{"id":19957,"date":"2013-11-27T09:45:53","date_gmt":"2013-11-27T07:45:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19957"},"modified":"2013-11-27T09:45:53","modified_gmt":"2013-11-27T07:45:53","slug":"mnr-y","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19957","title":{"rendered":"Mnr Y"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/mry.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-19961\" alt=\"mry\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/mry-300x163.jpg\" width=\"300\" height=\"163\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/mry-300x163.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/mry.jpg 304w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a>Deur Johann Theron.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMnr X\u201d was \u2018n skuilnaam vir George Kennan wat in 1947 die artikel \u201cThe sources of Soviet conduct\u201d in die tydskrif <em>Foreign Affairs<\/em> laat publiseer het. Hierdie artikel het die groei en toekomstige val van die Sowjet-Unie beskryf en hoe hierdie \u201cval\u201d faktore vervroeg kon word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens \u2018n opname deur die <em>National Journal<\/em> in 2010 het 47% van Amerikaners gedink dat China se ekonomie die sterkste is ten spyte daarvan dat Amerika se ekonomie 2.5 keer sterker was, en dan met slegs 1\/6 van die bevolking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verder kan geargumenteer word dat enigiemand onder 30 jaar nie sal weet wat die uitdrukking \u201cthe US President is the leader of the Free World\u201d beteken nie. Dus is daar \u2018n algemene beskouing dat Amerika se selfvertroue aan die taan is met die bykomende verval in infrastuktuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMnr Y\u201d is die skuilnaam vir Captain Porter and Colonel Mykleby wat die \u201cY\u201d artikel in 2011 die lig laat sien het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle tydsberekening om &#8216;n nuwe doelstelling vir die VSA te skep, was in die kol. Mnr X se narratief het &#8216;n konsensus tussen politieke teenstanders bewerkstellig tot en met die val van die Ystergordyn, maar daarna het rakleeftyd van die Rooi Gevaar ook verval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die huidige Amerikaanse President het nie meer &#8216;n diskoers wat verskillende belange en faksies in sy eie land saamsnoer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel mnr Y dus &#8216;n gaping opgemerk het, het hy nie werklik nog daarin geslaag om dit te vul nie. Die doelwit wat hy stel, blyk ontwykend te wees. Die strategiese rigting waarin Amerika beweeg is nie meer om Kommunisme te beveg nie, maar om in hierdie eeu &#8220;the strongest competitor&#8221; te wees, \u00a0&#8220;which require that we invest less in defense and more in sustainable prosperity and the tools of effective global engagement\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis \u2018n moeilike saak want Adm Mullen en Secretary of Defense Robert Gates het in die opnebaar ges\u00ea &#8220;the US deficit is our biggest security threat\u201d. Die mense wat weet, bekommer oor &#8216;n ekonomiese krisis wat die land binnekort kan destabiliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En president Obama verhoog in di\u00e9 moeilike tye die skuldplafon twee keer sonder om twee keer te dink. Miskien is dit hoekom die president senior milit\u00eare offisiere se termyne so gereeld be\u00ebindig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In terme van kompeterende lande waarmee Obama sal moet rekening hou, is daar China en Rusland. Obama wil graag \u201cpositive sum politics\u201d bedryf maar dit beteken dat sy kompetisie dit ook moet wil doen. China het tot onlangs toe ingestem, maar Rusland was altyd \u201cysig\u201d en minder inskiklik as mens kyk na hulle afpersing van die EU mbt gasverkope. Nou begin die Chinese ook aggressief te raak met die wyering om die USD as betaalmiddel te gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kompetisie word gewoonlik gesien as iets wat op gelyke speelgrond gebeur waar daar vertrouensooreenkomste gesluit word. Die onlangse NSA-skandaal help nie juis hiervoor nie. Obama is miskien goed met \u201cengagement\u201d maar sy kredietwaardigheid is swak en daarom sluit hy nie die vertrouensverhoudings wat hy benodig om Amerika se ekonomie te stimuleer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar wat ook waar is, is dat sy kompetisie eintlik besig is om destruktief op te tree (teenoor Amerika) waarvoor \u2018n sterk milit\u00eare mag nie regtig gaan help nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wens van mnr Y is dat Amerikaners met visie, met hulle bekende waardes, oplossings sal vind \u201cthat can transform despair into hope\u201d. Maar wie onthou nog Obama se verkiesingsleuse van \u201chope\u201d?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel dit eintlik nog te vroeg is om grondige kritiek te lewer op mnr Y, lyk dit op hierdie stadium of daar een krakie te voorskyn gekom het, naamlik die aaname dat waardes deur kompeterende entiteite gedeel en respekteer sal word. Byvoorbeeld die konsep van moraliteit word anders interpreteer deur elke groep. Dit beteken dat Amerika gemoker word met die lat van moraliteit, terwyl hulle tussen sonskyn en rose die voetbal op die veld alleen najaag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hier is lesse te leer vir Afrikaners, want myns insiens dink ons dikwels eners as ons Amerikaanse vriende, want waar ons verkeerdelik Afrika probeer red, probeer hulle verkeerdelik die w\u00eareld red.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrika is \u2018n onverdraagsame plek en Rusland is baie koud en groot. Dit beteken nie dat ons nie ambisieus moet wees nie, maar moet vir geen oomblik glo dat jy of jou waardes gerespekteer word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kortom: Jy sal moet baklei vir jou kos.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Johann Theron. \u201cMnr X\u201d was \u2018n skuilnaam vir George Kennan wat in 1947 die artikel \u201cThe sources of Soviet conduct\u201d in die tydskrif Foreign Affairs laat publiseer het. Hierdie artikel het die groei en toekomstige val van die Sowjet-Unie beskryf en hoe hierdie \u201cval\u201d faktore vervroeg kon word. Volgens \u2018n opname deur die National [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19961,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[67,10],"tags":[14450,5311,14448,14451,14449,2078,2848],"class_list":["post-19957","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c55-johann-theron","category-rubrieke","tag-barrack-obama","tag-china","tag-george-kennan","tag-leier-van-die-vrye-wereld","tag-mnr-x-mnr-y","tag-rusland","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19957","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19957"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19957\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19961"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19957"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19957"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19957"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}