{"id":19804,"date":"2013-11-24T09:47:02","date_gmt":"2013-11-24T07:47:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19804"},"modified":"2013-11-24T14:27:50","modified_gmt":"2013-11-24T12:27:50","slug":"was-sluipmoorde-op-jfk-en-verwoerd-werk-van-dieselfde-skadu-groep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19804","title":{"rendered":"Was sluipmoorde op JFK en Verwoerd werk van dieselfde skadu-groep?"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_19805\" aria-describedby=\"caption-attachment-19805\" style=\"width: 240px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/verwoerdpratt.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-19805\" alt=\"Verwoerd na Pratt se aanslag\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/verwoerdpratt.jpg\" width=\"240\" height=\"192\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-19805\" class=\"wp-caption-text\">Verwoerd na Pratt se aanslag<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie meningsopnames wat vrygestel is hierdie week met die 50ste herdenking van die sluipmoord op president John F. Kennedy, toon dat die meerderheid Amerikaners nog steeds nie glo dat Lee Harvey Oswald die enigste sluipmoordenaar was nie\u00a0en dat daar &#8216;n wyer sameswering was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Byna tweederdes glo dat Oswald nie alleen opgetree het nie, en minder as &#8216;n derde glo dat hy wel het. Die res is onseker. Die Amerikaanse regering se amptelike Warren-kommissie van destyds, het Oswald as die enigste skuldige aangewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaners onder die ouderdom van 30, die internetgenerasie, is meer geneig as enige ander ouderdomsgroep om te s\u00ea dat Kennedy se sluipmoord &#8216;n sameswering was. Byna &#8216;n driekwart glo dit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na die moord, het 40 getuies beweer hulle het skote of rook van die berugte graskoppie in die noordwestelike hoek van Dealey Plaza gesien, wat beteken dat Oswald nie die enigste skieter kon gewees het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos uiteengesit in Richard Belzar se boek <em>Hit List<\/em>, is 15 sulke getuies voortydig dood\u00a0tussen die jare 1963 en 1967. Die kans dat dit weens natuurlike oorsake kon gewees het is dus honderdduisendtriljoen tot een.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vyftig jaar later, is duisende JFK-sluipmoorddokumente nog steeds verse\u00ebl, en sal die getuienis eers in 2017 beskikbaar gestel word, tensy die federale regering dit as &#8216;n potensi\u00eble veiligheidsrisiko beskou, en anders besluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie <a href=\"http:\/\/americanfreepress.net\/?p=13765\">navorsers<\/a> meen dit was die werk van &#8216;n skadu-regering wat Kennedy uit die pad wou h\u00ea omdat hy fel gekant was teen die toenemende mag van die Federale Reserwebank asook Israel se begeerte om &#8216;n kernarsenaal te bou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om daardie rede is sy broer Robert ook vermoor deur die &#8220;Palestynse&#8221; sluipmoordenaar Sirhan Sirhan, glo hulle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. HF Verwoerd se dood kon bes moontlik die werk van dieselfde skadu-groep gewees het wat twee sluipmoordenaars &#8220;geprogrammeer&#8221; het om die premier uit die pad te kry, te wete <a href=\"http:\/\/hendrikverwoerd.blogspot.com\/p\/conspiracy.html\">David Pratt en Tsafendas<\/a>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Verwoerd is geskiet tydens die Randse Paasskou in April 1960 deur David Pratt, maar die aanslag op sy lewe was onsuksesvol. Die tweede aanslag was egter geslaagd. Die twee moordenaars het toevallig &#8220;behandeling&#8221; ontvang van dieselfde Britse psigiater.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verskeie meningsopnames wat vrygestel is hierdie week met die 50ste herdenking van die sluipmoord op president John F. Kennedy, toon dat die meerderheid Amerikaners nog steeds nie glo dat Lee Harvey Oswald die enigste sluipmoordenaar was nie\u00a0en dat daar &#8216;n wyer sameswering was. Byna tweederdes glo dat Oswald nie alleen opgetree het nie, en minder &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19804\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Was sluipmoorde op JFK en Verwoerd werk van dieselfde skadu-groep?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19805,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[],"class_list":["post-19804","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19804","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19804"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19804\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19805"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19804"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19804"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19804"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}