{"id":20022,"date":"2013-11-29T08:10:13","date_gmt":"2013-11-29T06:10:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=20022"},"modified":"2013-11-29T08:10:13","modified_gmt":"2013-11-29T06:10:13","slug":"tutu-gebrek-aan-vergoeding-deur-wvk-ernstige-fout","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=20022","title":{"rendered":"Tutu: Gebrek aan vergoeding deur WVK, ernstige fout"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2011\/09\/tutu_desmond.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-10983\" alt=\"tutu_desmond\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2011\/09\/tutu_desmond.jpg\" width=\"198\" height=\"255\" \/><\/a>Onvermo\u00eb van die Waarheid-en-Versoeningskommissie om reparasie aan die slagoffers van apartheid te verseker, is een van die liggaam se mees &#8220;ernstige&#8221; foute, s\u00ea Desmond Tutu.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">By &#8216;n seremonie wat deur die Instituut vir Geregtigheid en Versoening gehou is di\u00e9 week, het die emeritus-aartsbiskop uitgevaar teen die gebrek aan vergoeding vir slagoffers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy kommentaar val saam met die <em>Khulumani Support Group<\/em> se opmars na die Parlement. Die Groep is deur die sogenaamde slagoffers van apartheid menseregteskendings opgerig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n twiet opgelaai deur @TutuLegacy , het Tutu ges\u00ea: &#8220;Een van die mees ernstige [ foute ] was dat ons amnestie kon verleen, maar slegs reparasie kon aanbeveel [en nie afdwing nie].&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tutu se woordvoerder, Roger Friedman, het ges\u00ea die WVK het nie die mag om wette te maak gehad nie en daar was geen wette wat die betaling van vergoeding verpligtend gemaak het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voormalige WVK kommissaris Dumisa Ntsebeza het ook ges\u00ea dat dit die WVK se &#8220;fundamentele fout&#8221; was om nie mense te vergoed nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vir geregtigheid om te geskied, sou ons moes konsentreer op die gaping tussen die rykes en die armes.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8221;In hierdie verband het ons aanbeveel dat &#8216;n belasting op rykes ingestel word en ges\u00ea dat 1% van die wins van alle maatskappye wat op die JSE genoteer is moet in die President se Fonds gestort word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Kan jy jou indink hoe ver die geld sou gegaan het om te help met die opvoeding, ontwikkeling en opheffing?&#8221; het hy gevra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Khulumani se nasionale direkteur Marjorie Jobson het ges\u00ea: &#8220;Die WVK se grootste probleem was sy fokus op amnestie en akkomodering van diegene wat polities gemotiveerde misdade gepleeg het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die einde, dit het gelei tot &#8216;n bruto wanbalans in die WVK se uitkomste.&#8221; Sy het ges\u00ea daar was nie &#8220;maatskaplike regverdigheid&#8221; nagestreef nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jobson ges\u00ea: &#8220;Daar is die slagoffers wie se lewens nou erger is as toe hulle onder apartheid geleef het.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onvermo\u00eb van die Waarheid-en-Versoeningskommissie om reparasie aan die slagoffers van apartheid te verseker, is een van die liggaam se mees &#8220;ernstige&#8221; foute, s\u00ea Desmond Tutu. By &#8216;n seremonie wat deur die Instituut vir Geregtigheid en Versoening gehou is di\u00e9 week, het die emeritus-aartsbiskop uitgevaar teen die gebrek aan vergoeding vir slagoffers. Sy kommentaar val saam &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=20022\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tutu: Gebrek aan vergoeding deur WVK, ernstige fout&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":10983,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7488,14500,14501,14504,14503,14502],"class_list":["post-20022","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-desmond-tutu","tag-khulumani-support-group","tag-nstituut-vir-geregtigheid-en-versoening","tag-reparasie","tag-vergoeding","tag-waarheid-en-versoeningskommissie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20022","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=20022"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/20022\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/10983"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=20022"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=20022"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=20022"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}