{"id":20046,"date":"2013-11-30T07:42:31","date_gmt":"2013-11-30T05:42:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20046"},"modified":"2013-11-30T07:56:10","modified_gmt":"2013-11-30T05:56:10","slug":"veldtog-teen-verkragting-uitsluitlik-op-wittes-gerig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20046","title":{"rendered":"Veldtog teen verkragting, geweld op wittes gerig"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/rapesa.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-20047\" alt=\"rapesa\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/rapesa.jpg\" width=\"223\" height=\"271\" \/><\/a>Die veldtog teen verkragting en geweld wat tans loop, toon wit daders en wit slagoffers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister vir Vroue, Kinders en mense met gestremdhede, Lulu Xingwana, het intussen uitgevaar teen die 24-jarige man wat na bewering &#8216;n baba verkrag het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die swart man is in hegtenis geneem en het reeds in die hof verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Xingwana het gevra dat hy die swaarste moontlike straf opgel\u00ea word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Jacob Zuma het &#8216;n beroep op lede van die publiek gedoen om hulle noue samewerking aan die polisie te gee om geweldsmisdade te staak, n\u00e1\u00a0die gruverkragting van die sesweke oue baba.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die baba is vermoedelik deur &#8216;n familielid, in Galeshewe naby Kimberley uit &#8216;n kamer gegryp en verkrag. Die slagoffer is tans in &#8216;n ho\u00ebsorgeenheid in &#8216;n hospitaal in Kimberley.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het die misdaad as ontstellend bestempel\u00a0omdat dit plaasgevind het tydens die 16 dae van aktivisme van geen geweld teen vroue en kinders.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bemarkingsmateriaal vir die veldtog beeld egter wit verkragters en geweldenaars en wit slagoffers uit. Dit is nie bekend wie die veldtog beplan of ontwerp het of hoeveel dit gekos het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ges\u00ea die gemeenskap moet meer bewus gemaak word van sulke misdrywe sodat die oortreders aan die kaak gestel kan word en di\u00e9 ernstige vergrype hokgeslaan kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kans dat die veldtog enige invloed sal h\u00ea, is egter gering, aangesien dit nie op die teikenmark gerig is nie. Die verkragters en geweldenaars is in die meeste gevalle swart het vorige navorsing reeds getoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoofregter Mogoeng Mogoeng het Vrydag ges\u00ea die regstelsel moet mense onderrig oor die prosedures veral wat betref die toestaan van borgtog aan beweerde oortreders.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het in Kimberley gepraat tydens die bekendstelling van die Noord-Kaapse Provinsiale Doeltreffendheidskomitee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mogoeng s\u00ea mense het die opvatting dat die regstelsel nie simpatiek is nie, omdat verdagtes in gevalle van moord en verkragting borgtog kry.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die veldtog teen verkragting en geweld wat tans loop, toon wit daders en wit slagoffers. Die minister vir Vroue, Kinders en mense met gestremdhede, Lulu Xingwana, het intussen uitgevaar teen die 24-jarige man wat na bewering &#8216;n baba verkrag het. Die swart man is in hegtenis geneem en het reeds in die hof verskyn. Xingwana &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20046\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Veldtog teen verkragting, geweld op wittes gerig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":20047,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11480,9830,14528,14527,4489],"class_list":["post-20046","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-babaverkragting","tag-geweldsmisdaad","tag-teikenmark","tag-veldtog-teen-verkragting","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20046","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20046"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20046\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20047"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20046"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20046"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20046"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}