{"id":19946,"date":"2013-11-27T09:27:11","date_gmt":"2013-11-27T07:27:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19946"},"modified":"2013-11-27T09:27:11","modified_gmt":"2013-11-27T07:27:11","slug":"babaverkragtingsvraag-in-eindeksamen-is-siek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19946","title":{"rendered":"Babaverkragtingsvraag in eindeksamen is &#8216;siek&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/bread-white-loaf.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-19958 alignleft\" alt=\"bread-white-loaf\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/bread-white-loaf-300x223.jpg\" width=\"300\" height=\"223\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/bread-white-loaf-300x223.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/bread-white-loaf.jpg 400w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a>Ontsteltenis heers dwarsoor die land by leerlinge in Dramatiese Kunste wat Maandag tydens hul matriekeindeksamen &#8216;n vraag oor &#8216;n toneel met &#8216;n babaverkragting moes beantwoord. Volgens &#8216;n berig van Sapa, gaan ouers en leerlinge die departement van basiese onderwys versoek om die 15 punte aan alle leerlinge wat die eksamen moes afl\u00ea, toe te ken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vraag in afdeling C van die vraestel, wat volledige hier onder weergegee word, was verpligtend. Daarin moet leerlinge kommentaar lewer op die simboliese uitbeelding van &#8216;n babaverkragting deur middel van &#8216;n brood en &#8216;n besemstok. Die toneel is afkomstig uit die stuk <em>Tshepang<\/em> deur Lara Foot Newton.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Omdat die vraag 15 punte uit &#8216;n totaal van 150 tel, verteenwoordig dit tien persent van die hele vraestel en sou dus die verskil tussen &#8216;n druip en &#8216;n slaag of &#8216;n onderskeiding en &#8216;n nie-onderskeiding kon bepaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek kon amper nie verder skryf nie,&#8221; het een meisie in Johannesburg ges\u00ea. &#8220;Dit het my naar gemaak en ek moes net die trane wegsluk. Hoe kan hulle vir ons so iets in die eindeksamen gee? Ek weet daar is iets soos verkragting en daar gebeur vreeslike goed in ons land, maar hierdie is te erg! Ek het amper die vraag heeltemal uitgelos, maar ek het heel jaar nog onderskeidings vir Drama gehad en daarom moes ek dit maar beantwoord, teen my sin.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blykbaar word die memorandum vir die vraestel vandag in Pretoria bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hier is die gewraakte vrraag 11 uit die vraestel:<\/p>\n<p>Dramatiese Kunste DBE\/November 2013<\/p>\n<p><strong>AFDELING C: PAS PERSOONLIKE HULPBRONNE TOE EN BESIN EN EVALUEER<\/strong><\/p>\n<p align=\"left\">AFDELING C is VERPLIGTEND.<\/p>\n<p><strong>VRAAG 11<\/strong><\/p>\n<p>Lees die uittreksel uit Tshepang deur Lara Foot Newton en beantwoord die vrae wat volg. Die toneelstuk is ge\u00efnspireer deur die brutale verkragting van die nege-maande-oue baba, Tshepang. Daar is twee akteurs in die produksie. Simon vertel die storie en vertolk verskeie karakters. Ruth is op die verhoog, maar praat nie.<\/p>\n<blockquote><p><strong>SIMON:\u00a0<\/strong>\u00a0\u00a0\u00a0 Sy het die heeltyd geweet.<br \/>\nSy was te bang om hulle te vertel, want sy was sy houvrou.<br \/>\nNou praat die dorp! Waarom het sy dit geheim gehou? Waarom het sy nie enigiets ges\u00ea nie? &#8230;<br \/>\nAlfred was dronk. Hy wou seks gehad het. Ruth wou gaan drink en het nie<br \/>\nbelanggestel nie. Sy het haar baba op die bed gelos en <em>tavern<\/em> toe gegaan.<br \/>\n<em>Ruth plaas die brood op die klein bedjie.<\/em><br \/>\nDit het gou donker geword. Die son het ondergegaan.<br \/>\n<em>Hy beeld die verkragting uit deur die besemstok en di\u00eb brood te gebruik.<\/em><br \/>\nLater het Sarah, die een met die goue tand, na die_huis toe gekom om vir\u00a0Ruth te soek. Sy het ingeloop, Siesie gehoor skree en &#8216;n vuurhoutjie\u00a0getrek. Alfred het vir &#8216;n oomblik gestop. Sarah het na hom gekyk, na die\u00a0baba, en toe die kamer verlaat &#8230; en niks gedoen nie. Toe het Alfred\u00a0voortgegaan. Hy het later haar liggaam in die veld gaan gooi &#8230; waar\u00a0<span style=\"text-decoration: underline;\">Dewaal haar gekry het.<\/span><\/p><\/blockquote>\n<p>11.1 Verduidelik tot watter mate die karakter Simon &#8216;n verteller genoem kan word (2)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">11.2 As die enigste praatrol in die toneelstuk is Simon se stemvertoning noodsaaklik vir die sukses van die toneelstuk. Beskryf hoe jy toon, tempo en volume in re\u00ebl 1-8 sou gebruik om tot die hoogtepunt (klimaks) op te bou in hierdie uittreksel. (6)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">11.3\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Die verhoogaanwysings in re\u00ebl 9 s\u00ea: &#8216;Hy beeld die verkragting uit deur die\u00a0besemstok en die brood te gebruik.&#8217;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0 \u00a0 \u00a0 11.3.1 Waarom het die dramaturg gekies om die simbool van &#8216;n brood te gebruik om die baba uit te beeld en die besemstok as die verkragterr? (3)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0 \u00a0 \u00a011.3.2 Beskryf hoe jy die akteur wat Simon vertolk, re\u00ebl 9 sou laat opvoer om die aakligheid van die verkragting vir die gehoor te vergroot. (4)<\/p>\n<p>\u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0[15]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ontsteltenis heers dwarsoor die land by leerlinge in Dramatiese Kunste wat Maandag tydens hul matriekeindeksamen &#8216;n vraag oor &#8216;n toneel met &#8216;n babaverkragting moes beantwoord. Volgens &#8216;n berig van Sapa, gaan ouers en leerlinge die departement van basiese onderwys versoek om die 15 punte aan alle leerlinge wat die eksamen moes afl\u00ea, toe te ken. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":19958,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5,51],"tags":[14443,14445,14446,14444,14447],"class_list":["post-19946","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","category-suider-afrika","tag-babaverkrating","tag-dramatiese-kunste","tag-lara-foot-newton","tag-matriekeindeksamen","tag-tshepang"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19946","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19946"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19946\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19958"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19946"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19946"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19946"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}