{"id":20058,"date":"2013-12-01T10:52:38","date_gmt":"2013-12-01T08:52:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20058"},"modified":"2013-12-01T10:52:38","modified_gmt":"2013-12-01T08:52:38","slug":"n-seder-val-in-potchefstroom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20058","title":{"rendered":"\u2018n Seder val in Potchefstroom"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2011\/02\/skoppensboer.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-10057\" alt=\"skoppensboer\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2011\/02\/skoppensboer-300x240.jpg\" width=\"300\" height=\"240\" \/><\/a><\/p>\n<p>deur <a title=\"Rubrieke van Skoppensboer\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?cat=144\">Skoppensboer<\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">[followbutton username=&#8217;skoppensbo3r&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skoppensboer dink Afrikaners het mal geword. Ten minste volgens Einstein se definisie. Hy het mos ges\u00ea die definisie van waansin is wanneer jy keer op keer dieselfde ding doen en \u2018n ander resultaat verwag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Noordwes-universiteit op Potch, vir diegene wat nie weet nie, het so pas \u2018n nuwe rektor gekry. Hy is swart. Hy praat nie eintlik Afrikaans nie. Hy dra snaakse, glinsterende hemde met goue mansjetknope wat hy nie by sy langbroek insteek nie. As jy swart is, mag jy maar. En d\u00edt alles kwalifiseer hom seker vir die rektoraat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy heet Dan Kgwadi. Vandag verklaar \u201cdie prof\u201d &#8211; Skoppensboer kan di\u00e9 Afrikaanse gemeensaamheid nie verdra nie &#8211; in Rapport: \u201cEk meen, ek het eers my menswaardigheid as student in Amerika ontdek, d\u00e1\u00e1r bevry geraak&#8230;\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skoppensboer wil amper uitroep: \u201cNes Jonathan Jansen!\u201d As jy swart is, ontdek jy jouself eers in Amerika, want dis mos waar die anti-wit ideologie en swart identiteit voortdurend messkerp geslyp word. Veral aan daardie land se kultureel-marxistiese universiteite.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En soortgelyk aan Kovsies waar Faan Hancke en sy mede-oud-NP-Kruiperkaners vir Jansen ingevoer het, het Potch se spierwit senaat besluit hulle kort \u2018n swart rektor. Vanuit Dan Kgwadi se perspektief beteken dit net een ding: \u201c\u201cOns senaat is grootliks wit en mens sou kon dink die universiteit is nie gereed vir s\u00f3 \u2019n drastiese verandering nie. Di\u00e9 steun s\u00ea vir my, wow, ons \u00eds.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe lyk \u201cdrastiese verandering\u201d op die Potch-kampus. Hanlie Retief se onderhoud in Rapport draai dit alles mooi in witskuldewatte toe, maar elders op <a title=\"Dagbreek: Onderhoud - Dan Kgwadi\" href=\"http:\/\/youtu.be\/7pDhFfXhJjc\" target=\"_blank\">KykNET praat Kgwadi<\/a> vrylik oor hoe Potch \u201cgetransformeer\u201d gaan word. Meer \u201csosiale integrasie\u201d: met ander woorde die koshuise moet eers gemeng en dan swart word, net soos dit aan die voormalige RAU en toe op Bloemfontein gebeur het. Volgens Kgwadi moet daar ook \u201cmobiliteit\u201d tussen die verskilende Noordwes-kampusse kom, wat beteken dat die knyp-die-kat-in-die-donker-Afrikaans wat op Potch gehandhaaf is, ook in die gedrang gaan kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis lekker om mal te wees, volgens Einstein se definisie. Skoppensboer herinner hom daaraan dat fw de klerk gedink het hy beheer Mandela. Toe beheer Mandela hom. Faan Hancke en sy mede-Kruiperkaners op Bloemfontein het ook gedink hulle beheer Jansen, toe geskied die teendeel. Hoe lank voordat die hele Potchefstroom na Dan Kgwadi, die \u201cbevryde swartman met Amerikaanse waardes\u201d se pype dans? Nie lank nie, reken Skoppensboer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die noordwestelike transformeerder gaan glo nou \u201cAfrikaans leer\u201d. Bravo! Op KykNET, wat kwansuis \u2018n Afrikaanse kanaal is, het hy Engels gepraat met so elke drie minute \u2018n halwe sin Afrikaans. Dis seker hoe \u201cAfrikaans\u201d binnekort op Potch gaan lyk. En die Afrikaanse \u201cprof\u201d op Potch, Wannie Carstens, werk kliphard aan \u2018n taalteorie wat gaan bewys dat ons taal eintlik deur die Khoisan uitgevind is. Alvorens dit deur veramerikaanste Tswanas tot Engels \u201cverfyn\u201d is?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Kgwadi word Afrikaans \u201cas taal deur die grondwet beskerm\u201d. N\u00earens het dit egter die verengelsing van alles wat bewe verhoed nie, ook nie die pleknaamveranderings nie. Nietemin voel hy tydens die KykNET-onderhoud op sy Ingels dat daar \u201cbalans moet wees tussen Afrikaanse taalregte en die reg op toegang vir studente\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar het jy dit! dag Skoppensboer. Miskien moet Skoppensboer maar groendakkies toe gaan, hy het so \u2018n gevoel van d\u00e9j\u00e0 vu\u2026 Of is ons almal reeds daar? Want hoeveel keer het ons nie d\u00edt al gehoor nie? Die \u201creg op toegang\u201d wat beteken dat Engels &#8211; en swart &#8211; voorrang moet kry! Dis seker waarom die polisie vir Renate Barnard bevordering in die polisie geweier het, want sy het \u2018n swarte \u201ctoegang\u201d tot sy rassevoorkeurpos onts\u00ea. As \u2018n mens die voormalige technikons daarby inreken, is daar seker dertig tot veertig ho\u00ebronderwysinstellings in di\u00e9 land waar nie net plaasike swartes nie, maar die uitverkore ras van oor die hele Afrika, vrylik \u201ctoegang\u201d tot Engelse kursusse geniet. Maar die laaste paar Afrikaanse lesingsale op Potch is \u2018n steen des aanstoots vir die heer Kgwadi met sy snaakse hempies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kgwadi voel ook dat die Potchefstroomkampus agter raak by die res van die land as dit by \u201ctransformasie\u201d kom. Lees: hier is nog te veel wit gesigte op die kampus. Wat hy vir ons gaan regstel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Let wel: die verbasende is nie dat hy di\u00e9 menings huldig nie, want swart tropdenke in Suid-Afrika neig tot die eindelose herhaling van verslete Amerikaanse rasse-idees. Jansen op Bloemfontein dweep mos met \u201cdiversiteit\u201d. As \u2018n kampus honderdpersent swart is, het hy die toppunt van \u201cdiversiteit\u201d bereik. Op Potch gaan die hele dosentekorps seker ook binnekort die D-woord begin prewel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat Skoppensboer egter ligweg raaiselagtig vind, is dat al daardie akademici wat gewoonlik met rooi pennehale kritiek op studente se logika of idees lewer, hul eie ondergang so klakkeloos aanvaar. Dat nog \u2018n episode van Einsteiniaanse kranksinnigheid hom op Potchefstroom &#8211; komende n\u00e1 Pretoria, Stellenbosch, Johannesburg, Bloemfontein, Port Elizabeth en wat nog &#8211; afspeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soms voel Skoppensboer: hoe gouer iemand \u2018n vuurhoutjie onder die oorblywende pseudo-Afrikaanse universiteite insteek, hoe beter. Laat die spul Kruiperkaner-akademici ander betrekkings gaan soek. Of karre begin oppas in Pretoriase parkeerruimtes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die snode verraaiers verdien niks beter nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">[followbutton username=&#8217;skoppensbo3r&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Skoppensboer [followbutton username=&#8217;skoppensbo3r&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;] Skoppensboer dink Afrikaners het mal geword. Ten minste volgens Einstein se definisie. Hy het mos ges\u00ea die definisie van waansin is wanneer jy keer op keer dieselfde ding doen en \u2018n ander resultaat verwag. Die Noordwes-universiteit op Potch, vir diegene wat nie weet nie, het so pas \u2018n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20058\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;\u2018n Seder val in Potchefstroom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":10057,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[10,144],"tags":[167,2188,14536,6210,10623,14535,4835,6778,11528],"class_list":["post-20058","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-rubrieke","category-c154-skoppensboer","tag-afrikaans","tag-afrikaners","tag-dan-kgwadi","tag-diversiteit","tag-einstein","tag-noordwes-universiteit","tag-transformasie","tag-waansin","tag-wannie-carstens"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20058","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20058"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20058\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/10057"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20058"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20058"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20058"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}