{"id":19578,"date":"2013-11-14T14:33:24","date_gmt":"2013-11-14T12:33:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19578"},"modified":"2013-11-14T16:23:51","modified_gmt":"2013-11-14T14:23:51","slug":"massiewe-kuberaanval-op-praag-webblaaie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19578","title":{"rendered":"Massiewe kuberaanval op PRAAG-webblaaie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/praagcoza_logo.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-15018 alignleft\" alt=\"praagcoza_logo\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/praagcoza_logo.jpg\" width=\"250\" height=\"60\" \/><\/a>Oor die afgelope paar dae vanaf Dinsdagoggend is &#8216;n massiewe kuberaanval teen die webwerwe en bedieners van PRAAG geloods. Die sogenaamde verspreide-diensweerhoudingsaanval (Engels DDOS) waarby potensieel tienduisende rekenaars betrokke was, het as oogmerk gehad om PRAAG en sy diensverskaffer bankrot te maak deur die verbruik van bandwydte en skade aan netwerkinfrastruktuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By tye het die verspreide-diensweerhoudingsaanval die PRAAG-bedieners buite werking gestel maar tans is beide die Afrikaans webwerf by praag.co.za en die Engelse blad by praag.org aanlyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Dan Roodt, direkteur van die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (PRAAG) &#8216;n gemeenskapsnuusdiens en kultuurorganisasie, het in &#8216;n verklaring ges\u00ea: &#8220;Ons is heeltemal verbyster deur die vlak van kuberaktiwiteit wat daar tans deur ekstremistiese anti-Afrikaanse groepe in die land teen ons gemonster word. Daar bestaan ook verskeie Facebook-blaaie wat deur mense onder vals identiteite bedryf word wat ons wil vernietig, o\u00ebnskynlik omdat ons betogings teen misdaad ondersteun, asook veeltaligheid in Suid-Afrika goedgesind is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kuberaanval het aansienlike skade aangerig, nie net aan PRAAG nie, maar ook aan sy diensverskaffers en hul netwerke, iets wat kragtens Suid-Afrikaanse wetgewing strafregtelike aanspreeklikheid skep. Hierby kan ook gronde vir &#8216;n siviele eis gevoeg word, indien die oortreders opgespoor word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons gaan klagtes by die SA Polisiediens indien kragtens die Wet op elektroniese kommunikasie en transaksies nr. 25 van 2002 rakende die verspreide-diensweerhoudingsaanval teen ons, asook daardie naamlose individue wat aanhou om ons op Facebook, sosiale media en teenoor potensi\u00eble adverteerders op ons blad belaster,&#8221; meen Roodt.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons gaan beslis nie hierdie soort aanvalle met gelatenheid verduur nie,&#8221; s\u00ea Roodt. &#8220;Ons lesers en ondersteuners staan by ons en honderde het reeds as vrywilligers aangemeld om di\u00e9 pogings om ons monddood te maak, te beveg. Ons sal egter nie van die onsmaaklike en onderduimse metodes van ons teenstanders gebruik maak nie, maar ons op &#8216;n oop, deursigtige en wettige manier verdedig.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oor die afgelope paar dae vanaf Dinsdagoggend is &#8216;n massiewe kuberaanval teen die webwerwe en bedieners van PRAAG geloods. Die sogenaamde verspreide-diensweerhoudingsaanval (Engels DDOS) waarby potensieel tienduisende rekenaars betrokke was, het as oogmerk gehad om PRAAG en sy diensverskaffer bankrot te maak deur die verbruik van bandwydte en skade aan netwerkinfrastruktuur. By tye het die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19578\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Massiewe kuberaanval op PRAAG-webblaaie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":15018,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[154,14213,9426,165,14214],"class_list":["post-19578","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-dan-roodt","tag-ddos","tag-kuberaanval","tag-praag","tag-verspreide-diensweerhoudingsaanval"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19578","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19578"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19578\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15018"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19578"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19578"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19578"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}