{"id":20208,"date":"2013-12-05T20:45:12","date_gmt":"2013-12-05T18:45:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20208"},"modified":"2013-12-05T20:48:24","modified_gmt":"2013-12-05T18:48:24","slug":"flip-buys-val-rassistiese-afrikaners-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20208","title":{"rendered":"Flip Buys val &#8216;rassistiese Afrikaners&#8217; aan"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_20209\" aria-describedby=\"caption-attachment-20209\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/flip-buys.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-20209 \" alt=\"Flip Buys\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/flip-buys-300x199.jpg\" width=\"300\" height=\"199\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/flip-buys-300x199.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/flip-buys.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-20209\" class=\"wp-caption-text\">Flip Buys<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n meningsartikel op Maroelamedia loods Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, &#8216;n aanval op Afrikaners wat &#8220;rasse-argumente gebruik&#8221;. Hy vergelyk hulle met Julius Malema en s\u00ea:<\/p>\n<blockquote>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar hierdie verskynsel is ook algemeen onder Afrikaners, wie se goeie naam en mooi ideale al dikwels beswadder is deur sommige \u2018Afrikaner-leiers\u2019 se swak gedrag of dom optredes. Die jongste voorbeeld hiervan is\u00a0<a title=\"Aan Piet Croucamp: Afrikaners \u00eds \u2019n etniese groep\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=16775\">Dan Roodt\u00a0se gebruik van rasse argumente<\/a>, skynbaar in \u2018n lomp poging om die Afrikanersaak te bevorder deur te probeer \u2018bewys\u2019 hoe dom swartmense nou regtig is, veral gemeet teen geleerde wit rassiste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al wat sulke mense en hul argumente regkry, is om nog meer verbete vyande vir Afrikaners te maak, en om talle gematigde Afrikaners te vervreem van enige iets wat Afrikaans is. Deur swak argumente te gebruik, word \u2018n goeie saak polities verder besoedel en vernietig. Sulke argumente bevestig al die vooroordele wat daar teen Afrikaners bestaan, en gee gratis kanonkoe\u00ebls vir ons teenstaanders wat ons reeds niks gun nie. Dis vir Afrikaners nou \u2018n goeie tyd om eerder vriende as nog vyande te maak. Ons is reeds een van die mees gehate groepe in die land, en daar is geen rede om onsself nog verder te verneder en ongewild te maak nie. Daar is \u2018n baie groot verskil tussen \u2018n pro-Afrikaner standpunt en \u2018n anti-swart houding, ek kon nog nooit begryp hoekom daar mense is wat dit wil vermeng nie.<\/p>\n<\/blockquote>\n<p>Dit wil voorkom asof Buys beswaar het teen &#8216;n <a title=\"Aan Piet Croucamp: Afrikaners \u00eds \u2019n etniese groep\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=16775\">vorige artikel<\/a> van dr. Dan Roodt wat op Maroelamedia en op praag.co.za verskyn het en waarin hy dr. Piet Croucamp se stelling dat alle &#8220;rassiste&#8221; noodwendig dom is, weerl\u00ea.<\/p>\n<p>Buys meen dat dit &#8220;onchristelik (is)\u00a0om haat tussen rassegroepe aan te wakker&#8221; en noem &#8220;5 redes hoekom (hy) teen rassistiese argumente is, veral as dit gebruik word om die Afrikanersaak te \u2018bevorder\u2019&#8221;:<\/p>\n<blockquote>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>1. Dit is verkeerd<\/strong><br \/>\nDie wetenskaplike hoofstroom se gevolgtrekking is al dekades lank dat daar nie biologiese verskille bestaan wat een ras minderwaardig maak nie. Klein groepies afvalliges se menings verander niks hieraan nie. Die verskille in kultuur, ideologie, tradisies, instellings, geografie, omstandighede en geleenthede wat verskillende prestasies tot gevolg het, het niks met ras te doen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>2. Dis moreel tereggestel<\/strong><br \/>\nRasbegronde argumente is moreel tereggestel deur gebeure in Nazi-Duitsland. Wie hierdie spook weer probeer oproep, vernietig sy eie saak.\u00a0<em>The moral high ground is the best place to site your artillery.<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>3. Dis onsinnig en nutteloos<\/strong><br \/>\nRasargumente is \u2018n politieke doodloopstraat, sonder enige sin of nut. Dit maak w\u00eareldwyd vir Afrikaners nog vyande, en is \u2018n verleentheid vir die oorgrote meerderheid Afrikaners wat rassisme soos \u2018n aansteeklike siekte wil vermy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>4. Dit kan die Afrikaner vernietig<\/strong><br \/>\nAfrikaners is \u2018n krimpende en ongewilde minderheid in \u2018n al vyandiger omgewing. Rasse-argumente wek net verdere haat en woede aan, en speel in die hand van die Malemas wat \u2018n rasse-oorlog aanhits om hulle politieke doelwitte te bevorder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>5. Vryheid teenoor Apartheid<\/strong><br \/>\n\u2018n Geregverdigde vryheidstrewe wat op die regte manier bevorder word, is internasionaal aanvaarbaar en kan bykans onoorkomlike struikelblokke oorkom. Maar haatpolitiek wat die indruk probeer skep dat Afrikaners wat na Vryheid streef, maar net rassiste is wat wil terugkeer na Apartheid, is gedoem tot w\u00eareldwye teenstand en ondergang.<\/p>\n<\/blockquote>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In &#8216;n meningsartikel op Maroelamedia loods Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, &#8216;n aanval op Afrikaners wat &#8220;rasse-argumente gebruik&#8221;. Hy vergelyk hulle met Julius Malema en s\u00ea: Maar hierdie verskynsel is ook algemeen onder Afrikaners, wie se goeie naam en mooi ideale al dikwels beswadder is deur sommige \u2018Afrikaner-leiers\u2019 se swak gedrag of dom optredes. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20208\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Flip Buys val &#8216;rassistiese Afrikaners&#8217; aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":20209,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[167,768,4938,6709,6685,10916,4772,266],"class_list":["post-20208","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaans","tag-afrikaner","tag-apartheid","tag-flip-buys","tag-julius-malema","tag-piet-croucamp","tag-ras","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20208","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20208"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20208\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20209"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20208"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20208"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20208"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}