{"id":20278,"date":"2013-12-09T09:22:45","date_gmt":"2013-12-09T07:22:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20278"},"modified":"2013-12-09T09:22:45","modified_gmt":"2013-12-09T07:22:45","slug":"gaan-die-mandela-handelsmerk-oorleef","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20278","title":{"rendered":"Gaan die Mandela-handelsmerk oorleef?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/madibawine.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-20279\" alt=\"madibawine\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/madibawine.jpg\" width=\"251\" height=\"201\" \/><\/a>Bottels wyn en kombuisvoorskote met die gesig en naam van Nelson Mandela is maar &#8216;n paar van die kommersi\u00eble voordele vir die Suid-Afrikaanse handelsmerk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die familietwis oor sy &#8220;nalatenskap&#8221; &#8211; lees geld &#8211; n\u00e1 sy afsterwe Donderdag op die ouderdom van 95, is ook nog lank nie verby nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die spel is die erfporsies van Mandela se meer as 30 kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Die meeste probeer reeds om die Mandelanaam en -beeld te gebruik om alles van klere tot die werklikheids-TV te bemark.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ander wedloop is om die beheer van die politieke Mandelanalatenskap tussen die regerende African National Congress en die Nelson Mandela-stigting wat sy bre\u00ebr boodskap wil aanwend.<\/p>\n<p>Vir die ANC en DA is Mandela se reputasie as &#8216;n anti-apartheid held die moeite werd om stemme vir die komende jaar te werf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir die Stigiting is dit &#8216;n Anglo-Amerikaanse bemarkingsprojek waar die ondersteuners hoop &#8220;nie-rassigheid&#8221; kan hulle invloed in die w\u00eareld waarborg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie Suid-Afrikaanse handelsmerkkenners meen nogtans die beskerming van die Mandela-handelsmerk gaan bykans onmoontlik wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die oordrewe sug van rolspelers om dit te kommersialiseer of uit te buit, is die risiko duidelik dat die Xhosa se beeld dit nie gaan oorleef nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens &#8216;n be\u00ebdigde verklaring deur advokaat George Bizos het die twee dogters , Makaziwe Mandela en Zenani Dlamini, probeer om beheer van die belangrikste Mandela Trust sedert 2005 oor te neem en uiteindelik trustees geword sonder Mandela se goedkeuring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela was briesend toe hy uitgevind het wat die dogters gedoen het, het Bizos en die ander medewerkers ges\u00ea in die verklaring .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Gedeelte van die inkomste van die Stigting se 46664 klereversameling &#8211; vernoem na Mandela se gevangenenommer op Robbeneiland &#8211; en die kunswerke gaan om te betaal vir familielede se opvoeding, volgens Bizos .<\/p>\n<p>Maar &#8216;n paar familielede het gevra vir &#8216;n enkelbedrag betaling van 12 miljoen rand, het hy bygevoeg .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela se kinders, veral die oudste dogter Makaziwe Mandela is duidelik daarop uit om die Stigting vir persoonlike doeleindes aan te wend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is ons s&#8217;n, waarop ons geregtig is,&#8221; het sy aan die Financial Times in April ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Nelson Mandela-stigting beskik oor die kopiereg van verskeie handelsmerke vir Mandela.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is ten minste 40 maatskappye amptelik by die Suid-Afrikaanse regering geregistreer wat gebruik maak van die Mandelanaam . Die maatskappye het nie &#8216;n skakel na \u00f3f Nelson Mandela, enige van sy familielede of enige geografiese gebied wat die Mandelanaam gebruik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lys sluit in die Gandhi-Mandela Verpleegkunde Akademie, Mandela Truck Shuttle Services, Mama Mandela Marketing Company, Dankie Mandela toiletware en Mandela se Shed, &#8216;n restaurant.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Madiba&#8221; word gebruik deur meer as 140 geregistreerde maatskappye , insluitend Madiba Truck Stop, Madiba Wines, Madiba se Driving School, Madiba-hoenders , Madiba Kontant en Madiba Drankwinkel .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duidelik dink die Stigting, op eg-Amerikaanse trant, dat hulle &#8216;n paar sake gaan maak in die toekoms om die handelsmerk vir eie gewin uit te buit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela &#8220;behoort aan die ANC en aan die hele land,&#8221; het ANC-woordvoerder Jackson Mthembu egter vroe\u00ebr aan die Sunday Times koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar gaan dus &#8216;n geveg oor die inkomste wees wat &#8216;n paar uit die naam sal wil wurg, een wat die politieke geveg oor sy nalentskap gerieflik mag uitskakel. Die hoop beskaam nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Bottels wyn en kombuisvoorskote met die gesig en naam van Nelson Mandela is maar &#8216;n paar van die kommersi\u00eble voordele vir die Suid-Afrikaanse handelsmerk. Maar die familietwis oor sy &#8220;nalatenskap&#8221; &#8211; lees geld &#8211; n\u00e1 sy afsterwe Donderdag op die ouderdom van 95, is ook nog lank nie verby nie. Op die spel is die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20278\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gaan die Mandela-handelsmerk oorleef?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20279,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[5201,14625,14626],"class_list":["post-20278","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-madiba","tag-mandela-handelmerk","tag-mandela-stigting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20278","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20278"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20278\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20279"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20278"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20278"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20278"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}