{"id":20343,"date":"2013-12-12T07:44:29","date_gmt":"2013-12-12T05:44:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20343"},"modified":"2013-12-12T07:44:29","modified_gmt":"2013-12-12T05:44:29","slug":"reen-voorspel-vir-qunu-begrafnis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20343","title":{"rendered":"Re\u00ebn voorspel vir Qunu-begrafnis"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/qunu2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-20344\" alt=\"qunu2\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/qunu2.jpg\" width=\"274\" height=\"184\" \/><\/a>Nog re\u00ebn word oor die Oos-Kaap verwag waar voorbereidings getref word vir die begrafnis van Mandela Sondag op Qunu.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit re\u00ebn reeds sedert Maandag in groot dele van die provinsie en die weerdiens s\u00ea dat dit oor die naweek sal voortduur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Voorspeller, Gartrh Sampson, s\u00ea die re\u00ebnweer sal eers n\u00e1 die begrafnis begin opklaar, het RSG berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Buitelandse staatshoofde en hooggeplaastes sal nie gekeer word om Mandela se begrafnis in Qunu by te woon nie, maar word aangeraai om nie te gaan nie, het die minister in die Presidensie Collins Chabane vroe\u00ebr ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Niemand sal verhoed word om dit by te woon nie&#8230;, maar gegewe die grootte en die omvang van die onderneming en die grootte van die afvaardiging en die beperkte infrastruktuur in die gebied, kan ons dit afraai,&#8221; het hy aan verslaggewers in Johannesburg ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die plek in Qunu waar Mandela Sondag sal begrawe word kan slegs 5 000 mense akkomodeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea buitelandse gaste moet &#8220;die raad baie ernstig opneem&#8221;. Die hele delegasie uit die VSA, waaronder vier presidente, het reeds teruggekeer na hul land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die UDM-leier, Bantu Holomisa, wat ook &#8216;n goeie vriend is van die Mandelas, s\u00ea in weerwil van die aanhoudende re\u00ebn, vorder die voorbereidings vir die begrafnis volgens plan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die familie het Holomisa gevra om &#8216;n oog daaroor te hou. Hy het almal bedank wat die re\u00ebnweer trotseer om te verseker dat Madiba &#8216;n waardige begrafnis kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Mandela-familie het in &#8216;n verklaring ges\u00ea hulle is diep geraak deur die duisende mense wat die gedenkdiens Dinsdag in nat weer by die ENB-stadion bygewoon het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duisende mense het by die diens opgedaag ondanks deurdringende re\u00ebn. Die familie het hul waardering uitgespreek vir almal wat daar was om hulde aan Madiba te bring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog re\u00ebn word oor die Oos-Kaap verwag waar voorbereidings getref word vir die begrafnis van Mandela Sondag op Qunu. Dit re\u00ebn reeds sedert Maandag in groot dele van die provinsie en die weerdiens s\u00ea dat dit oor die naweek sal voortduur. &#8216;n Voorspeller, Gartrh Sampson, s\u00ea die re\u00ebnweer sal eers n\u00e1 die begrafnis begin opklaar, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20343\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Re\u00ebn voorspel vir Qunu-begrafnis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20344,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14658,14622,5572,14621],"class_list":["post-20343","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-buitelandse-staatshoofde","tag-mandela-begrafnis","tag-oos-kaap","tag-qunu"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20343","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20343"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20343\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20344"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20343"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20343"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20343"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}