{"id":19787,"date":"2013-11-23T08:47:04","date_gmt":"2013-11-23T06:47:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19787"},"modified":"2013-11-23T08:47:04","modified_gmt":"2013-11-23T06:47:04","slug":"swart-koukus-druk-wit-da-leiers-oor-bseb","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19787","title":{"rendered":"Swart Koukus druk wit DA-leiers oor BSEB"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_19788\" aria-describedby=\"caption-attachment-19788\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/zilleskree.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-19788\" alt=\"Vasgevang in haar eie rasseteenstrydighede\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/zilleskree-300x161.jpg\" width=\"300\" height=\"161\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-19788\" class=\"wp-caption-text\">Vasgevang in haar eie rasseteenstrydighede<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Demokratiese Alliansie se beleidskonferensie sal vandag in Kaapstad begin te midde van groot spanning oor BSEB (Bre\u00eb Swart Ekonomiese Bemagtiging).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Groot verwarring oor die DA se beleid oor regstellende aksie heers binne en buite die party. Die DA het verlede week in die Nasionale Wetgewer ten gunste van die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Geleenthede gestem, net om daarteen te stem in die Nasionale Raad van Provinsies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Khume Ramulifho, die DA se Suid- Gautengse streeksvoorsitter, het ges\u00ea daar is beleidsrigtings wat aanpassing verg, insluitend di\u00e9 wat met grondhervorming, ekonomiese bemagtiging en regstelling te make het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party se &#8220;Swart Koukus&#8221; voel die beleid word deur &#8216;n paar wittes bepaal en nie deur die mense op grondvlak nie. Hulle voel ook dat sulke rigtings nie bindend behoort te wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Ander lid van die Koukus s\u00ea hy ondersteun [die BSEB-wetsontwerpe] want hy &#8220;is &#8216;n slagoffer&#8221; in die DA. &#8220;Ek ondersteun die DA omdat ek gedink het hulle is bewus van die uitdaging,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons [swartes] is bewus van die onreg van die verlede. Jou gewete kan dus nie die feit ontken\u00a0dat ons iets moet doen vandag as deel van die regstelling nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Masizole Mnqasela, &#8216;n LP en federale lid wat Khayelitsha verteenwoordig s\u00ea:\u00a0&#8220;Mense moet toegelaat word om individueel te stem, gelei deur hul eie gewete oor hierdie wetsontwerpe. Ons moet nie &#8216;n partyposisie h\u00ea daaroor nie, want ek word nie goed verteenwoordig wanneer een s\u00ea dat hy diensbillikheid ondersteun nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnqasela wil ook dat die DA sy energie fokus op BSEB.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het nog baie min swart miljoen\u00ears, in teenstelling met wit miljoen\u00ears, so ons moet nie bekommer daaroor dat swartes miljoen\u00ears word nie. Hoekom moet ons bekommerd wees wanneer &#8216;n swart persoon ryk word?&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy beskou BSEB as die &#8220;beenmurg&#8221; wat sal bepaal of die DA in die toekoms sal groei of vergaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twintig beleidsrigtings sal bespreek word. Dit wissel van onderwys en ekonomiese groei tot gesondheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tweehonderd afgevaardigdes van regdeur die land sal die konferensie bywoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die federale voorsitter, Wilmot James s\u00ea die beleidskonferensie moet sy standpunt oor BSEB opklaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Demokratiese Alliansie se beleidskonferensie sal vandag in Kaapstad begin te midde van groot spanning oor BSEB (Bre\u00eb Swart Ekonomiese Bemagtiging). Groot verwarring oor die DA se beleid oor regstellende aksie heers binne en buite die party. Die DA het verlede week in die Nasionale Wetgewer ten gunste van die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Geleenthede gestem, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19787\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart Koukus druk wit DA-leiers oor BSEB&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19788,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14358,14356,7599,6688,4772,14360,14359,14357],"class_list":["post-19787","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bree-swart-ekonomiese-bemagtiging","tag-bseb","tag-da","tag-helen-zille","tag-ras","tag-slagoffer","tag-swart-koukus","tag-wysigingswetsontwerp-op-gelyke-geleenthede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19787","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19787"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19787\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19788"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19787"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19787"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19787"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}