{"id":19689,"date":"2013-11-19T09:25:11","date_gmt":"2013-11-19T07:25:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19689"},"modified":"2013-11-19T09:25:11","modified_gmt":"2013-11-19T07:25:11","slug":"oproep-om-gratis-kankermedisyne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19689","title":{"rendered":"Oproep om gratis kankermedisyne"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/cancer.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-19690\" alt=\"cancer\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/cancer.jpg\" width=\"276\" height=\"183\" \/><\/a>Pasi\u00ebnte in die privaatsektor word toegang geweier tot gratis medisyne van die staat se skenkerprogramme wanneer hulle mediese fondse ophou betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is volgens die voorsitter en Werksmans prokureur Neil Kirby. By die internasionale beraad oor Kanker in Kaapstad het Kirby ges\u00ea die wet behoort toe te laat dat pasi\u00ebnte met mediese fondse ook aansoek kan doen vir skenkerbehandeling, terwyl hulle hul eie dokters in private praktyke behou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die staat se skenkerprogramme gebruik medisyne wat geskenk word deur farmaseutiese maatskappye.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Voorbeeld van so &#8216;n program is Novartis wat die leukemiemedikasie Glivec sedert 2002\u00a0aan regeringspasi\u00ebnte gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Glivec kos R1000 &#8216;n tablet en moet daagliks geneem word vir maande, wat sommige mense se mediese fondse uitput. Skenkings van die medikasie kan slegs gemaak word aan die staat se fasiliteite .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kirby het voorgestel dat die Wet op Nasionale Gesondheid &#8216;n klousule insluit wat skenkerprogramme sal bevorder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal toelaat dat private en staatspasi\u00ebnte aansoek kan doen om duur medikasie geskenk deur farmaseutiese maatskappye te kry .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die president van die Unie vir Internasionale Kankerbeheer, Mary Gospodarowicz het &#8216;n beroep op Afrika-regerings gedoen om prioriteit te verleen aan die stryd teen kanker, het RSG berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy s\u00ea die siekte moet dieselfde aandag geniet as MIV\/Vigs.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gospodarowicz het ook gepraat by die internasionale kankerkonferensie in Kaapstad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy s\u00ea kanker is lank nie meer &#8216;n siekte van die ontwikkelde w\u00eareld nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Kankervereniging van Suid-Afrika s\u00ea intussen die gebrek aan &#8216;n register wat op datum gehou word met inligting oor die land se kankerpasi\u00ebnte, belemmer pogings om die siekte te beveg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bestuurshoof &#8211; Sue Janse van Rensburg &#8211; s\u00ea betroubare statistieke is noodsaaklik om vas te stel watter plekke dringende ingryping benodig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het by die beraad ges\u00ea dat die ho\u00eb voorkoms van MIV\/Vigs, maak dit moeilik om kanker vinnig by pasi\u00ebnte op te spoor en te behandel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pasi\u00ebnte in die privaatsektor word toegang geweier tot gratis medisyne van die staat se skenkerprogramme wanneer hulle mediese fondse ophou betaal. Dit is volgens die voorsitter en Werksmans prokureur Neil Kirby. By die internasionale beraad oor Kanker in Kaapstad het Kirby ges\u00ea die wet behoort toe te laat dat pasi\u00ebnte met mediese fondse ook aansoek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19689\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oproep om gratis kankermedisyne&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19690,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11858,14293,10776,14294],"class_list":["post-19689","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gesondheid","tag-kanker","tag-mediese-fondse","tag-skenkerprogramme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19689","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19689"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19689\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19690"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19689"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19689"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19689"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}