{"id":19670,"date":"2013-11-19T08:13:01","date_gmt":"2013-11-19T06:13:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19670"},"modified":"2013-11-19T08:13:01","modified_gmt":"2013-11-19T06:13:01","slug":"motlanthe-se-chinese-ere-graad-moet-wag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19670","title":{"rendered":"Motlanthe se Chinese ere-graad moet wag"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/linkokwing.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-19671\" alt=\"linkokwing\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/linkokwing-300x150.jpg\" width=\"300\" height=\"150\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/linkokwing-300x150.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/linkokwing.jpg 540w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die departement van internasionale betrekkinge het versoek dat \u2019n eerbetoon aan adjunkpres. Petrus Kgalema Motlanthe tydelik teruggetrek word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Clayson Monyela, woordvoerder van die departement, het ges\u00ea di\u00e9 besluit is geneem omdat interne en diplomatieke konsultasies nie betyds afgehandel is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is verkeerd om te beweer dat die eerbetoon teruggetrek is. Dit is slegs uitgestel sodat die nodige konsultasies gedoen kan word. Almal wat deur die uitstel geraak is, is in kennis gestel.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Burger het Saterdag berig Motlanthe is woedend nadat \u2019n ere-professoraat wat hy verlede maand op \u2019n ampsbesoek aan Beijing by \u2019n universiteit daar sou ontvang het, deur die Suid-Afrikaners van die hand gewys is. Pres. Jacob Zuma is hiervoor die skuld gegee.<\/p>\n<p>Pres. Jacob Zuma het verlede jaar &#8216;n ere-professoraat in internasionale betrekkinge van &#8216;n universiteit in Beijing ontvang. Hy het ook in Augustus vandeesjaar &#8216;n ere-doktersgraad van Limkokwing-universiteit ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het die Chinese regering toe bedank omdat hulle die rol erken wat leiers van opkomende ekonomie\u00eb speel in die gesprekvoering oor w\u00eareldkwessies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het toe ges\u00ea die eer wat hom te beurt geval het is &#8216;n bewys van die vertroue wat die Chinese regering in Suid-Afrika se buitelandse beleid het<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thabo Masebe, Motlanthe se woordvoerder, het Maandag ges\u00ea hy weet nie of die adjunkpresident ontsteld was oor die besluit om sy besoek aan die universiteit te kanselleer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bronne in en na aan die Uniegebou het ges\u00ea daar was geen amptelike kommunikasie van die departement van internasionale betrekkinge en samewerking aan Motlanthe se kantoor nie. Hy moes by konsul\u00eare amptenare in Beijing uitvind daar is opdrag gegee dat die eerbewys nie meer ontvang sal word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die departement en die presidensie het berigte ontken dat Zuma betrokke was by die besluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie berigte is ongegrond en belaglik,\u201d het Mac Maharaj, presidensi\u00eble woordvoerder, in \u2019n verklaring ges\u00ea. &#8211; Sapa<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die departement van internasionale betrekkinge het versoek dat \u2019n eerbetoon aan adjunkpres. Petrus Kgalema Motlanthe tydelik teruggetrek word. Clayson Monyela, woordvoerder van die departement, het ges\u00ea di\u00e9 besluit is geneem omdat interne en diplomatieke konsultasies nie betyds afgehandel is nie. \u201cDit is verkeerd om te beweer dat die eerbetoon teruggetrek is. Dit is slegs uitgestel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19670\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Motlanthe se Chinese ere-graad moet wag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19671,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5311,14285,7828],"class_list":["post-19670","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-china","tag-ere-professoraat","tag-kgalema-motlanthe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19670","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19670"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19670\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19671"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19670"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19670"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19670"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}