{"id":19784,"date":"2013-11-22T09:14:32","date_gmt":"2013-11-22T07:14:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19784"},"modified":"2013-11-22T09:14:32","modified_gmt":"2013-11-22T07:14:32","slug":"weerlig-eis-agt-in-mpumalanga","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19784","title":{"rendered":"Weerlig eis agt in Mpumalanga"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/weerlig.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-19785\" alt=\"weerlig\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/weerlig.jpg\" width=\"284\" height=\"177\" \/><\/a>Die Mpumalanga regering het Vrydag ges\u00ea hulle sal kyk na die lewensomstandighede van konstruksiewerkers na die dood van agt mans wat deur weerlig\u00a0getref is in Witbank.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die toestande waarin hulle leef is nie aanvaarbaar nie,&#8221; het die direkteur van openbare veiligheid Selati Matlejoane ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nege mense is Woensdag\u00a0dood in die provinsie weens weerlig. Agt van die mense is dood terwyl hulle in &#8216;n tent in Witbank geslaap het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Matlejoane ges\u00ea hul reaksiespan besoek die gebied n\u00e1 die voorval en het bevind dat 14 mense gel\u00ea en slaap het in &#8216;n tent .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Agt was reeds dood, terwyl ses is na die hospitaal geneem is,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die mans het hulle ingelig dat hulle van Alexandra, Diepsloot en Soweto in Johannesburg kom en na Mpumalanga is vir werk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dit was &#8216;n natuurramp, hulle kan nie vingers wys na enigiemand nie, maar iets moet gedoen word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die konstruksie-eienaar het die tent vir hulle op grond [ in private besit ]\u00a0opgerig. Ons moet ondersoek of wette gebreek is en indien wel, &#8216;n sanksie toepas,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog &#8216;n man is deur weerlig getref in Middelburg op dieselfde dag . Polisiewoordvoerder Lt -kol Leonard Hlathi het ges\u00ea die weerlig het die man geslaan terwyl hy met sy kind geloop het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy is opslag dood, terwyl sy kind ernstig beseer is, &#8221; het hy ges\u00ea .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Geregtelike doodsondersoek is geopen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Mpumalanga regering het Vrydag ges\u00ea hulle sal kyk na die lewensomstandighede van konstruksiewerkers na die dood van agt mans wat deur weerlig\u00a0getref is in Witbank. &#8220;Die toestande waarin hulle leef is nie aanvaarbaar nie,&#8221; het die direkteur van openbare veiligheid Selati Matlejoane ges\u00ea. Nege mense is Woensdag\u00a0dood in die provinsie weens weerlig. Agt van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19784\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Weerlig eis agt in Mpumalanga&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19785,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6774,14355],"class_list":["post-19784","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-mpumalanga","tag-weerlig"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19784","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19784"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19784\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19785"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19784"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19784"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19784"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}