{"id":20101,"date":"2013-12-03T10:40:20","date_gmt":"2013-12-03T08:40:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20101"},"modified":"2013-12-03T10:40:20","modified_gmt":"2013-12-03T08:40:20","slug":"thabazimbi-babamoordenaar-en-n-eweknie-op-levubu-gevang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20101","title":{"rendered":"Thabazimbi-babamoordenaar en \u2018n eweknie op Levubu gevang"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/moord.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-16197 alignleft\" alt=\"moord\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/moord.jpg\" width=\"300\" height=\"226\" \/><\/a>Oor die naweek is dringende soektogte na twee swart geweldenaars deur die polisie geloods en albei is aangekeer. April Thabo Senkaka, 37, het sy 22-jarige vriendin en haar een jaar oue baba in Regorogile-uitbreiding, \u2018n lokasie by Thabazimbi, lewendig in hul kaia verbrand n\u00e1 hy hulle onder die klippe gesteek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Senkaka het Maandag in die landdroshof op Thabazimbi op twee aanklagte van moord en brandstigting verskyn en hy word tans aangehou. Sy saak is tot 12 Desemer 2013 uitgestel om hom in staat te stel om om regshulp aansoek te doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In \u2018n ander, nie-verwante voorval, het Hulisani Makhaga, 20, op Ha-Mashau naby Levubu insgelyks tydens \u2018n rusie met sy 19-jarige vriendin haar en haar ma doodgeskiet. Toe Makhaga se vriendin hom afs\u00ea, het hy \u2018n vuurwapen uit sy oupa se motor gesteel en haar summier doodgeskiet. Met di\u00e9 dat haar ma op die toneel verskyn om te kyk wat aangaan, het hy haar ook met skote neergevel en weggevlug alvorens hy deur die polisie aangekeer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Makhaga het Maandag in die Levubu-landdroshof verskyn en sy saak is tot 7 Januarie 2014 uitgestel terwyl die polisie verdere ondersoek instel. Hy verkeer tans in aanhouding op twee aanklagte van moord, asook die diefstal van \u2018n vuurwapen. Sy oupa, 68, is insgelyks onder die Vuurwapenbeheerwet van die nalatige hantering van \u2018n vuurwapen aangekla.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Senkaka se dubbele moord op sy vriendin en haar baba is blykbaar ontketen toe sy geweier het om hom Sondagoggend te sien. Toe het hy na bewering die deur oopgebreek en haar met klippe gegooi, waarna sy haar bewussyn verloor het. Met die ma en een jaar oue baba nog binne die kaia, het hy dit aan die brand gesteek sodat albei lewendig deur die vuur verteer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Albei hierdie voorvalle het plaasgevind tydens die sogenaamde \u201c16 dae van aktivisme teen geweld op vroue en kinders\u201d, iets wat die provinsiale kommissaris van polisie, Fannie, Masemola, genoop het om te verklaar: \u201cDis betreurenswaardig dat sulke gruwelike voorvale plaasvind terwyl ons die 16 dae van aktivisme teen geweld op vroue en kinders met inbegrip van gestremdes, vier. Dit is ook betreurenswaardig dat di\u00e9 twee daders ons hele provinsie in die o\u00eb van wetsgehoorsame burrgers in die skande steek.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ook haar meegevoel met die familie en vriende van die slagoffers uitgespreek. &#8211; praag, met behulp van polisieverklarings en ander berigte<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oor die naweek is dringende soektogte na twee swart geweldenaars deur die polisie geloods en albei is aangekeer. April Thabo Senkaka, 37, het sy 22-jarige vriendin en haar een jaar oue baba in Regorogile-uitbreiding, \u2018n lokasie by Thabazimbi, lewendig in hul kaia verbrand n\u00e1 hy hulle onder die klippe gesteek het. Senkaka het Maandag in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20101\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Thabazimbi-babamoordenaar en \u2018n eweknie op Levubu gevang&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":16197,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14555,14554,9115,218,5170,14553,14556],"class_list":["post-20101","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hulisani-makhaga","tag-levubu","tag-limpopo","tag-misdaad","tag-moord","tag-thabazimbi","tag-thabo-senkaka"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20101","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20101"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20101\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16197"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20101"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20101"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20101"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}