{"id":1964,"date":"2008-06-19T02:23:51","date_gmt":"2008-06-19T02:23:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1964"},"modified":"2008-06-19T02:23:51","modified_gmt":"2008-06-19T02:23:51","slug":"sa-rassewaansin-peil-nuwe-dieptes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1964","title":{"rendered":"SA rassewaansin peil nuwe dieptes"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Laat ek hierdie belaglike beslissing in perspektief stel: mense wat dikwels  nie gebore Suid-Afrikaners is nie, mense van gans en al &#39;n ander kontinent,  mense wat dikwels nie enige inheemse taal nie, maar slegs Kantonees of  Mandaryns magtig is, gaan benewens gebore Suid-Afrikaanse Sjinese in die  toekoms bo blankes bevoordeel word, want hulle is glo &quot;swart&quot;. <\/div>\n<p>Gaan die Sjinese voor in die ry staan vir bemagtiging wanneer konsessies vir  perlemoenontginning uitgedeel word? <\/p>\n<div align=\"justify\">Blankes wie se families dikwels reeds vir geslagte op die kontinent woon, se  status as tweedeklasburgers is opnuut bevestig deur hierdie verregaande  hofbeslissing. Blankes wat nog nooit enige swarte benadeel het nie, moet ook  die onderspit delf ten gunste van die nuwe geelswartes. Blanke kinders wat  sedert 1994 gebore is, wat nooit in hulle lewe voordeel getrek het uit enige  rassewetgewing nie, ook die armblankes wat krepeer in die blanke  plakkerskamp langs die Krugersdorpdam, boorlinge van Afrika, sal moet  terugstaan vir moedertaalsprekers van Kantonees. <\/div>\n<p><\/p>\n<div align=\"justify\">Kan ons verwag dat daar nuwe soorte rassekwalifikasies ingestel gaan word  om ook die gebore Taiwanees as swart te beskryf? Gaan die ANC-bewind een of  ander toets, naas die potloodtoets, bedink om te bepaal wie se o&euml; Oosters  genoeg trek om te kwalifiseer vir &quot;swart&quot; ekonomiese bemagtiging? <\/div>\n<p><\/p>\n<div align=\"justify\">Dit is asof blankes in &#39;n Kafka-stuk vasgekeer is, waarin die bewind se  waansinnige rassisme hom noop om enige iemand as swart te kategoriseer, net  solank hy nie &#39;n gebore blanke Suid-Afrikaanse burger en veral nie &#39;n  Afrikaner is nie. Ek sou nie verbaas wees as blonde Swede met ligte  gelaatstrekke tot ere-swartes verklaar sou word uit hoofde van die  Skandinawiese lande se ruimskootse befondsing van die huidige bewind se  terreurdade in die verlede nie. <\/div>\n<p><\/p>\n<div align=\"justify\">Die vraag is hoe lank blankes hierdie onhoudbare situasie gaan verdra. Daar  moet sekerlik &#39;n punt kom wanneer ons gaan opstaan en weier om verder as  tweedeklasburgers vertrap te word. Gaan die rassewaansin van die ANC-bewind  die sade vir &#39;n opstand onder Afrikaners plant, een wat heeltemal vermybaar  was? <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/products\/28-derevyannye-potolochnye-svetil-niki\">\u0434\u0435\u0440\u0435\u0432\u044f\u043d\u043d\u044b\u0435 \u043f\u043e\u0442\u043e\u043b\u043e\u0447\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>In &#39;n verregaande beslissing wat aan die tragi-komiese grens, het die  Grondwethof vandag beslis dat Sjinese &quot;swart&quot; is, en derhalwe mag voordeel  trek uit die gewettigde plundery van ander se bates bekend as swart  ekonomiese bemagtiging (SEB). <\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,21092,1855],"class_list":["post-1964","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-rubrieke","tag-sa-rassewaansin-peil-nuwe-dieptes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1964","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1964"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1964\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1964"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1964"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1964"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}