{"id":19995,"date":"2013-11-28T11:14:06","date_gmt":"2013-11-28T09:14:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19995"},"modified":"2013-11-28T11:14:06","modified_gmt":"2013-11-28T09:14:06","slug":"generaal-majoor-jooste-se-nog-hulpbronne-sal-renoster-red","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19995","title":{"rendered":"Generaal-majoor Jooste s\u00ea nog hulpbronne sal renoster red"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_19996\" aria-describedby=\"caption-attachment-19996\" style=\"width: 240px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/jooste.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-19996\" alt=\"Generaal-majoor Jooste\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/jooste.jpg\" width=\"240\" height=\"150\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-19996\" class=\"wp-caption-text\">Generaal-majoor Jooste<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoof van die teen-stropingseenheid in die wildtuin, generaal-majoor\u00a0Johan Jooste s\u00ea om die stryd teen renosterstropery te wen, sal &#8216;n nuwe plan verg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jooste s\u00ea die strategie sal verander moet word om die bedreigde diere te red.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nasionale Gesamentlike Operasionele Sentrum, geko\u00f6rdineer deur die Direktoraat van Prioriteitsmisdaadondersoeke, het renosterstropery onlangs op sy prioriteitslys geplaas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister van Omgewingsake, Edna Molewa het vroe\u00ebr ges\u00ea die Kabinet het die behoefte aan meer tegnologie beklemtoon, veral die ontplooiing van onbemande tuie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die anti-stropereenheid word tans hoofsaaklik vir\u00a0SANParke deur elemente van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, die polisie , doeane en aksynsinspekteurs van SA Inkomstediens en &#8216;n aantal buitelandse nie-regeringsorganisasies beman.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">SANParke het ho\u00eb-tegnologietoerusting soos die nagvisieverkyker vir gebruik deur veldwagters in anti- stropery bedrywighede ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SA Lugmag neem ook deel waar hulpbronne dit toelaat en &#8216;n paar BK-117&#8217;s van 15 Eskader C Flight in Kruger help met toesig vanuit die lug .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Suid-Afrikaanse privaatsektor verdedigingsbedryfkonglomeraat, die Paramount Group, is glo eweneens daartoe verbind om die renoster te red. Hulle het &#8216;n Seabird Aviation Seeker vir waarneming beskikbaar gestel via die Ichikowitz Family Foundation.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bykomende oog in die lug is &#8216;n hupstoot vir Kruger se eie vloot van helikopters, ligte waarnemings- en vastevlerkvliegtuie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">SANParke het in 2012 &#8216;n baie meer militaristiese benadering tot die renosterprobleem aangekondig, en die afgetrede oud-weermaglid, generaal-majoor Johan Jooste is aangestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terselfdertyd het dr David Mabunda , uitvoerende hoof van SANParke ges\u00ea intelligensie-insameling, wat sowel as betrokkenheid van die gemeenskap vir spioenasie, sal ook verhoog word .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jooste s\u00ea hulle doen alles in hulle vermo\u00eb om te verhoed dat die renoster-dodetal die 600 kerf vir 2013 verbysteek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot dusver is 827 renosters vir hul horings uitgewis, waarvan ruim meer as die helfte, naamlik 527 in die Krugerwildtuin was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parkeraad gaan di\u00e9 week planne aankondig oor hoe om die stryd teen renosterstropery in die Nasionale Krugerwildtuin verder op te skerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die woordvoerder van SANPARKE, Reynold Thakuli s\u00ea die nuwe plan is hoofsaaklik daarop gemik om stropers buite die wildtuin te hou en dit sal meer hulpbronne verg.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hoof van die teen-stropingseenheid in die wildtuin, generaal-majoor\u00a0Johan Jooste s\u00ea om die stryd teen renosterstropery te wen, sal &#8216;n nuwe plan verg. Jooste s\u00ea die strategie sal verander moet word om die bedreigde diere te red. Die Nasionale Gesamentlike Operasionele Sentrum, geko\u00f6rdineer deur die Direktoraat van Prioriteitsmisdaadondersoeke, het renosterstropery onlangs op sy prioriteitslys geplaas. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19995\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Generaal-majoor Jooste s\u00ea nog hulpbronne sal renoster red&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19996,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14477,14480,9553,14478,14476,14479,10931,12770],"class_list":["post-19995","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-direktoraat-van-prioriteitsmisdaadondersoeke","tag-ichikowitz-family-foundation","tag-krugerwildtuin","tag-nagvisieverkyker","tag-nasionale-gesamentlike-operasionele-sentrum","tag-paramount-group","tag-renosterstropery","tag-sanparke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19995","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19995"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19995\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19996"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19995"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19995"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19995"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}