{"id":20282,"date":"2013-12-10T08:06:25","date_gmt":"2013-12-10T06:06:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20282"},"modified":"2013-12-10T13:49:03","modified_gmt":"2013-12-10T11:49:03","slug":"obama-sal-mandela-roubeklaers-by-enb-stadion-toespreek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20282","title":{"rendered":"Obama sal Mandela-roubeklaers by ENB-stadion toespreek"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_20288\" aria-describedby=\"caption-attachment-20288\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/obamajozi2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-20288\" alt=\"obamajozi2\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/obamajozi2-300x129.jpg\" width=\"300\" height=\"129\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/obamajozi2-300x129.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/obamajozi2.jpg 454w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-20288\" class=\"wp-caption-text\">Michelle en Barack Obama het pas in Pretoria aangekom<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nat roubeklaers stroom na die ENB-stadion om die amptelike gedenkdiens by te woon waar president Barack Obama sal praat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Paaie om die ENB-stadion\u00a0in Johannesburg\u00a0is gesluit met die oog op die Mandelagedenkdiens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Digte wolke is oor Johannesburg saamgetrek met &#8216;n deurdringende motre\u00ebn wat sedert Maandagnag val.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Desondanks is duisende swart inwoners tans in die gure weer onderweg na die stadion om hul laaste eer te betoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister in die presidensie, Collins Chabane het &#8216;n beroep op samewerking gedoen v\u00f3\u00f3r die gedenkdiens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea sommige mense sal waarskynlik weggewys moet word by die stadion, weens beperkte sitplek. Hy het gevra dat hulle dit aanvaar sonder om insidente te veroorsaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is honderd-en-vyftig openbare plekke ingerig waar die publiek die verrigtinge kan volg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Madiba-aanhangers het reeds oornag begin toustaan om by die ENB-stadion toegelaat te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Privaatvoertuie word nie by die stadion toegelaat nie en mense mag ook nie sambrele bring nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 100.000 mense, onder wie 90 staats- en regeringsleiers, sal na verwagting die geleentheid bywoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lede van die Amerikaanse Spesiale Magte sal ook in die stadion wees om na die veiligheid van president Barack Obama en sy voorgangers om te sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse president, Barack Obama en sy gevolg kom vanoggend in die land aan en sal &#8216;n spreekbeurt by die verrigtinge kry. Obama reis saam met oudpresident George W Bush.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige presidente, Jimmy Carter en Bill Clinton, sowel as Clinton se vrou, Hillary sal saam met Obama die geleentheid bywoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ses en twintig Amerikaanse kongreslede sal ook teenwoordig wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SANW s\u00ea hulle is gereed om die groot getal hoogwaardigheidsbekle\u00ebrs te hanteer. &#8216;n Woordvoerder van die weermag, brigadier-generaal Xolani Mabanga s\u00ea hulle enigste bekommernis is die weer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoofsuperintindent Wayne Minnaar van die Johannesburgse Metropolisie s\u00ea die Randse Skou-weg, Nasrec-weg en die Soweto-hoofweg is gesluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hekke by die stadion het reeds sesuur oopgemaak met busvragte vol mense wat afgelaai word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Reavya-busdiens in Johannesburg is reeds van vyfuur vanoggend oopgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minnaar het mense wat die gedenkdiens wil bywoon, aangeraai om busse en treine te gebruik aangesien parkeer plekke vir buitelandse besoekers gereserveer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Weermag is glo gereed om enige gebeurlikheid te hanteer met sowat 11.000 weermaglede wat vir die geleentheid ontplooi is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqalkula het laat gister &#8216;n vergadering met die hoofde van die die Le\u00ebr, Lugmag en Vloot gehou om veiligheidsplanne te finaliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die weermag s\u00ea dis sy plig om sy voormalige Umkhonto we Sizwe-opperbevelvoerder te groet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Benewens die huidige en vorige Amerikaanse presidente, sal al 54 Afrika-staatshoofde ook na verwagting die gedenkdiens bywoon, sowel as leiers uit Brasili\u00eb, Kuba en Palestina. Israel sal nie die diens bywoon nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nat roubeklaers stroom na die ENB-stadion om die amptelike gedenkdiens by te woon waar president Barack Obama sal praat. Paaie om die ENB-stadion\u00a0in Johannesburg\u00a0is gesluit met die oog op die Mandelagedenkdiens. Digte wolke is oor Johannesburg saamgetrek met &#8216;n deurdringende motre\u00ebn wat sedert Maandagnag val. Desondanks is duisende swart inwoners tans in die gure weer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20282\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama sal Mandela-roubeklaers by ENB-stadion toespreek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20284,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6726,5829,14627,14628],"class_list":["post-20282","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-barack-obama","tag-hillary-clinton","tag-mandela-gedenkdiens","tag-mk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20282","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20282"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20282\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20284"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20282"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20282"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20282"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}