inligting verander om\u00a0die president en sy adviseurs in staat te stel om intelligensie wat voor die aanval beskikbaar was, te laat lyk asof dit opgespoor en ontleed word in re\u00eble tyd, terwyl die aanval gebeur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dieselfde amptenaar het ges\u00ea daar was groot frustrasie in die milit\u00eare en intelligensie burokrasie. Die amptenare het ges\u00ea die Withuis maak hul eie intelligensie op en het nie hulle hulp nodig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Kantoor van die Direkteur van die Nasionale Intelligensie en die Kantoor van die Verdedigingsintelligensie-agentskap kan nie die dokument vind &#8211; selfs met die baie spesifieke aanwysingskodes &#8211; wat beweer dat die rebelle vir die gifgasaanval verantwoordelik is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Samantha Power, die Amerikaanse ambassadeur by die VN, het tydens &#8216;n perskonferensie egter ges\u00ea: &#8221; Dit is baie belangrik om daarop te let dat slegs die [ Assad ] regime oor Sarin beskik, en ons het geen bewyse dat die opposisie Sarin hert nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hersh s\u00ea die deeglike daaglikse intelligensie inligtingsessies in die dae rondom die gasaanval bevat nie &#8216;n enkele melding oor Siri\u00eb nie, selfs met video&#8217;s en foto&#8217;s wat viraal oor die internet beskikbaar was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n MIT-professor Theodore Postol en ander wapenkundiges het later foto&#8217;s hersien van &#8216;n 330mm vuurpyl\u00a0en ges\u00ea dit was ge\u00efmproviseer, waarskynlik plaaslik gemaak, en stem nie ooreen met enigiets in die Siriese arsenaal nie. Belangriker nog, sou dit nie die nege kilometer van die Siriese weermagbasis kon afl\u00ea soos die media berig het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Postol en &#8216;n kollega, Richard M. Lloyd, het &#8216;n ontleding twee weke na 21 Augustus (datum van die aanval) gedoen waarin hulle bevind het dat die vuurpyl &#8216;n groter lading Sarin as wat voorheen beraam is, moes gedra het. Die Times het die analise volledig gedra en Postol en Lloyd as twee &#8220;leidende wapenkundiges&#8221; beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twee se latere studie oor die vuurpyle se vlugpaaie en spesifieke eienskappe, wat die koerant se ander aansprake oor die Siriese regeringsaandeel weerspreek, is ook aan die koerant gestuur maar tot dusver het di\u00e9 belangrike nuus n\u00earens verskyn nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel die kanse van &#8216;n Amerikaanse milit\u00eare ingryping reeds gering is, sal die impak van Hersch se bewerings beduidend wees. Dit sal beteken dat die intelligensie gemanipuleer is soortgelyk aan die proses wat gebruik was om die oorlog in Irak te regverdig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die finale verslag van die Verenigde Nasies oor die chemiese wapens wat in Siri\u00eb gebruik is, het bevind dat dodelike gas waarskynlik in ander aanvalle gebruik is, buiten die voorval in Damaskus. Die inligting kon egter nog nie onafhanklik bevestig word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VN-span van chemiese ondersoekers, onder leiding van die Sweedse kenner Ake Sellstrom, het bevind dat hoewel daar tekens was en getuienis is van chemiese aanvalle by vier bykomende plekke, die gebrek aan prim\u00eare inligting beteken dat hulle nie &#8216;n onafhanklike gevolgtrekking kan maak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die verslag het die VN geloofwaardige inligting wat strook met die bewerings van die gebruik van chemiese stowwe in Khan al-Assal in die noordelike Aleppo provinsie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is waar rebellemagte, volgens die Siriese regering, op 19 Maart soldate en burgerlikes aangeval het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die bekroonde joernalis Seymour Hersh het nog skokbewerings gemaak: President Obama was nie eerlik met sy landgenote toe hy die Siriese president Bashar al-Assad vir &#8216;n Saringasaanval wat honderde burgers gedood het, blameer het nie. &#8216;n Voormalige senior intelligensie-amptenaar s\u00ea die Obama-administrasie het die beskikbare inligting oor rebelle wat oor Sarin beskik, botweg ge\u00efgnoreer. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20356\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skokbewerings oor Saringasaanval in Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20360,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14671,14668,14666,14667,14665,11903,14669,6768,14670,7849],"class_list":["post-20356","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ake-sellstrom","tag-mit-professor","tag-president-obama","tag-saringasaanva","tag-seymour-hersh","tag-siriese-president-bashar-al-assad","tag-theodore-postol","tag-verenigde-nasies","tag-wapenkundige","tag-withuis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20356","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20356"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20356\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20360"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20356"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20356"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20356"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}